Pasgelaai
Johannes Calvyn (IV)
2018-01-17"Calvyn het nie lank genoeg gelewe om te sien hoe sy insigte internasionale erkenning gekry het, en selfs ’n beweging van sy eie geword het nie."
Afrikaans: Dis soos twee jong haantjies ... en eenkant toring die forse werfhaan
2018-01-17"Jan Rap het die jaar afgeskop met Afrikaans ..."
Voor ons vergeet: sodat ons kinders ook kan weet: ’n lesersindruk
2018-01-16"Voor ons vergeet vertel die verhale van mense wie se stemme dikwels in die verlede nie geduld was nie. Die boek bied ’n mens ’n venster in die komplekse verhouding van die NG Kerk-familie – ’n familie wat vandag nog steeds net so broos is as tydens die jare van apartheid."
KABV: Ruimte vir kreatiwiteit in die taalklaskamer?
2018-01-16"Doen meer as wat van jou verwag word, dit gaan die moeite werd wees. As jy entoesiasties is oor die taal, sal dit aansteeklik wees." Ronel van Oort gesels met Estelle Kruger en deel ook praktiese wenke vir onderwysers se taallesse.
Press release: SATI Prizes for Excellence 2018: call for nominations extended
2018-01-16The South African Translators’ Institute (SATI) is pleased to call once again for nominations for its Prizes for Excellence in Translation and Dictionaries. Closing date: 19 January 2018.
Angus, help my met goeie Afrikaanse term
2018-01-16"Ek wil nie in 'n debakel betrokke raak nie ..."
Leerstoel Zuid-Afrika (UGent) en het Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika: Nieuwsbrief (oktober 2017-januari 2018)
2018-01-15"In en dus ook buiten Zuid-Afrika en de Lage Landen richten onderzoekers zich op het vertoog over literatuur waarin de interactie tussen en de verwevenheid van beide literaire systemen ter sprake komen."
Skryfkompetisie: Liefde is ...
2018-01-15Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Die kompetisie het reeds gesluit.
Sitting pretty: ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen
2018-01-14"Dit is die nalatenskap waaruit ek kom, en dit is belangrik vir my om dit te verstaan. Hoeveel agentskap het hulle gehad en hoeveel het ek? Kan ons as mense ’n meer etiese wêreld skep, of is ons oorgelewer aan ons omstandighede?"
Song for the dumped
2018-01-12"I think of you sitting down or
washing the dishes. Eating
a simple meal, never understanding
how much I love you."
The exodus
2018-01-12"He wonders what the right
language of love is for winter guests.
How to make peace with his wife."
die digter is nie doof nie
2018-01-12"hy hoor die bedelaar se inkkaros roep
maar luister na die skuldstem op sy digterstoep"
Die 157ste L’Ormarins Queen’s Plate- (LQP-) resiesfees
2018-01-12"Hulle noem die LQP ’n viering van kuns, passie en ruiteruitnemendheid. Ons kan 'swier, mode en ’n tikkie ekshibisionisme' byvoeg."
Jan, ek glo jou nou
2018-01-12"As jy sê Afrikaans verdwyn van verpakkings, of wat ook al, dan verstaan jy daaronder dat Afrikaans besig is om te verdwyn ..."
Cyril vs Jacob ronde 1
2018-01-12"Dié wat gemeen het Cyril gaan sy troefkaart reg aan die begin speel deur die kwessie van Zuma se herroeping te opper en tot ’n stem te dwing, is vandag diep teleurgesteld."
Approaches to curriculum design of the South African school curricula: a critical perspective on the curricula for Afrikaans (Home Language)
2018-01-11"Changes in school curricula are taking place across the world to meet international and national demands, to meet social needs, and to comply with socio-political, socio-economic and technological changes. School curricula are not neutral, seeing that they develop in certain socio-political and socio-economic periods."
Die Kaap van baie kerke
2018-01-11"Ons weet tog histories het kerke nooit geglo ons KhoeSan het siele nie en sy groot doel was om ons te civilise, te bring tot sy ways."
