Pasgelaai

Kamfersdam

Sunelle Geyer Poësie 2017-12-14

"Johannesburg na Kaapstad
bokant Kimberley ..."

EVITA by die Kunstekaap: ’n resensie

Danie Botha Teater 2017-12-14

"Emma Kingston se vertolking toon wisseling; sy skep kontraste. Sy  gee nie net strelende, soet sang nie. Sy klink ook soms verbete, skerp en aggressief. Want haar sang en toneelspel vorm ’n eenheid. Haar groot én kleiner bewegings verhelder die betekenisse van die lirieke."

’n Eersteklas byeenkoms vir Suid-Afrika se Eerste nasie

Denver Breda Menings 2017-12-14

"Nooit sou ek tog gedink het dat die Universiteit van die Vrystaat sulke “groundbreaking” werk sal doen vir ons Khoesan-mense, dat hulle spasie en tyd sal skep vir eerlike gesprekke oor die uitdagings van Suid-Afrika se eerste nasie en dat hulle ook die eerste organisasie sal wees om die “acknowledgement of country” te doen nie." 

was gewees

Susanne Pike Poësie 2017-12-14

"tussen my en jou rol
’n potlood lomp"

Die boosaardige broers Botha deur Adeline Radloff: ’n boekresensie

Anke Theron Resensies 2017-12-14

"Hierdie teks is besonders en is ’n waardevolle bydrae tot die Afrikaanse kinderliteratuurkorps."

Die Commedia (Komedie) van Dante Alighieri en musiek in die Purgatorium – Om te sing van daardie tweede ryk

Alta Coertzen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-12-14

"Die antwoord op die vraag of die lees van die Purgatorium ’n eietydse gelowige leser se verstaan en ervaring van die Paasgebeure kan verdiep, is nie ’n eenvoudige 'ja' nie."

Tong

Willem Adriaan van Zyl Poësie 2017-12-14

"Gedagtes gekluister, idees gegysel
Glip deur sinaps, ontsnap uit die vesel"

Swart hond

Hélène van Wyk Poësie 2017-12-13

"maar in jou plek
op my skoot
was ’n hond"

Social cohesion at the diving board and winter studies of the Renaissance

Abigail George Poësie 2017-12-13

"A cold was all around the couch.
Winter for sure when he
left."

Burning dead things in the concrete jungle

Abigail George Poësie 2017-12-13

"The letters I wrote
to you. I had to erase all
memory of conversation."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bewustelik joune deur Elsa Winckler

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-12-13

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Bewustelik joune deur Elsa Winckler, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Geskiedkundige konferensie oor Afrikaans in die Noord-Kaap

Marni Bonthuys Seminare en essays 2017-12-13

"Dit is herhaaldelik beklemtoon dat dit noodsaaklik is om alle sprekers te oorreed om eienaarskap te neem van húlle Afrikaans en weg te doen met die beeld van Afrikaans as die taal van die onderdrukker wat deur enkelinge in ivoortorings gebruik word."

Aspekte wat kinders se leesmotivering beïnvloed

Nandi Lessing-Venter, Maritha Snyman LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-12-13

"Wanneer kinders gemotiveerd is om te lees, geniet hulle die leesproses en versterk dit hulle vertroue in hul vermoëns om te lees. So ontwikkel kinders intrinsieke leesmotivering en lees hulle met geesdrif en nuuskierigheid."

LAPA se boeke vir die Kerskous

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-12-13

Kersfees lê om die draai en LAPA Uitgewers het ’n klompie boeke wat dalk net die keuse vir geskenke sou kon vergemaklik.

Die WAT se inskrywings vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017

Willem Botha Wen 2017-12-13

Die redaksie van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal deel hul mees aktuele woorde van 2017.

Ernst Kotzé se woord van die jaar 2017

LitNet Wen 2017-12-13

Wat is Ernst Kotzé se #litnetwoord2017?

Danie Marais se woord van die jaar 2017

LitNet Wen 2017-12-13

Wat is Danie Marais se #litnetwoord2017?

Coenie de Villiers se woord van die jaar 2017

LitNet Wen 2017-12-13

Wat is Coenie de Villiers se #litnetwoord2017?

Alfred Schaffer se woord van die jaar 2017

LitNet Wen 2017-12-13

Wat is Alfred Schaffer se #litnetwoord2017?

Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017 (II)

LitNet Wen 2017-12-13

As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is nog ’n paar van ons lesers se inskrywings.

Top