Pasgelaai

Geloofsinstellings en die hersieningsbevoegdheid van die howe

Helena van Coller LitNet Akademies (Regte) 2017-12-21

"In Suid-Afrika word die staat ook deur die beginsel van nie-inmenging in leerstellige kwessies daarvan weerhou om inbreuk te maak op die kerk of geloofsinstellings se 'outonome sfeer'. Geloofsinstellings geniet dus ’n gebied van outonomie wat betref godsdienstige doktrine en besluite en optrede wat daaruit kan voortspruit."

Die blokhuis

Emile Coetzee Fiksie 2017-12-21

"Soos menige ander steenblokhuis wat die Britse imperiale magte aan die begin van die laaste eeu gebou het, is hierdie blokhuis dalk nie besonders nie, behalwe een unieke aspek."

Zuid-Afrikahuis: Programma, Januari 2018

LitNet NeerlandiNet 2017-12-21

Die Zuid-Afrikahuis bied in Januarie 2018 ’n interessante filmvertoning en opwindende poësie-aand aan.

Wat is op jou bedkassie? Bettina Wyngaard antwoord

Bettina Wyngaard Boeke en skrywers 2017-12-21

LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Bettina Wyngaard se antwoord.

Wat is op jou bedkassie? Izak de Vries antwoord

Izak de Vries Boeke en skrywers 2017-12-21

LitNet het aan ’n paar lesers gevra watter boek of boeke wag op hul bedkassie vir die rustyd tussen Kersfees en Nuwejaar. Lees Izak de Vries se antwoord.

Spertyd deur Elsa Joubert: ’n resensie

Chris van der Merwe Resensies 2017-12-21

"Dit gaan hier om ’n uitgestrekte hand wat ’n stut soek sowel as ’n uitgestrekte hand wat die nodige ondersteuning verleen. Die mens mag ’n nietige stofdeeltjie wees, maar deur so ’n liefde en empatie word ’n goddelike heerlikheid verkry."

Hartklop – iets om te beleef

Izak de Vries Teater 2017-12-21

"Gisteraand was die opening van Hartklop, ’n splinternuwe drama deur Jan Groenewald wat in die Kunstekaap speel. Die stuk berus op verskeie verhale wat Susan Vosloo, die bekende hartoorplanter, aan Jan Groenewald vertel het."

Press release: Charges by SARS against South African author Jacques Pauw

LitNet PEN Afrikaans 2017-12-20

"As organisations committed to upholding freedom of expression and supporting press freedom, PEN Afrikaans and PEN South Africa stand in solidarity with NB Publishers and Jacques Pauw."

Is ons musiek outentiek? (Deel 2)

Luna Paige Musiek 2017-12-20

"Baie voel dat ons Suid-Afrikaanse musiek nie werklik outentiek is nie en dat ons musiek as't ware voorgeskryf word deur platemaatskappye se voorafbepaalde idees van wat die massas wil hoor en wat in daardie raamwerk die meeste inkomste gaan genereer."

Die SAKP en Blade Nzimande

Jason Lloyd Rubrieke 2017-12-20

"Die SAKP, wat soos ’n parasiet op die rug van die ANC ry, het onlangs uiteindelik hul dreigement uitgevoer dat hulle in die toekoms op hul eie aan verkiesings gaan deelneem."

Silikon, geskenk van die gode

Koos Holtzhausen Menings 2017-12-20

"’n Mens kan jou nie ’n wêreld sonder silikon voorstel nie."

ATKV-Crescendo: vanjaar se finale ronde

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-12-20

"ATKV-Crescendo het landswyd getoer om liedjieskrywers op te spoor. Uiteindelik is die finaliste na ’n intensiewe sessie genooi wat van 4 tot 9 Desember in die Slanghoek-konferensiesaal by ATKV-Goudini Spa plaasgevind het." Hier is ’n aantal foto's.

Molly's game: a film review

Réney Warrington Film 2017-12-20

"The film is based on the fascinating story of Molly Bloom, an intriguing real-life person. It’s worth buying your ticket just for that. Don’t expect well drawn characters or anything outside of the Hollywood soapbox, though."

Jumanji – so much fun

Réney Warrington Film 2017-12-20

"Jumanji is good, old-fashioned entertainment guaranteed to put you in a fantastic mood."

Dan Roodt (1957–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2017-12-20

"Die vyf waardes wat ek in ander mense bewonder, en wat ek graag my eie sou wou noem, is: eerlikheid, moed, lojaliteit, intelligensie en trots. Maar niemand hou seker van ’n oneerlike, lafhartige, verraderlike, dom kruiper nie." Lees oor Dan Roodt se lewe en werk.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-12-20

Oor: eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds; benoemings vir die Jan H Marais-prys; wenners van die Sanlamprys vir Jeuglektuur en SALA-toekennings; Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs aan Nathan Trantraal; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in November; nuwe Afrikaanse boeke in Desember.

A classicist’s analysis of the verse drama Germanicus by the Afrikaans poet N.P. Van Wyk Louw as a portrayal of power and powerlessness

Jo-Marie Claassen Academic research 2017-12-20

"The author concludes that the drama is both contemporary and timeless: Louw’s ideas about power and powerlessness are as much applicable to the present South African political scene (and that of the world) as it was to the political circumstances of his own era."

’n Klassikus se ontleding van N.P. Van Wyk Louw se Germanicus as ’n beeld van mag en onmag

Jo-Marie Claassen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-12-20

"Hierdie artikel ondersoek die mate waarin N.P. Van Wyk Louw se Germanicus (1956) sy hoofbron, ’n werk van die Romeinse geskiedskrywer Tacitus, vernuwend aanwend, met klem op sy uitbeelding van mag en onmag."

Laat dit riel!

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-12-20

"Op Saterdag 2 Desember 2017 het daar ’n deeglike stofwolk oor die Paarl gehang. Dit was nie die wind se skuld nie, dit was die trappers van die riel wat so gemaak het tydens die finaal van ATKV-Rieldans."

Liewer deur Tertius Kapp: ’n boekresensie

Dewald Koen Resensies 2017-12-20

"Met Liewer bewys Kapp weer eens waarom hy die Hertzogprys waardig is."  

Top