Taalschrift | Discussie | Afrikaans is Amsterdams

  • 1

Angus, 'n Nederlandse skakel na taalbespreking: http://taalschrift.org/discussie/000191.html

Daar is meer aan Nederduits as streeksdialek, as wat jy blatant ontken. Daarom het ek skakel na taalgebruik en dialekte in Nederland gepos. Die pot stront van ontkenning in SA oor oorsprong om polities korrek te wees, begin my grief.

  • 1

Kommentaar

  • Hans Richardt

    Ontwikkeling van Afrikaans mbv "Khoi-tale"? Die dosyn of wat selfstandige naamwoorde beteken nie Khoi-Khoi is skielik geamalgameer in Afrikaans nie. Tot dusver het ek in Namibië net variante van Nama gehoor en die taalkonstruksie van Nama is baie ver van die Latynse invloed op Afrikaans.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top