Internasionale Moedertaaldag is vanjaar op Woensdag 21 Februarie gevier.
Lees hier hoedat die taal van jou hart ook deur LitNet Akademies gevier word as taal van denke:
Voorbeelde van temas
- Jack Parow
- Afrikaans-wees in Afrika
- Seks, ras en boeremusiek
- Afrikaanse ekspatriate
- SMS-Afrikaans
- Afrikaans, skole en universiteite
- Gay-identiteit
- Leeskulture van vroeë Kaapse gewone lesers
- Agentskap van vroue
- Gemeenskapseie woordkuns
en vele meer!
Skole en universiteit
- Universiteit Stellenbosch: Afrikaans as onderrigtaal
- Moedertaalonderrig, Afrikaans en Afrika-tale (Neville Alexander en Michael le Cordeur)
- Geletterdheid: grondslagfaseleerders en eerstejaarstudente
- Kurrikula vir Afrikaans (Huistaal)
- ’n Afrikaanse taakgebaseerde sillabus op universiteitsvlak
- Akademiese navorsing: persoonlike en emosionele betekenis
Musiek
- Seks, ras en boeremusiek
- Postapartheid Afrikaanse protesmusiek (Voëlvry)
- Jack Parow
- Afrikaanse metal
- Musiekjoernalistiek (Die Brandwag en Die Nuwe Brandwag)
Sport (1995-Wêreldbeker en reklame)
Identiteit
- Afrikanerskap en taal by ’n paar Afrikaanse skrywers en ander intellektuele in die 1890's
- Afrikaans-wees in Afrika
- N.P. Van Wyk Louw en Afrikaneridentiteit in die vroeë 20ste eeu
- Afri-frans
Erfenis: die Voortrekkermonument
Literatuur
- Karoo en orale narratief
- Leeskulture van vroeë Kaapse gewone lesers
- Gemeenskapseie woordkuns
- Die digter as denker (i) en (ii)
- Etienne Leroux
- Antjie Krog
- Breyten Breytenbach
- N.P. Van Wyk Louw deur die oë van Adam Small
- DJ Opperman
Media en demokrasie
Mediageskiedenis
- Die pers, Zuid-Afrikaansche Republiek en die 1890’s
- Eugène N Marais
- Paul Kruger (artikel 1) en (artikel 2)
- Naspers
Afrikaanse variëteite
- Standaardafrikaans (identiteit) en (Oosgrensafrikaans)
- SMS-Afrikaans (artikel 1 en artikel 2)
- Kharkhamsafrikaans
- Kaaps (Tienerkaaps) en (SV Petersen)
- Genadendalse Afrikaans
- Swartafrikaans
- Afrikaans as Namibiese lingua franca
- Taalvariasie in poniekoerante en prosawerk
- Afrikaanse leksikografie