Pasgelaai

Portrette

Rita Smit Poësie 2017-11-16

"Om te onthou en nie te vergeet
Eenmaal saam gelag, gevier, geëet"

LitNet: Skuins voor twaalf

LitNet Nuusbrief 2017-11-16

LitNet: Skuins voor twaalf

Winterbruid

Rita Smit Poësie 2017-11-16

"gekneusde roosblare daal saggies soos confetti ..."

Tot in die soveelste geslag

Cornelia de Kock Fiksie 2017-11-16

"Die adellike swaeltjie Erika von und zu Berghoven (née Schüler) het elke jaar vanuit die koue Keulen in die Boland by haar aangetroude Afrikaanse familie kom kuier. Stellenbosch was vir haar die paradys."

A functionalist approach to linguistic and cultural differences in a sample translation of Daniel Kehlmann’s novel Die Vermessung der Welt into Afrikaans

Koos Holtzhausen, Lelanie de Roubaix Academic research 2017-11-16

"Ultimately, we found that while a literal translation was feasible due to the close link between the Afrikaans and German language systems, it remains necessary to pay attention to the conventions of Afrikaans in order not to detract from the target-text reader’s experience of the text."

Persvrystelling: Grethe van der Merwe by die WAT se Woordpret

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-11-16

"Grethe van der Merwe is op 24 November die gaskunstenaar by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal."

The President’s keepers: Kaapstad-bekendstelling

Menán van Heerden Menings 2017-11-16

Op 15 November het die bekendstelling van The President’s keepers deur die joernalis en skrywer Jacques Pauw by die Kelvin Grove Club in Nuweland plaasgevind. Glynnis Breytenbach was in gesprek met Pauw. Luister hier na klankgrepe van die gesprek. 

’n Funksionalistiese benadering tot die hantering van taal- en kultuurverskille in ’n Afrikaanse proefvertaling van Daniel Kehlmann se roman Die Vermessung der Welt

Koos Holtzhausen, Lelanie de Roubaix LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-11-16

"Daar is aangetoon dat die noue verband tussen Duits en Afrikaans ’n letterlike vertaling moontlik maak wat tot ’n groot mate die nuanses van die brontaal en die speelse aard van die bronteks kan vasvang sonder om die Afrikaanse doelteksleser te vervreem."

Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys en hoe om nuwe denke rondom skole te bou

Jerome Joorst SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2017-11-16

"Die kernpunt is dat ons almal by die mikrovlak van die samelewing (die ouerhuis) begin om ons kinders toe te rus met ’n taal van hoe om ’n diverse samelewing te navigeer, ’n doelbewuste alternatiewe narratief as die een wat sentreer rondom ras, en op so ’n wyse ’n ander diskoers in die land meebring."

Kô lat ôs praat

Olivia M Coetzee Rubrieke 2017-11-16

"Praat wêk altyd! As djy vi Malema of Zuma volg en djy wiet die bra is vekeert, praat sam jou kaders. Die ding is dié: amal sienie die punt altytie. Hulle is soe veblind deurie haat en wrok wat hulle dra, dat hulle net plek soek om dit iewers of op iemand uit te haal."

Persvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Marais-prys vir 2018

Dioné Prinsloo Akademies en skole 2017-11-15

"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2018. Enige persoon of instansie is welkom om voor Woensdag 31 Januarie 2018 nominasies in te stuur."

Sekurokratisering en Suid-Afrika: ’n onderhoud met André Duvenhage

Menán van Heerden, André Duvenhage Onderhoude 2017-11-15

"Ek wil nie so ver gaan om te sê dat die demokratiese projek reeds op die ashoop is nie, maar die uitdagings is baie groot en die finale toets lê ook nie te ver hiervandaan nie."

Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2017-11-15

"Terreur in Kaboel vertel die hartverskeurende verhaal van ’n vrou wat haar man, seun en dogter in ’n wrede terreur-aanval in Afganistan verloor."

Die vrou in die blou mantel deur Deon Meyer: ’n resensie

Jacques Myburgh Resensies 2017-11-15

"Hy het ’n meesterlike en kompakte speurverhaal saamgestel met geen pretensie nie, en dan is dit nog almal se gunsteling-speurder, Bennie Griessel, wat die vreemde moord van die verbleikte lyk moet oplos."

Wink rommelstatus vir ons?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-11-15

"In Suid-Afrika sit ons met leunstoelekonome wat reken dat as die rand val, ons dit net weer kan optel."

Press release: PhD seminar presented by Tongshinung Goteng

LitNet Akademies en skole 2017-11-15

You are invited to a seminar presented by Tongshinung Goteng at 11:00 for 11:15 on Monday, 20 November 2017 at the Department of Languages, Cultural Studies and Applied Linguistics, University of Johannesburg.

Press release: PhD seminar presented by Maricel Botha

LitNet Akademies en skole 2017-11-15

You are invited to a seminar presented by Maricel Botha at 10:15 for 10:30 on Monday, 20 November 2017 at the Department of Languages, Cultural Studies and Applied Linguistics, University of Johannesburg.

Die dans van die watermeid: ’n teaterresensie

Mercy Kannemeyer Teater 2017-11-15

"Hier is dus ’n sterk en goeie voorbeeld van teater wat die samelewing kan transformeer, en teater wat lig laat skyn op onderwerpe wat wil voorkom asof daar nie teater van gemaak kan word nie."

Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2017-11-15

"Vreedsame revolusie is nie ’n omvattende studie van die tydperk onder bespreking nie, en neem meer die vorm aan van die verhaal van een persoon se herinneringe, hoewel die skrywer ook deur middel van voetnote ’n wetenskaplike geurtjie aan die publikasie verskaf."

Oudste lewensvorm op aarde

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-15

"Daar is plek vir Darwin se ewolusieteorie ..."

Top