Pasgelaai

US Woordfees 2018: Skop stof in jou taal by die Alumni Tuiskoms Veldtrap met Woorde

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

"Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart in en om Stellenbosch plaas. Dié gebied, ryk aan kultuur, bied vanjaar vir die sewende jaar ’n sportfees aan vir alle adrenalienslawe en sportentoesiaste."

Johan Combrink-gedenklesing: Raakspraak en wraakspraak

Jean Oosthuizen ATKV-Portaal 2018-02-21

Die veteraanjoernalis Martie Retief-Meiring en haar ewe bekende dogter, die TV-aanbieder Kabous Meiring het by vanjaar se Johan Combrink-gedenklesing in Stellenbosch gepraat oor wraakspraak. Jean Oosthuizen berig, met foto's deur Izak de Vries.

Internasionale Moedertaaldag: Wat is die belang van moedertaal?

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-02-21

"Op 21 Februarie word Moedertaaldag wêreldwyd gevier. PEN Afrikaans het by ’n paar mense gaan aanklop om te hoor wat volgens hulle die belang van moedertaal is en waarom dit gevier behoort te word."

US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Karin Hougaard

Naomi Meyer, Karin Hougaard Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

Karin Hougaard is geen onbekende in Suid-Afrikaanse geledere nie. Sy kom kuier binnekort in Suid-Afrika en vertel vir Naomi Meyer van haar toerprogram.

Wat is ’n land as haar moedertale nie erken word nie?

Denver Breda Menings 2018-02-21

"As jy vir die meeste van ons KhoeSanmense hier in Suid-Afrika nou vra: 'Wat is julle moedertaal?', dan sal die meerderheid tog sê Afrikaans of Engels, en hoe dan te besef hoe ignorant ons is oor die feit dat vir duisende jare was dié nie tale wat hier in Suid-Afrika deur ons voorouers gepraat was nie."

Darryl David oor die tweede Adam Small-fees

Naomi Meyer, Darryl David Feeste 2018-02-21

"Die fees gaan by die Pniël Museum plaasvind. Mense kan nie die pragtige kerk misloop nie. Dis waar jy moet parkeer. Alle lesings is gratis. Behalwe Peter Braaf se opvoering van Joanie Galant en What about the Lô wat R50 kos. En Ghaireyah se opvoering kos ’n skamele R5 per leerling."

Bybel in Kaaps: Dawid en Goliat (deel 1)

Olivia M Coetzee Bybel in Kaaps 2018-02-21

"Daa was bronsskerms voo sy biene en op sy rug het ’n bronsspies gehang. Die steel van sy spies was soe dik soesie dwarsbalk van ’n weefstoel, ennie ysterlem daavan was siewe kilogram."

Taal van die hart, taal van denke

Menán van Heerden Menings 2018-02-21

Internasionale Moedertaaldag is vanjaar op Woensdag 21 Februarie gevier. Lees hier hoedat die taal van jou hart ook deur LitNet Akademies gevier word as taal van denke.

Liefde is

Estelleke Poësie 2018-02-21

"wanneer ’n engel en ’n alien
mekaar ontmoet"

Starboy

Abigail George Fiksie 2018-02-20

"Althea’s rapist moved back in with his wife of six years in early November."

Persvrystelling: ’n Middagete geïnspireer deur die druif

LitNet Kos en wyn 2018-02-20

Die druiwekorrel, hoewel klein en beskeie, is verantwoordelik vir ’n wêreldwye fenomeen wat ’n ontsaglike verskeidenheid wyne en wynstyle insluit en die mens reeds vir duisende jare vreugde en genot verskaf. Op Saterdag 24 Maart bring Anthonij Rupert Wyne hulde aan hierdie vrug.

Ware mense deur Bart de Graaff: ’n resensie

Anzil Kulsen Resensies 2018-02-20

"My eerste reaksie was: wou die skrywer maar net staaf wat almal alreeds weet of het hy werklik gehoop om ’n nuwe perspektief te bring op die manier waarop die mens-mense (Khoi-Khoin) gemarginaliseer is?"

Copyright Workshop, 24 February: Information

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-02-20

Information regarding the Copyright Workshop, 24 February, Pretoria.

US Woordfees 2018: Die Kaap is weer Frans

Naomi Meyer, Leon Albert Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-20

"Die produksie is ... ’n natuurlike uitvloeisel van die musiek waarby ek die afgelope tyd baie betrokke was. ... Die Weste ontmoet Afrika op een verhoog. Die feit dat die Franse Hugenote vanjaar ook 330 jaar gelede Kaap toe gekom het, gee uiteraard verdere stukrag aan die geleentheid."

Op pad Athlone toe saam met Cyril Ramaphosa

Izak de Vries Leefstyl 2018-02-20

Toe president Cyril Ramaphosa gewone mense uitnooi om vanoggend saam met hom te stap, kon Izak de Vries nie anders as om daar te wees nie. Hy draf kaalvoet saam.

Liefde is ... Kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2018-02-20

Hier is die 15 finaliste vir LitNet se jongste skryfkompetisie met die tema "Liefde is ...".

US bring hulde aan prof Sampie Terreblanche: legendariese ekonoom, geliefde lektor en kritiese stem

LitNet In memoriam 2018-02-19

"Sy klem op sosiale verbetering vir die groot gemeenskap is ’n deurlopende tema in sy werk."

US Woordfees 2018: Chronologiese skrywersfees- en leefstylitems

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

Hier is die jongste en bygewerkte skrywersfees- en leefstylitems op vanjaar se Woordfeesprogram!

Die “mal professor van Stellenbosch” se groot nalatenskap

Martie Retief-Meiring In memoriam 2018-02-19

"Kleurryk, opstandig, stout, borrelend van nuwe idees, nuwe insae, en ’n aangrypende empatie – hierdie woelgees laat ’n nalatenskap van begrippe en oordele wat beslis in die Suid-Afrikaanse ekonomie en politiek sal resoneer."

NB-Uitgewers by US Woordfees 2018

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

Hier is besonderhede van boekgesprekke waarby NB-Uitgewers op vanjaar se US Woordfeesprogram betrokke is. Kom luister en gesels saam!

Top