Pasgelaai
2018-Oorlewingsgids: agt volhoubare gesonde eetgewoontes
2018-01-05"In die warboel van eetwenke wat nie alles ewe betroubaar en goed nagevors is nie, kan ’n gesonde eetplan soos ’n onbegonne taak voel. Soos gym-bywoning, is dit ook nie altyd volhoubaar nie."
Die dood en die sin van die lewe deur Anton van Niekerk: ’n lesersindruk
2018-01-05"Die laaste woord oor die dood is dit sekerlik nie, maar hierdie boek is ’n unieke en vars bydrae oor ’n onderwerp wat nog nooit, sover ek weet, op dié manier in Afrikaans aangepak is nie."
Bioniese arm met gevoel
2018-01-05"Navorsing is voortdurend besig om prostetiese arms, hande, voete en bene te maak wat ..."
In memoriam: Keorapetse Willie Kgositsile – A letter by Breyten Breytenbach
2018-01-04"He lived as if he was a reed for the tunes and the rhythms and the winds of his time, and in that he was the reed of our turbulent passage on earth, perhaps transmitting a very ancient song to us."
Hooghollands en nou Afrikaans
2018-01-04"Politieke korrektheid-ideologieë het nog altyd "dié taal" aangeval ..."
Hans steek die Rubicon oor: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg
2018-01-03"Tweedens wou ek die groot Suid-Afrikaanse tragedie belig dat soveel bejaarde ouers vereensaam in inrigtings omdat hulle kinders en kleinkinders in die buiteland is én dat hulle soms teen hulle wil in daardie inrigtings geboender word."
Penseel-studentebundel: ’n resensie
2018-01-03"Daarom is dit verblydend dat studente op eie stoom en uit eie geledere hulle skryfpogings bymekaarbring en uitgee. Dit gebeur by verskillende universiteite en is iets wat aangemoedig en aangeprys behoort te word, want hierdie onselfbewuste en selfs naïewe skryfoefeninge verskaf nie net ’n breë basis waarop latere skryfwerk as ’n piek kan voortbou nie, maar is as ’n oefenskool baie nodig."
Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n onderhoud
2018-01-03“Ek pas nie altyd noodwendig in nie. Miskien is dit gepas dat ek as ’n nie meer so ’n jong digter nie, maar darem ook nog nie so oud nie, laatgedigte op hierdie stadium skryf.” Jason Lloyd gesels met Clinton V du Plessis oor sy negende digbundel.
Etienne
2018-01-03"En in die middel van al hierdie oorvloed staan daar ’n stil, stowwerige handwerkwinkeltjie, die rakke yl gepak met wol en gare, vergeelde papiere op die toonbank, ’n vrou in haar dertigs, haar tienjarige seuntjie, en ek."
Weerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n lesersindruk
2018-01-03"Bartlett se boek volg die spoor van die sinodesittings en studiekommissies wat oor die jare in die NG Kerk gehou is rondom die kwessie van homoseksualiteit, en al die drama en intrige wat daarrondom ontvou het."
Prisma of reënboog? Suid-Afrika deur ’n Graviaanse lens
2018-01-03"Zuma en Ramaphosa is heeltemal verskillend bedraad en die kontras tussen die twee is in werklikheid die kontras tussen die rooi en die groen waardememe. Ongelukkig is die konsekwensies wanneer die Grondwet geminag word (blou) nie duidelik uitgespel nie en vir die massa mense wat hoofsaaklik in pers en rooi funksioneer, is ons groen Grondwet te wollerig."
Maria se armoire deur Johan en Ode Krige: ’n lesersindruk
2018-01-03"Maria se armoire is ’n boek wat uitbeeld hoe die samelewing met die jare verander het. Families en gesinne wat kleiner word, doopname wat hul waarde verloor, erfgoed wat agtergelaat word weens die kleiner leefareas van vandag se lewe."
South Africa: a race to the bottom?
2018-01-02"The atmosphere in the auditorium is electric, undoubtedly because tonight’s guest of honour is seen by the public as a man who speaks truth to power."
Lore of nutrition – Challenging conventional dietary beliefs deur Tim Noakes en Marika Sboros: ’n resensie
2018-01-02"Ons kan ons hoed afhaal vir Tim Noakes wat gestaan het by sy beginsels, en met groot wetenskaplike integriteit sy standpunt verdedig teen sy eie kollegas en akademiese instellings wat hom ongenaakbaar gekritiseer het."
Barrie Hough (1953–2004)
2018-01-02"Ek dink beslis dat daar ’n tekort is aan Afrikaanse werke vir die jong mens waarin die innerlike avontuur van grootword uitgebeeld word. Te veel tekste konsentreer oppervlakkig op uiterlike avontuur sonder dat dit die jong mens in sy diepste menswees raak." Lees oor Barrie Hough se lewe en werk.
