Pasgelaai
Zandra Bezuidenhout se woord van die jaar 2017
2017-12-07Wat is Zandra Bezuidenhout se #litnetwoord2017?
Eerste inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017
2017-12-07As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is ’n paar van ons lesers se eerste inskrywings.
bosgroet
2017-12-07"toe die great sadness
skadu’s oor my woorde trek
en ek net lig-lig aan jou lyf
kon raak"
Die voorgenome huwelik
2017-12-07"Dit is die konflik tussen hom en sy gesin wat my gewoonlik by hulle sake intrek, soos nou, want vir hom is alles swart-en-wit en vir liefde is daar nie werklik ruimte nie. Dit is nie beheerbaar genoeg nie. Die natuur van die mens, veral as dit kom by liefde, kan nie in sy wil in reg geskreeu en geïnspekteer en gekritiseer word nie."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2017
2017-12-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Die hoender-en-eier-saga: jaar-afsluiting
2017-12-07"Al wat ek weet is die eier kom nie uit dun lug nie ..."
Brak
2017-12-06"’n Lorrie snel verby. Sy krimp ineen; glip uit my hande en skiet verward in ’n rigting. Ek keer haar net betyds. Die verbeelde karkas is vir my té bekend. Ek laai haar op."
Ondersteuning van onderwysers aanlyn: ’n onderhoud
2017-12-06"Ek dink juis aanlynleeromgewings bied ’n manier om onderwysers in afgeleë gebiede te bereik en by die groter Suid-Afrikaanse onderwysergemeenskap te betrek. Tegnologie is geduldig, en berg artefakte van gesprekke, en dus hoef onderwysers nie die hele tyd aanlyn te wees om saam te leer nie."
My Portuguese feast: an interview with Mimi Jardim
2017-12-06"This book is about a celebration of moods, travels, family, classes – therefore, a feast."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald
2017-12-06LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Die vrou in die blou mantel deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
2017-12-06"’n Klein 'meesterstuk'? Ek gaan 100% akkoord daarmee! Die korter formaat gaan ook moontlik die boek toeganklik maak vir potensiële 'nuwe' lesers van Meyer se werke."
“Nooi”, “sambreel”, “amok”: taalerfenis van die Kaapse slawe
2017-12-06Vrydag 1 Desember was die 183ste herdenking van die vrystelling van slawe (1834). Op Dinsdag 5 Desember het taal- en VOC-navorser Helena Liebenberg ’n lesing by die Afrikaanse Taalmuseum aangebied oor die slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans. Luister hier na die hele gesprek.
Persvrystelling: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting toegeken
2017-12-06"Die Raad van die Van Ewijck-Stigting het gister sy jaarlikse prestasiebeurs van R75 000 aan Nicol Stassen van Protea Boekhuis toegeken vir sy prestasie by die bevordering van kulturele betrekkinge tussen Nederland en Suid-Afrika."
David Whyte: Hoe bring jy diepte na jou gesprek?
2017-12-06"Begin deur met jou volle aandag na die grond te kyk. Begin met die gesprek sonder om al die antwoorde te hê. Ons dink ons kan die pad sien, tot aan die einde. Maar die pad verskyn en verdwyn, verskyn en verdwyn."
Jeugfiksie en 'n verkenning van die natuur: ’n onderhoud
2017-12-06"Werklike belewenis van die natuurlike omgewing is nie noodwendig vir kinders in stedelike gebiede beskore nie. Om in ’n digte woud te gaan stap en onbevange daar te kan speel, is deesdae bykans onvoorstelbaar."
Sewes
2017-12-06"Ek kan nie help om te glo dat Neil Powell in sy lewe nog nooit ’n sewesspan met rassekwotas in sy agterkop gekies het nie. Hy het gewoon die beste span vir elke wedstryd of toernooi gekies."
