Pasgelaai

Persvrystelling: RSG Sanlam se radiodrama-wenners 2017

LitNet Leefstyl 2017-11-28

Twee radiodrama-skrywers het vanjaar koning gekraai in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie vir 2017 en ontvang albei die eerste prys. Lee Doubell met sy drama, Rommel rommel, en Albert Short met sy storie, ’n Voorlopige begrafnis, het met die meeste punte én louere weggestap.

Deon Stewardson – ’n huldeblyk

Albert Maritz In memoriam 2017-11-28

"Ek beskou toegewyde akteurs as die unieke boublokke van ’n kultuur – wat die mens vastrapplek gee; ’n holte vir die voet. ’n Kussing vir die kop. Dit was dalk die laaste keer wat ek Deon gesien het."

Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n resensie

Herman Lategan Resensies 2017-11-28

"Coetzer hou ’n spieël op waarin jy deur ander mense se foute en terugslae jou eie gevoelsoordrag op die verskillende argetipes wat hulle verteenwoordig, kan analiseer."

Wording: die rol van die numineuse en mistiek in Sondag op ’n voëlplaas (2013) deur Johann Nell

Joanita Erasmus-Alt, Hennie van Coller LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-11-28

"Binne die konteks van ander tekstuele middele lewer Nell se teks, veral deur die gebruik van numineuse en mistieke elemente, dus ’n kragtige blik op die menslike siel en die voortdurende soeke na psigiese integrasie."

Nuwe blomme op ’n ou graf

Ilisna Nel Fiksie 2017-11-28

"Sy wou haar kind hou. Van dag een af – dit was nie eers vir haar nodig om daaroor te wroeg nie."

Vroue van Atlantis: ’n onderhoud met Anastasia de Vries

Menán van Heerden, Anastasia de Vries Onderhoude 2017-11-28

"Ons wat aan dié boek help werk het, wat ons beskou as geleiers van hul verhale, eerder as vertellers, is nie meer dieselfde mense nadat dié vroue met ons gebeur het nie."

Seleksies uit die briewe van president MT Steyn 1904–1910: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2017-11-28

"MT Steyn is op 28 November 1916 oorlede. Daar is nie briewe in hierdie versameling opgeneem uit die laaste jare van Steyn se lewe nie, maar danksy hierdie publikasie kan daar nuwe insigte verkry word in die naoorlogse rol van hierdie gerespekteerde staatsman."

Persvrystelling: Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2018 toegeken

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-11-28

"Die inhoud en genre is uitdagend, opwindend en vernuwend en het uitgestaan bo ’n aantal werklik uitstekende aansoeke." Die ontvanger van die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2018 is pas bekend gemaak.

SA bevind hom in niemandsland met Industriële Rewolusie 4.0

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-28

"Gee my een rede waarom SA nie afgegradeer moet word nie ..."

Mampoer en breinplaak

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-28

"Hel, sedert ek die Marico-mampoer so af-en-toe vat in klein snarsies ..."

Die ontwikkeling van ekogeletterdheid deur middel van ’n Afrikaanse leesreeks

Henriëtte Loubser LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-11-28

"Met beter kennis van natuurlike stelsels en groter begrip vir die vervlegtheid van alle bestaansvorme word die kind bemagtig tot ingeligte en kritiese deelname aan gesprekke oor die natuurlike omgewing en omgewingskwessies."

Online learning environments: A key to the continuing professional development of teachers

Christina Johanna (Christa) van Staden Academic research 2017-11-27

"Online learning environments allow teachers to collectively solve the problems they encounter, despite hierarchical, geographical and time differences."

Aanlynleeromgewings: ’n sleutel tot die deurlopende professionele ontwikkeling van onderwysers

Christina Johanna (Christa) van Staden LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-11-27

"Ware professionele groei vind eers plaas wanneer onderwysers aktief en dinamies, kognitief en emosioneel, individueel en gesamentlik hul praktyke bevraagteken, daaroor besin en pogings aanwend om nuwe praktyke te ontwikkel."

Reinaert de vos haalt weer fratsen uit: een betoverende totaalervaring met het Middelnederlands   

Herman Meulemans NeerlandiNet 2017-11-27

"De MOOC Middelnederlands is een sprankelende cursus, waarin auteurs, genres en iconische teksten uit de Middelnederlandse literatuur zo dicht als het maar enigszins mogelijk is tot ons komen, levensecht en kleurrijk."

Persbericht: Charlotte Köhler Prijs voor poëzie naar Alfred Schaffer

LitNet NeerlandiNet 2017-11-27

"Dichter Alfred Schaffer krijgt de Charlotte Köhler Prijs voor zijn bundel Mens Dier Ding. De Charlotte Köhler Prijs is een driejaarlijkse onderscheiding voor een auteur die een hoogstaand proza-, poëzie- of toneelwerk heeft geschreven."

Driven by experimentation, flowing with the current: Boskasie

Annie Klopper, Boskasie Musiek 2017-11-27

"My music comes from a deep place of emotion and vulnerability – merely speaking about my truths, and hoping that someone else out there can relate to them, and, furthermore, that they will comfort them in some way."

Afdwalery

Duitswester SêNet-briewe 2017-11-27

"So dan en wan loer ek in hier op die web. Ek betrag die vraagstuk van wat was eerste, daai hoender of daai nes vol eiers ..."

Gaan die nuwe generasie "slimfone" beter wees as rekenaars van 'n dekade gelede?

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-27

"Daar word gereken dat teen 2020 reeds, gaan slimfone die neuromorfiese rekenaartegnologie bevat wat kan "leer" en ontwikkel ..."

Trevor in the land of fantasy by Sheila Cussons: book launch

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-24

"Beautifully illustrated with her own delicate artwork, the quaint characters in Trevor in the land of fantasy come to life, transporting the reader with them into a world of fantasy and imagination." Izak de Vries shares his photos of the Cape Town book launch with LitNet.

A literary guide to KwaZulu-Natal by Niall McNulty and Lindy Stiebel: book launch

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-24

You are invited to the launch of A literary guide to KwaZulu-Natal on 30 November in Durban.

Top