Die akteur en skrywer Simon Bruinders is vanjaar met 'n kykNET Fiësta vir sy lewensbydrae tot die bedryf vereer. Die commendatio is aangebied deur Danny Titus. Kyk na die kort video wat tydens die Fiëtas-geleentheid by Montecasino vertoon is.