Pasgelaai

’n Klassikus se ontleding van N.P. Van Wyk Louw se Germanicus as ’n beeld van mag en onmag

Jo-Marie Claassen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-12-20

"Hierdie artikel ondersoek die mate waarin N.P. Van Wyk Louw se Germanicus (1956) sy hoofbron, ’n werk van die Romeinse geskiedskrywer Tacitus, vernuwend aanwend, met klem op sy uitbeelding van mag en onmag."

Laat dit riel!

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-12-20

"Op Saterdag 2 Desember 2017 het daar ’n deeglike stofwolk oor die Paarl gehang. Dit was nie die wind se skuld nie, dit was die trappers van die riel wat so gemaak het tydens die finaal van ATKV-Rieldans."

Liewer deur Tertius Kapp: ’n boekresensie

Dewald Koen Resensies 2017-12-20

"Met Liewer bewys Kapp weer eens waarom hy die Hertzogprys waardig is."  

So 'n laaste gedagte vir 2017

Angus SêNet-briewe 2017-12-20

"As Adam en Eva Sjinese was ..."

Halacga

Wilna Pietersen Poësie 2017-12-19

"duisternis skep later breëlepel na stillerwordende lig
wagtend tot skemer met musieksaluut"

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Goudmyn deur Wilbur Smith

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-12-19

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Goudmyn deur Wilbur Smith, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

#ANC54: Cyril Ramaphosa en die top-6

Jason Lloyd Seminare en essays 2017-12-19

"Cyril Ramaphosa se verkiesing as president van die ANC was eers (net vir ’n paar minute) goeie nuus voor dit skielik versuur het toe dit duidelik word dat hy verswak is deur die verkiesing van drie Zuma-makkers tot die top-6-posisies van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK)."

#ANC54: 'n Hele halwe heling

Frederik de Jager Seminare en essays 2017-12-19

"En dit is hoe Suid-Afrika is. Helfte-helfte. Nooit heel nie. Nooit die beste nie, het Jan Smuts van ons demi-monde gesê, en nooit die slegste nie. Soos radioaktiewe verval het ons ’n halflewe op pad na ons eie verderf wat ons, soos die goeie, nooit heeltemal haal nie."

Oktober

Sunelle Geyer Poësie 2017-12-19

"In Brooklyn rol die reën nog steeds
’n pers tapyt vir liefde uit"

For Prague, city of particles and atoms

Abigail George Poësie 2017-12-19

"The rainfall outside my window takes upon itself
a pensive transformation. An
eternity that is filled with hope."

#ANC54: Cyril the Silent

Hans Pienaar Seminare en essays 2017-12-19

"For now it’s business as usual for the captured state. Ramaphosa will have to tread softly at least until the 2019 elections."

Hoe om van Suid-Afrika ’n beter land te maak

Jean Oosthuizen, Barend la Grange Onderhoude 2017-12-19

Die eerste Suid-Afrika-dag is vanjaar op 25 November gehou. Jean Oosthuizen wou by SA-dag se bedryfshoof, Barend le Grange, weet wat  hierdie inisiatief behels en of gewone Suid-Afrikaners regtig ’n verskil kan maak om van Suid-Afrika ’n wenland te maak.

#ANC54: Die gifbeker voor die triomf

Martie Retief-Meiring Seminare en essays 2017-12-19

"Wie het rose en maanskyn op die 54ste ANC-leierskapkonferensie verwag? Wie’t gedink die Zuma-kontaminasie sou op die 54ste ANC-leierskonferensie uitgeroei wees?"

Wenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

LitNet Wen 2017-12-19

Een leser wen ’n R1 000 met die weninskrywing van die #litnetwoord2017-kompetisie en hier is die wenner!

Atlantis pass weer ’ie torch an

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-12-19

"Die ATKV-tak op Atlantis vereer elke jaar mense uit die gemeenskap as fakkeldraers. Dié fakkeldraers is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap. Uit hierdie projek het ’n boek, Vroue van Atlantis, ontstaan."

Pos beskikbaar: Assistent-direkteur – NALN (Bloemfontein)

LitNet NetWerk 2017-12-19

NALN (die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) is op soek na ’n Assistent-direkteur. Sluitingsdatum: 29 Desember 2017.

Bybel in Kaaps: Die Hooglied van Salomo (deel 2)

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-12-19

"Jou lippe, o my bruid, proe soes
heuningstroep: heuning en melk
lê onner jou tong ..."

Kersvieringe deesdae (my ervaring)

Elsabe de Beer SêNet-briewe 2017-12-19

"Gaan loop maar van begin November in die winkels rond, dan hoor jy oral "Jingle Bells” ..."

Adam Small vereer in die Kunstekaap

Izak de Vries Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2017-12-19

"Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en is ontwerp deur Johannes du Plessis."

#ANC54: Cyril Ramaphosa is die nuwe leier van die ANC

Frans Rautenbach Seminare en essays 2017-12-18

"Die Zuma-kandidaat, Nkosazana Dlamini-Zuma, is verslaan – ’n reuseslag teen korrupsie, want met Cyril het ons ’n kans dat die regerende party van binne af sal skoonmaak. Maar hierdie onbetwisbare seën bring ook sy eie vloek."

Top