Pasgelaai

Spoor van ’n droom

Jacques de Viljee Fiksie 2017-11-09

"'Ons lakens is geskeurde vlerke,' het hy gesê-fluister en langs my kom lê. Ek het hom gesoen, my hare uit my oë gevee. Daar was ’n borrelrigheid voor my oë; my gedagtes het gevoel soos gekraakte ruite."

Hip-hop en edutainment: ’n onderhoud met rymkletser Siep

Menán van Heerden, Siep Onderhoude 2017-11-09

"Afrikaans die mooiste taal het baie dialekte – mense underestimate my onmiddellik as ek praat in my slang, my dialek, maar oë raak gou groot as hulle kom meet hoe toor ek met woorde en soe word hulle ge-edutain."

Nuusflits: Flitskaarte is ’n belangrike hulpmiddel in enige klaskamer

Ansie Lessing, Marike W de Witt, Estelle Kruger Onderhoude 2017-11-09

"Dis belangrik dat onderwysers sal besef dat die gebruik van flitskaarte ’n onderontginde hulpmiddel is wat in meer as net die leesprogram gebruik kan word."

Die naderende dood van queer-rolprentkuns: die LGBT-films by die Cape Town International Film Market & Festival (CTIFMF)

Jaco Barnard-Naudé, Pierre de Vos Film 2017-11-09

"Film is maar altyd ’n soort spieël, en die afwesigheid (in meer as een opsig) van queer by die LGBT-films op die CTIFMF – wat in bykans dolleë ouditoriums vertoon is – is nie toevallig nie. Net soos dit ook nie toevallig is dat die beste queerfilm wat op die fees gedraai het se titel Screwed is nie."

Aan Raed-na-Gael wat neusoptrek vir die evolusieteorie

Angus SêNet-briewe 2017-11-09

"Dit staan enigiemand natuurlik vry om, behalwe vir laster, enig ietskwyt te raak ..."

A/2017 U 1 ...

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2017-11-09

"Vanwaar Gehasi?"

Tussen vriende deur Derick van der Walt: ’n resensie

Elbie Adendorff Resensies 2017-11-09

"Tussen vriende hanteer, behalwe die tema van vriendskap en verhoudinge, ook temas soos ontrouheid, kanker, kinders wat oorsee bly, ouderdom en siekte, kinders wat na hulle ouers moet omsien, die besluit om te emigreer of nie."

Press release: The 2017 South African Literary Awards (SALAs) winners announced!

LitNet Books and writers 2017-11-09

"This year's winners of the South African Literary Awards (SALAs) were announced on Tuesday, 7 November 2017. Authors, poets, writers and literary practitioners whose works are continuously contributing to the enrichment of South Africa’s literary landscape were celebrated in an auspicious ceremony."

Gaan spoor jouself op in Klein-Tibet

Gerrit Rautenbach Reis 2017-11-08

Het jy al ooit gewonder of daar méér is? Of daar ’n deel van jouself is wat jy nog moet leer ken? As jy meer van jouself en meer van jou plek in die lewe wil ontdek, kan Streetschool die antwoord wees met hul unieke toere, avonture en werkswinkels in Dharamsala in die noorde van Indië. Gerrit Rautenbach het gaan kyk hoe werk dit doer in die Himalaja.

The play that goes wrong: ’n teaterresensie

Danie Botha Teater 2017-11-08

"Moet asseblief nie twee sekondes twyfel nie! Gáán na hierdie kragtige komedie. ’n Mens moet heeltemal sonder ’n sin vir humor wees as jy glad nie sal glimlag, grinnik of skaterlag nie."

Oor Afrikaans en sy veelbesproke voortbestaan: ’n mening

Tom McLachlan Seminare en essays 2017-11-08

"Natuurlik sal Afrikaans nie uitsterf voordat die laaste spreker daarvan nie gesterf het nie, en solank dit nog nie gebeur het nie, sal variëteite van Afrikaans ook bly voortbestaan." 

Press release: Enemy of the People by Adriaan Basson and Pieter du Toit

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-08

“A remarkable, well-researched book, a must read for anyone interested in evidence of state capture and getting South Africa back on track.”

Spieëlbeeld deur Franz Marx: bekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-08

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Spieëlbeeld op 2 Desember by die Drostdy Teater in Stellenbosch, waar Franz Marx met Jonathan Amid in gesprek sal wees.

The old woman and the moon by Wilna van der Walt: book launch

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-08

You are invited to the launch of The old woman and the moon on 18 November at Protea Bookshop in Stellenbosch. Wilna van der Walt will be in conversation with Marita de Wet.

Press release: Impact of The President’s Keepers continues to spread

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-08

"Not only has the public shown its disdain for the threatening tactics of the government by purchasing record numbers in record time of The President’s Keepers, but civil society organisations have come out publicly and vocally in support of the author and the publishers."

zwart op wit: Kroniek van een Cultureel Verdrag

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2017-11-08

"Tussen velerlei archivalia met betrekking tot Breyten Breytenbach, geconserveerd in het Letterkundig Museum in Den Haag dat thans is herdoopt in Literatuurmuseum, bevindt zich een fraai uitgegeven brochure met als titel zwart op wit. een ander zuid-afrika."

Is ons musiek outentiek? (Deel 1)

Luna Paige Musiek 2017-11-08

"Gehore moet begin waag. Moet ook begin soek tussen al die strome van klanke en beelde waarmee hulle elke dag gebombardeer word. Die gemeenskap moet weer honger raak vir kuns. Eerlike en opregte kuns." Luna Paige gesels met Schalk van der Merwe, Anton Goosen, Amanda Strydom en David Kramer.

Knysna Fine Art vier 20 jaar: ’n onderhoud met Trent Read

Corlie de Kock, Trent Read Kuns 2017-11-08

Knysna Fine Art-galery vier in November sy 20ste bestaansjaar met ’n groot groepsuitstalling.  Hiermee ’n tweetalige gesprek tussen Trent Read en Corlie de Kock oor die geskiedenis van die Read-familie, Knysna Fine Art en die toekoms van eietydse kuns in Suid-Afrika.

Zuid-Afrikahuis: Programma, December 2017

LitNet NeerlandiNet 2017-11-08

By die Zuid-Afrikahuis in Nederland is daar in Desember ’n vertoning van ’n musiekdokumentêr oor Gert Vlok Nel en ’n Afrikos-kookwerkswinkel. Hier is nog inligting.

Shamans

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-08

"Oral in Europa ..."

Top