Pasgelaai
Ryk Hattingh (1957–2017)
2017-11-22"Dis nie asof ek dit nie wíl doen nie, dis maar net my dénke en my dróme en veral my verlánge vind seker op ’n manier uiting in Afrikaans en dit is maar net hoe dit is." Lees oor Ryk Hattingh se lewe en werk.
On the brink by Claire Bisseker: "Just before midnight" seminar
2017-11-22"If the current government stays in power, we’re in for a very tough time. But, if we had a sea change, under the leadership of someone constructive and positive the economy could fly."
Turning point by Theuns Eloff: "Just before midnight" seminar
2017-11-22"Help build constructive interpersonal relations at grassroots level. Combat racism and intolerance from both sides – left and right."
US-persvrystelling: Taalbeleid van 2016
2017-11-22“Ek kom tot die slotsom dat die Universiteit Stellenbosch (US) besluit het dat die Taalbeleid wat hy in 2016 aanvaar het die beste is om sy veelvuldige doeleindes van die voorkoming van uitsluiting, die bevordering van meertaligheid, die versekering van integrasie en die beskerming van Afrikaans te bereik."
Akademiese gesprekke in Amsterdam: ’n Simposium oor die kuns van debat betreffende kultuur en die Suid-Afrikaanse openbare sfeer
2017-11-22"Kwessies van postkolonialisasie is natuurlik nie slegs binne Suid-Afrika se grense van belang nie, maar is wêreldwyd ’n pertinente vraagstuk waaroor diepsinnige dialoë gevoer word."
Eksistensiële krisis met ’n elektriese ritme? Bittereinder stel die diep, donker enkelsnit “Donderwolk” vry
2017-11-22"Ons elkeen vertel eintlik maar oor en oor ons eie lewe se storie vir onsself, en dan vir mekaar. Hoeveel van dit 'waar' is, en hoe mens daardie 'waarheid' meet is in elk geval veels te kompleks om ooit regtig te begryp."
Ons zeitgeist in ’n flits vasgevang
2017-11-21"Bittereinder se metatekstuele neigings vier hoogty met 'Donderwolk'; die snit is wat dit beskryf: iets donker en dreigend wat nietemin lig en krag verskaf."
Foto's: Programbekendstelling van die US Woordfees 2018
2017-11-21Die programbekendstelling van die US Woordfees 2018 het op Donderdag 16 November in Stellenbosch plaasgevind. Gaste het aan die gebruiklike langtafels in Ryneveldstraat gesit en die musiek, vermaak, kos en wyn geniet terwyl hulle saam met ou en nuwe vriende gekuier het.
Pierre se sel
2017-11-21"As ek mooi daaroor dink, kan ek Amalia nie verkwalik dat sy met haar lewe wil aangaan nie. Wat is daar nou in vir haar met my? Sweet blow boggherol. ’n Paar oë wat knipperend en koddig terug moet praat."
Geloof alleen deur André Pretorius: ’n resensie
2017-11-21"André Pretorius het ’n gawe publikasie die lig laat sien: ’n reisboek, deeglik in volkleur geïllustreer, in die belangrike Hervormingsjaar van die Protestante."
The twinkling of an eye deur Sue Brown: ’n resensie
2017-11-21"Dit is nie ’n weergawe van mense wat jammer gekry wil word nie, maar ’n storie vertel van Craig, hulle seun en broer, ’n twaalfjarige kind wat die lewe tot die einde gelééf het."
SALA 2017: Die stories binne-in ons Suid-Afrikaanse lywe
2017-11-21"Dit is die storie van die ystervark. Die dier met baie penne (alle Suid-Afrikaanse skrywers) wat die storie van ons land, ons gemeenskap, die wêreldomvattende waarhede en kulturele estetika vertel."
Kunste Onbeperk Teksmark-oorsig
2017-11-21"Die tweede Kunste Onbeperk Teksmark het op 8 en 9 November in die Baxter-teater plaasgevind. Tydens die Teksmark is 15 nuutgeskrewe tekste voorgedra (gelees of gespeel) en kunstefeeste, die Baxter-teater en NATi (Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief) kon besluit watter van dié toneelstukke hulle graag verder sou wou ontwikkel."
Kristalvlakte deur Amy Jephta: ’n FMR-resensie
2017-11-21"Dit gaan hier om ’n oorlog wat op ons voorstoep plaasvind en wat genormaliseer word. Kristalvlakte as ’n epiese teaterstuk is ’n oproep tot optrede, dit is nie teater as blote bewusmaking nie."
Persvrystelling: BSV se algemene jaarvergadering en prysuitdelingsfunksie
2017-11-21"Die BSV (Bloemfonteinse Skrywersvereniging) het pas hulle algemene jaarvergadering en prysuitdelingsfunksie gehou, waartydens die publikasie Bloemskryfsels 2017 bekendgestel en die nuwe bestuur vir 2018 verkies is."
Press release: Water Light 2017 exhibition
2017-11-21Water Light 2017 will run at The Forge, 12 Windsor Road, Kalk Bay from Wednesday 6 December until Thursday 21 December. The exhibition will be open daily from 9.30 am to 5 pm, including on weekends.
Die onaantasbares deur Steve Hofmeyr: ’n resensie
2017-11-21"Ek stem met Deon Meyer saam: Hofmeyr weet hoe om spanning te skep. Dis een van sy gawes."
1795 deur Dan Sleigh: ’n lesersindruk
2017-11-20"Die taalgebruik is deurgaans verruklik. Elke woord is perfek op sy plek. Daar is geen irriterende maniertjies, mooiskrywery, herhaling of clichés nie."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg
2017-11-20LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Persvrystelling: Slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans onder die loep
2017-11-20"Die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl bring op 5 Desember hulde aan die rol wat slawe en hul afstammelinge in die ontwikkeling van Afrikaans gespeel het, 183 jaar ná die vrystelling van slawe op 1 Desember 1834."
