Pasgelaai
Sinnelose argumente oor Afrikaans
2018-02-01"Ek haat argumente voor en teen oor taal wat nie patentreg of eienaarskap het nie ..."
Why I blog about writing and issues of mental health
2018-01-31"He made careful movements
with his hands. Played a cloud study of water vapour gospel with his guitar."
Images of the strong handsome faces of men
2018-01-31"And I was left thinking that glasses
make a face look interesting.
Even handsome. Even intelligent."
Uitnodiging: Johan Combrink-gedenklesing
2018-01-31"Kom luister hoe dink Martie Retief-Meiring en Kabous Meiring oor wraakspraak en die gevolge daarvan in ’n tyd van dinamiese verandering, en ook hoe Afrikaans geraak word as een van die emosionele brandpunte op ons sosiale-wraakspraak-landskap."
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum
2018-01-31Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.
KKNK 2018: Programbekendstelling
2018-01-31"In die woorde van Crispin Sonn, beywer die KKNK hulle vir uitnemendheid en kwaliteit. So, sien jou in Oudtshoorn!"
Vertical and lateral literary movements in a writer’s career. Breyten Breytenbach’s Windcatcher in the USA and the Low Countries
2018-01-31"Research on the constitution of foreign images of a canonical Afrikaans poet can start right here."
Reaksie op Dirk se repliek van 30 deser
2018-01-31"Jy het al voorheen jou irritasie te kenne gegee ..."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rose vir Roselle deur Rosita Oberholster
2018-01-31LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Rose vir Roselle deur Rosita Oberholster, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Teenreaksie op Jan Rap se skrywe van 30 Januarie
2018-01-31"Ag, ou Jan, ek is al gewoond daaraan ..."
Bybel in Kaaps: Die Hooglied van Salomo (deel 4)
2018-01-31"Lat ôs vroeg opstan en na die wingerde toe gan, lat ôs gan kyk offie wingerdstokke bot, offie botsels oep is ennie granateboeme bloei, daa sal ek vi jou my liefde gie."
“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole
2018-01-30"Die sprekers van Afrikaans moet nou saamspan om die inherente diversiteit van die taal agter ons skole te mobiliseer. Ons kan ook baie meer doen om Afrikaanse skole en Afrikaansmediumonderrig vir swart ouers en kinders aantreklik te maak."
Gesant van die mispels en In die stille agterkamer deur Marlene van Niekerk: bekendstelling in Paarl
2018-01-30Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Gesant van die mispels en In die stille agterkamer op 26 Februarie in Paarl, waar Gerrit Olivier met Marlene van Niekerk in gesprek sal wees.
Die ander vrou
2018-01-30"Spontaan begin sy vertel van die verskriklike week wat hulle agter die rug het. Die dames in die volgepakte salon spits hul ore en dié reeds onder die raserige haardroërs wend hulle tot liplees soos wafferse matrieks in die skool vir dowes."
Burgeoning Estonian festival seeks more African film
2018-01-30"'The selections from Africa up to now have mostly come from recommendations from friends,' says event founder and director Tiina Lokk-Tramberg. 'It is one of the areas where I would really like to get more submissions.'"
Tjaila-tyd vir Zuma se span: hoe lyk dit?
2018-01-30"Waar die Zuma-verbintenis voorheen deure wyd laat oopswaai het, begin hulle toenemend vind dat daai selfde verbintenis nou deure in hulle gesigte laat toeklap."
Reaksie op Angus se lesing van 29 deser
2018-01-30"Ai, ou Angus, ons is al so baie deur hierdie storie ..."
Repliek op Jan Rap se brief van 26 Deser (Afrikaans en die Ekonomie)
2018-01-30"Ek glo daaraan om onderaan ’n brief kommentaar te lewer op die inhoud daarvan ..."
Liefde is ... Inskrywings (III)
2018-01-29Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is nog inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het reeds gesluit.
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
2018-01-29Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.
