Pasgelaai
Ramaphosa: The man who would be king deur Ray Hartley: ’n resensie
2018-01-24"Waar Ramaphosa: The man who would be king my onkant betrap het, is dat dit my gelaat het met ’n ietwat ongewone gevoel in hierdie dae: een van hoop."
Liefde is ... Inskrywings (I)
2018-01-24Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is die eerste inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
So groei 'n taal
2018-01-24'Jan skryf: “Beste Angus, jou stelling dat Engels Afrikaans laat groei is so absurd ...'
Seks, kuns en die waarheid
2018-01-23"En tog ondersteun ek ’n beweging soos #MeToo of Hollywood se Time's Up-veldtog of die massiewe vroue-optogte die afgelope naweek oral in die VSA, want dit maak dit vir miljoene vroue moontlik om te begin droom dat ons ten minste die toekoms kan verander."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2017
2018-01-19Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Bybel in Kaaps-kompetisie: wenners aangekondig
2018-01-19LitNet het mense wie se moedertaal Kaaps is, genooi om ’n gedeelte uit Genesis 1 in húlle Kaaps te vertaal. Hier is die wenners!
Die bron van die Engelse "spanner"
2018-01-19"Gedink ek sal dit aangee vir diegene wat belang stel ..."
Afrikaans en die ekonomie
2018-01-19"Onlangs skop Jan Rap die jaar oudergewoonte af met sy geweeklaag oor Afrikaans ..."
Die geveg virrie “rooi goud”
2018-01-18"Trinkie Swartz was nooit genoem die moeder van die rooibosindustrie nie, want nie net was sy Khoe nie, maar ook ’n vrou, en die koloniale was nie goedgesind vir nie een van die groepe nie."
Rona Rupert (1934–1995)
2018-01-18"Ek skryf vir die kind wat ek was, vir die kind in elke volwassene. Dit is immers die kosbare kern van die mens." Lees oor Rona Rupert se lewe en werk.
Verborge heelheid
2018-01-18"Dis asof daar ’n verborge heel-wees en sielsgroei is wat almal ontwyk, en ’n totale gebrek aan vertroue. Palmer noem dit "a hidden wholeness" en maak voorstelle vir ’n onverdeelde lewe."
Onteiening sonder vergoeding: voorvereiste vir suksesvolle grondhervorming of populisme?
2018-01-18"Wat behels onteiening? Wat is die wesenselemente daarvan? En wat is die grondwetlike en ander – verreikende – implikasies van so ’n stap?"
Navigate by Karin Schimke: book launch
2018-01-18You are invited to the launch of Navigate on 31 January in Cape Town. Jolyn Phillips will introduce the poet, Karin Schimke, who will also read from her poetry collection.
Navigate: an interview with Karin Schimke
2018-01-18"On a day-to-day basis, poems rush by me and through me all the time, and only now and again do I have the time to snatch them by their slippery tails and nail them to the page."
Voorstelling van Adam Small tydens onthulling van borsbeeld
2018-01-18"Op die Kaapse Vlakte, deur die wynlande van Stellenbosch, tot ver anderkant Wellington se berge, en oor die Karoovlaktes weerklink die verse van Adam Small. ’n Bronsbeeld ter ere van Small, asook hierdie huldigingsbundel deur die Suid-Afrikaanse Akademie, is gepaste erkenning vir ’n man wat lank in sy eie land misken is terwyl hy eintlik sy tyd ver vooruit was. "
Dare not linger: Jakes Gerwel se onmisbare rol in Suid-Afrika se oorgang
2018-01-17"Madiba self skryf in ’n 60ste verjaardagboodskap aan 'Prof' dat talle mense die wêreld oor trots is op hom en dat hy hoop jong mense sal by Gerwel leer 'dat ’n mens groot aansien kan geniet, maar terselfdertyd so nederig soos jy kan wees'."
Swimming towards emptiness on a bright summer day
2018-01-17"Emptiness will
be on your tongue. It will
be your mother tongue
until a replacement comes along."
Die beste lesersindruk van 2017 aangekondig
2018-01-17Alle lesersindrukke wat tot en met 15 Desember op LitNet verskyn het, het in aanmerking gekom vir ’n
R1 000-kontantprys. Bibi Slippers het die inskrywings beoordeel en hier is die wenner!
