Pasgelaai

Brunch across 11 countries by Alix Verrips: book launch

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-14

You are invited to the launch of Brunch across 11 countries on 18 November in Claremont. Alix Verrips will be in conversation with Susie Chatz-Anderson.

Wilde klawer deur Vita du Preez: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-11-14

"Wilde klawer slaag daarin om jou deurlopend te boei en inderwaarheid as gevangene te hou totdat antwoorde ontknoop en McKenna die geheime van lank gelede ontsyfer."

Die robot

Willem de Vries Fiksie 2017-11-14

"Die geboutjie was weg. In die plek daarvan is ’n slagboom wat rus op ’n mik. ’n Metaalboks steek vir die motoriste ’n papiertong uit. Dan lig die slagboom op."

Die dood en die sin van lewe: ’n onderhoud met Anton van Niekerk

Anton van Niekerk, Jean Oosthuizen Skrywersonderhoude 2017-11-14

"Geloof in God is nie die antwoord op wetenskaplike vrae nie. Dit bied wel ’n antwoord op sinvrae of eksistensiële vrae. Met laasgenoemde bedoel ek vrae oor wat die sin van die lewe is en wat die sin is van die samehang van alle dinge soos ons dit in die werklikheid beleef."

Vonnisbespreking: Deliktuele aanspreeklikheid vir onvoorsienbare gevolge van mediese nalatigheid

Johan Potgieter LitNet Akademies (Regte) 2017-11-14

"Die pasiënt het in ’n permanente vegetatiewe toestand verval en kan nie meer vir haarself sorg of dink nie. Sy ly aan demensie en swak geheue en is verstandelik gestremd; sy is feitlik blind en kan nie loop of praat nie. Haar toestand is onomkeerbaar."

Die verdwyning van Afrikaans oppie Cape Flats

Denver Breda Menings 2017-11-14

"Haar pa kyk die saak toe die heeltyd aan, hy self eerstetaal-Afrikaans, staan toe nader en sê: 'Nee, sy praat nie Afrikaans, sy praat net Engels.'"

Pathways to successful schooling onder redaksie van Elda de Waal: boekbekendstelling

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-14

Die boekbekendstelling vind plaas op 14 November om 12:00 by die vrouegevangenis, Constitution Hill, Johannesburg.

Queen of the Free State deur Jennifer Friedman: ’n lesersindruk

Micky Badenhorst Lesersindrukke 2017-11-14

"Die omslag en titel van Jennifer Friedman se 'memoires' het dadelik my aandag getrek; die boek stel nie teleur nie en die outobiografiese vertellings is nie selfvertroetelend nie."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Spertyd deur Elsa Joubert

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-11-13

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Spertyd deur Elsa Joubert, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Lewende fossiel

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-13

"Hoe nou met Darwin ..."

Kleptokrate in SA

Hans Richardt SêNet-briewe 2017-11-13

"Historiese feit ... "

Press release: Criminal charges and death threats against South African author Jacques Pauw

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-13

"PEN South Africa, PEN Afrikaans and PEN International view these acts in an extremely serious light. The organisations strongly condemn these attempts at censorship and intimidation aimed at silencing the critical voice of an internationally reputable investigative journalist."

Wat beteken die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys?

Elda de Waal, Naomi Meyer SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2017-11-10

"Die wetsontwerp misken die gebrek aan genoeg skoolgeboue, genoeg leermateriaal, relevante en gehalte-opleiding van beheerliggame en die rol wat ouers móét speel by die skool waar hulle kind in die klaskamer sit."

Persvrystelling: Gelyke Kanse teken appèl aan teen hofbeslissing wat US-taalbeleid ondersteun

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2017-11-10

"Na oorweging van die 180-bladsy-uitspraak van regters Dan Dlodlo en Kate Savage, is Gelyke Kanse van mening dat die uitspraak in verskeie opsigte wesenlik gebrekkig is."

Die goddelike komedie. Liefde laat die son en sterre sing: ’n resensie

Gerda de Villiers Resensies 2017-11-10

"Die goddelike komedie slaag uitmuntend daarin om La Divina Commedia uit die Middeleeue te gaan uithaal, en dit lewendig en in Afrikaans in die 21ste eeu te laat sing."

Drie vroue en ’n meisie: ’n onderhoud met Hans du Plessis

Hans du Plessis, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-11-10

"Vir my is die natuur, die skepping, nog altyd ’n karakter, eintlik ’n medemens wat jou slyp."

PEN Afrikaans teken beswaar aan teen taalklousule in Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-10

"Die gemeenskap, wat in die geval van skole verteenwoordig word deur ’n verkose beheerliggaam, is volgens PEN Afrikaans die beste geplaas om besluite oor voertaal te neem."

PEN Afrikaans objects to the clause on language policy in the Basic Education Laws Amendment Bill

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-10

"There is a danger that the proven value of mother tongue education will be overlooked in the process and that a forced movement towards English as the sole language of instruction may become a reality."

Persvrystelling: RSG Skatkis vol woordwalse

LitNet Leefstyl 2017-11-10

"RSG Skatkis is ’n splinternuwe konsep waarmee RSG sy luisteraars vir vier dae lank met drama, woordkuns, ’n dokumentêr en boonop ’n eksklusiewe dubbeldoor-bekendstelling gaan bederf."

South Africa can work: ’n onderhoud met Frans Rautenbach

Frans Rautenbach, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-11-10

"Behalwe om die regering uit te stem, moet ons werk daarvan maak om ons regeringstelsel te hervorm. Studies wys dat gedesentraliseerde regerings (waar belangrike sake op provinsiale of selfs munisipale vlak besluit word) die helfte of minder korrup as gesentraliseerde samelewings is."

Top