Pasgelaai

Antares

Sunelle Geyer Poësie 2017-11-30

"waar hy niksvermoedend
onder sterre slaap"

Murder on the Orient Express: 'n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-11-30

"Op die ou end tref die verhaal die sterkste met sy boodskap van kompleksiteit: die groot speurder wat aan die begin met sekerheid verklaar dat daar slegs swart en wit bestaan wat mense se oortredings betref, moet ten slotte toegee dat alles nie altyd so eenvoudig is nie – nes die lewe self."

Zimbabwe sonder Mugabe: Wat nou?

Willie Breytenbach Seminare en essays 2017-11-30

"Kan ’n Krokodil in byvoorbeeld ’n Krismisboom verander?"

Vuil wasgoed: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-11-30

"Dis einde van die jaar en almal is moeg en gatvol – gaan kyk hierdie fliek om jou op te kikker!"

Is SA reg vir die idee van "tegnologie"?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-30

"As mens net na SABC nuus luister of kyk, krimp jou wêreld van begrip ..."

Kroniek van ’n mondigwording? ’n Mediageskiedkundige herevaluering van die WVK, Naspers en Afrikaanse joernalistiek

Lizette Rabe LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-11-30

"Die begrip oop gesprek is veral ook van toepassing op die feit dat die gesprek rondom die interpretasie van, en nuwe narratiewe rondom, die Afrikaanse joernalistiek en die WVK voortgaande en 'oop' moet bly om nuwe moontlikhede en nuwe interpretasies te kan ontsluit."

Angus, integrasie van mens en rekenaartegnologie is nuwe ewolusie

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-30

"Die mens word reeds geïntegreer met bionics, kunsmatige intelligensie en rekenaartegnologie ..."

Laatoes deur Hennie van Deventer: ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-11-29

"Van Deventer sit die werk voort wat hy in sy vorige boek, Kroniek van ’n koerantman, begin het. In Laatoes vertel hy van afsterwes, maar ook ontmoetings, nuusgebeure lank gelede en meer onlangs."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Brand deur Peet Venter

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-11-29

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Brand deur Peet Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Sandveldkos. Kosnostalgie en stories van gister: ’n onderhoud met Rina Theron

Rina Theron, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-11-29

"Die boek is meer as net ’n kookboek, soos wat uit die volledige titel blyk, want dit bevat onder meer persoonlike onderhoude met en profiele van bekendes uit die Sandveld wat hul stories en onthouresepte deel."

Common names of Angolan plants deur Estrela Figueiredo en Gideon F Smith: ’n resensie

Dawid de Wet Resensies 2017-11-29

"Wat die boek so belangrik maak, is die verklarende aard van gebruiksname. Die name dui die tradisionele gebruik van die plant aan. Sulke gebruike is meestal mondelingse oorvertel."

Under Nelson Mandela Boulevard by Sean Christie: a book review

Clifford Roberts Resensies 2017-11-29

"Christie skilfully weaves historical and social context into the retelling of day-to-day events, from his early encounters with the Beachboys through to his introduction to the slums of Dar es Salaam."

Good Hope. South Africa and the Netherlands from 1600: ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2017-11-29

"Hopelik sal die boek heling teweegbring tussen veral Nederlanders en Afrikaners, maar ook onder ander Suid-Afrikaners wat onder die juk van Nederlandse kolonialisme gely het."

Tampa

Abigail George Fiksie 2017-11-29

"In Knysna, his elderly parents were getting a divorce. His sister was moving house to London with her daughters and accountant husband. Yes, everybody they knew was moving up in the world. He met Nick in Tampa."

Wat verstaan man op straat van Noord-Korea?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-29

"Elke ballistiese missiel moet met 'n satelliet gestuur word ..."

Kunsmatige intelligensie is nie gemik op meer werksgeleenthede nie

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-29

"Hoe politici miljoene werkgeleenthede gaan skep in x-tyd gaan my denke te bowe ..."

Kunsmatige intelligensie-ontwikkeling vir 2018

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-29

"Afrika se arbeid en grondstowwe is lank nie meer beleggingsgeleentheid nie ..."

Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys: Tegnologie – ’n oplossing?

André Badenhorst SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2017-11-28

"Met die demokratisering van tegnologie kan ouers self die geleentheid aangryp en hul kinders blootstel aan die wêreld van vandag. Onderwysmikrodienste buite die sfeer van die staat is aan die opbloei en raak toeganklik vir Jan Alleman. En as Jan Alleman nie weet hoe nie, gee net die geleentheid oor aan sy kinders om dit self te ontdek. Die moontlikhede is legio."

Becoming: The role of numinosity and mysticism in Sondag op ’n voëlplaas (2013) by Johann Nell.

Joanita Erasmus-Alt, Hennie van Coller Academic research 2017-11-28

"Nell's text thus, especially by its use of numinous and mystical elements, provides a provocative and profound perspective on the human soul and the continuous quest for psychological integration."

Developing ecoliteracy in an Afrikaans reading series

Henriëtte Loubser Academic research 2017-11-28

"Through knowledge of the natural systems and an understanding of the intertwinement of all things in the cycle of life, the child reader may be empowered to engage in talking about the natural environment and environmental issues in an informed and critical way."

Top