Pasgelaai

Press release: Charges laid against Jacques Pauw

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-10

"Instead of investigating what Pauw’s explosive new book reveals about the agency – including that millions of rands of taxpayers’ money was blown on a bogus parallel intelligence network – the SSA has chosen to 'shoot the messenger'."

Bybel in Kaaps: Die boek van Rut

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-11-10

"'Ek hettie mans gesê om jou uit te los, ennie lastig te wiesie. En wanne djy dôrs is, gan na die watekruike toe en drink vannie wate wattie wêksmense vi hulle geskep het.'"

Brief aan Gigaba oor die voorgestelde kommissie oor belasting

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-11-10

"Want sien, Malusi, dis nie die tax morality wat verswak het nie. Dis die vertroue in die government om ons geld met integriteit aan te wend vir die doel waarvoor dit bedoel is, wat gone is."

LitNet: Outentiek

LitNet Nuusbrief 2017-11-10

LitNet: Outentiek

Om vry uit te stap  

Christiaan Joubert Fiksie 2017-11-09

"Poppedoks Klopper woon in ’n rooi woonwa by ’n kampeerterrein digby Boksburgmeer. Poppedoks se hande is lomp, maar gewillig, en sy doen alles self in haar huisie op wiele."

Myne!

Dorette Bester Kuberklas Kreatief 2017-11-09

"Maar aan watter kant van die tralies staan jy?"

The volksmoeder, ordentlikheid and whiteness

Menán van Heerden Opinion 2017-11-09

On 6 November, the launch of Sitting Pretty: White Afrikaans Women in Postapartheid South Africa took place in Cape Town. Christi van der Westhuizen, author of Sitting Pretty, was in conversation with Adam Haupt. Read a broad overview of the main discussion points and also listen to the entire discussion.

Opperman se vuurdoop

Anna Ahllers Fiksie 2017-11-09

"Vandat Opperman hier aangekom het, is Vrydagaande nou grammofoonaande. Nou sit almal in die voorhuis en koud kry en die grammofoon speel 'Moonlight and roses' en 'Tennessee waltz', maar niemand dans nie."

Persverklaring: Die beoogde onderwyswetwysiging

Dioné Prinsloo Akademies en skole 2017-11-09

"Sou die Staat die mag hê om oor die medium van onderrig te besluit, bestaan daar ’n wesenlike gevaar dat leerders van die voordele van moedertaalonderrig ontneem kan word, veral gesien in die lig van die ideologiese stryd wat teen Afrikaans gevoer word."

Murder on the Orient Express (2017) deur Kenneth Branagh: ’n resensie

Jaco Barnard-Naudé Film 2017-11-09

"Maar bowenal laat hierdie nuwe weergawe mens onder die indruk van die ontsettende impak wat verbonde is aan die verlies van 'n kind, aan hoe één ontydige dood 'n netwerk van lewens omver kan werp en verwoes."

Spoor van ’n droom

Jacques de Viljee Fiksie 2017-11-09

"'Ons lakens is geskeurde vlerke,' het hy gesê-fluister en langs my kom lê. Ek het hom gesoen, my hare uit my oë gevee. Daar was ’n borrelrigheid voor my oë; my gedagtes het gevoel soos gekraakte ruite."

Hip-hop en edutainment: ’n onderhoud met rymkletser Siep

Menán van Heerden, Siep Onderhoude 2017-11-09

"Afrikaans die mooiste taal het baie dialekte – mense underestimate my onmiddellik as ek praat in my slang, my dialek, maar oë raak gou groot as hulle kom meet hoe toor ek met woorde en soe word hulle ge-edutain."

Nuusflits: Flitskaarte is ’n belangrike hulpmiddel in enige klaskamer

Ansie Lessing, Marike W de Witt, Estelle Kruger Onderhoude 2017-11-09

"Dis belangrik dat onderwysers sal besef dat die gebruik van flitskaarte ’n onderontginde hulpmiddel is wat in meer as net die leesprogram gebruik kan word."

Die naderende dood van queer-rolprentkuns: die LGBT-films by die Cape Town International Film Market & Festival (CTIFMF)

Jaco Barnard-Naudé, Pierre de Vos Film 2017-11-09

"Film is maar altyd ’n soort spieël, en die afwesigheid (in meer as een opsig) van queer by die LGBT-films op die CTIFMF – wat in bykans dolleë ouditoriums vertoon is – is nie toevallig nie. Net soos dit ook nie toevallig is dat die beste queerfilm wat op die fees gedraai het se titel Screwed is nie."

Aan Raed-na-Gael wat neusoptrek vir die evolusieteorie

Angus SêNet-briewe 2017-11-09

"Dit staan enigiemand natuurlik vry om, behalwe vir laster, enig ietskwyt te raak ..."

A/2017 U 1 ...

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2017-11-09

"Vanwaar Gehasi?"

Tussen vriende deur Derick van der Walt: ’n resensie

Elbie Adendorff Resensies 2017-11-09

"Tussen vriende hanteer, behalwe die tema van vriendskap en verhoudinge, ook temas soos ontrouheid, kanker, kinders wat oorsee bly, ouderdom en siekte, kinders wat na hulle ouers moet omsien, die besluit om te emigreer of nie."

Press release: The 2017 South African Literary Awards (SALAs) winners announced!

LitNet Books and writers 2017-11-09

"This year's winners of the South African Literary Awards (SALAs) were announced on Tuesday, 7 November 2017. Authors, poets, writers and literary practitioners whose works are continuously contributing to the enrichment of South Africa’s literary landscape were celebrated in an auspicious ceremony."

Gaan spoor jouself op in Klein-Tibet

Gerrit Rautenbach Reis 2017-11-08

Het jy al ooit gewonder of daar méér is? Of daar ’n deel van jouself is wat jy nog moet leer ken? As jy meer van jouself en meer van jou plek in die lewe wil ontdek, kan Streetschool die antwoord wees met hul unieke toere, avonture en werkswinkels in Dharamsala in die noorde van Indië. Gerrit Rautenbach het gaan kyk hoe werk dit doer in die Himalaja.

The play that goes wrong: ’n teaterresensie

Danie Botha Teater 2017-11-08

"Moet asseblief nie twee sekondes twyfel nie! Gáán na hierdie kragtige komedie. ’n Mens moet heeltemal sonder ’n sin vir humor wees as jy glad nie sal glimlag, grinnik of skaterlag nie."

Top