Pasgelaai

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

LitNet NeerlandiNet 2017-11-06

"Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se prestasieprys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder."

The President's Keepers by Jacques Pauw: book launch

LitNet Books and writers 2017-11-06

You are invited to the launch of The President's Keepers on Wednesday, 15 November in Cape Town. Author Jacques Pauw will be in conversation with Glynnis Breytenbach.

Angus, kyk!

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2017-11-06

"So lyk die moderne weergawe ..."

Press release: Pirated copy of The President's Keepers by Jacques Pauw

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-06

"Piracy hurts this courageous author, who has put everything on the line to ensure South Africa knows the truth this book tells."

Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge deur Niël Barnard

Hans Pienaar Resensies 2017-11-06

"Miskien is dit omdat ek ’n politieke dier is, maar ek kon dit nie neersit nie. ’n Ware 'page-turner'."

Press release: NB Publishers receives cease-and-desist letter

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-03

"NB Publishers, the publisher of The President’s Keepers by Jacques Pauw, has received a cease-and-desist letter from the State Security Agency (SSA) demanding that we withdraw the book from the stores and retract parts of the book."

Kom eet aarbeie by Jamestown se fees

Mercy Kannemeyer Feeste 2017-11-03

"Die Jamestown Aarbeifees vind op 3 en 4 November plaas as deel van die gemeenskap se erfenisvieringe. Die fees is drie jaar gelede op die been gebring en sedertdien sorg die geleentheid vir groot opwinding onder inwoners sowel as besoekers."

Bybel in Kaaps: Romeine 12

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2017-11-03

"Liewe in vriede met mekaa. Moenie te trots wiesie, maa wies gewillig om te meng met mense wat minner as djy het. Moenie vewaant wiesie."

Sitting pretty by Christi van der Westhuizen: book launch

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-03

You are invited to the launch of Sitting pretty on Monday 6 November in Cape Town. Author Christi van der Westhuizen will be in conversation with Adam Haupt.

Faith & Courage by Thabo Makgoba: book launch

LitNet Books and writers 2017-11-03

You are invited to the launch of Faith & Courage by Thabo Makgoba on Thursday, 16 November in Cape Town.

Johannes Calvyn (II)

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2017-11-03

"Toe daar oorlog uitbreek tussen Frankryk en Duitsland, was Calvyn verplig om met ’n ompad na Parys terug te keer, en só beland hy toe geheel onbeplan in Genève, waar hy eintlik teen sy wil ingetrek is om die Hervorming daar te lei."

#SwartMaandag: tragedie of volksmoord?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2017-11-03

"Die hartseerste van hierdie hele aangeleentheid: solank as wat moorde in rasseterme geverf word, solank dit as politieke speelbal gebruik word, solank as wat sterftes in een ras as meer belangrik geag word as in ander rasse, gaan ons land verder uitmekaar geskeur word."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-11-03

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

V.I.T.O., die Nam-Afrikaanse rapper wat sy wortels omhels

Annie Klopper, Vito Heyn Onderhoude 2017-11-02

"Om Namakwalands te wees is om met trots plat te praat, sonder om jou aksent te verander as jy in die stad kom. Dis om steeds jou Namakwalandse tradisie uit te leef waar ook al jy in die wêreld is. Dis om die Namakwalandse kleure met trots te dra."

LitNet: Jou boekestad

LitNet Nuusbrief 2017-11-02

LitNet: Jou boekestad

The big sick: ’n filmresensie

Suzette Myburgh Film 2017-11-02

"Dis selde dat ’n mens so ’n vars en oorspronklike film teëkom soos hierdie een, gegrond op die ware verhaal van ’n Pakistani-komediant en sy Amerikaanse vrou."

Patriotic songs as ideological discourse: a figurative semiotic analysis

Charla Schutte, Martina Viljoen Academic research 2017-11-02

"The analysis therefore indicates that figurative expressions such as patriotic songs may act as powerful political instruments with a view to nation-building and the strengthening of ideological beliefs."

Hoe verklaar jy dit? 2: ’n onderhoud met Danny Fourie

Danny Fourie, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-11-02

"Hoe verklaar jy dit? #2 is ’n bewys daarvan dat die internet nie noodwendig die plek van die boek kan inneem nie."

Patriotiese liedere as ideologiese diskoers: ’n figuratiewe semiotiese ontleding

Charla Schutte, Martina Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-11-02

"In hierdie opsig mag figuratiewe vorme soos patriotiese liedere, soos ons geredeneer het, kragtige politieke instrumente word ter vergestalting van nasiebou, -eenheid en -trots, en verteenwoordig dit op hierdie wyse 'betekenis in die diens van mag'."

Top