Pasgelaai
Die Kaapstadkarnaval: kleur, klank en ’n klomp mense
2018-03-22Die negende Kaapstadkarnaval het Saterdagaand 17 Maart 2018 in Groenpunt plaasgevind. Dit was ’n visuele skouspel. Izak de Vries en sy kamera was daar.
The challenge of language in post-apartheid South Africa
2018-03-22"Literacy in the indigenous African languages is, needless to say, crucial. For, without literacy in the languages of the masses, science and technology cannot be culturally owned by Africans. Africans will remain mere consumers, incapable of creating competitive goods, services and value-additions in this era of globalisation."
Pos beskikbaar: Akademiese-boekspesialis – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)
2018-03-20Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe akademiese-boekspesialis. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.
Pos beskikbaar: Assistent-bestuurder – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)
2018-03-20Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe assistent-bestuurder. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.
Pos beskikbaar: Bestuurder – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)
2018-03-20Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe bestuurder. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2018
2018-03-20Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Graad 12: Rye en reekse
2018-03-20Hier is gratis notas oor rye, reekse en sigma-notasie vir graad 12-leerders.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Ys deur Rudie van Rensburg
2018-03-20LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Ys deur Rudie van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries en Eldridge Jason: ’n lesersindruk
2018-03-20"Alhoewel elke vrou haar eie soort voorbeeld vir die gemeenskap is, het al twaalf van hulle die brandende begeerte om hoop terug in die gemeenskap van Atlantis te ploeg. ’n Gemeenskap waaraan hulle geheg is."
Comments by PEN Afrikaans on the Revised Language Policy for Higher Education of 2017
2018-03-20"With the utilisation of Afrikaans having been severely limited at many tertiary education institutions, we feel that the current level of utilisation should be extended, not sustained."
Khoekhoegowab, ti ǂnīsasib
2018-03-20Lees LitNet se eerste Nama-artikel (met Afrikaanse weergawe): "Maar vir my was ek Nama. Niks anders. En ek’t in my gevoel dat my Nama-wees net so belangrik is. Dit was my identiteit. My taal."
Die mag en waarde van simbole
2018-03-20"Dis nie die klere self, of die vlag self, wat mag besit nie. Dis die lens waardeur ons dit bejeën wat daaraan mag verleen."
’n Perspektief by die lees en interpretasie van die Oudgriekse mites (deel 3)
2018-03-19"Die grootste deel van die Oudgriekse mites is, soos Esopus se fabels, geskep om ’n boodskap oor te dra. ’n Boodskap wat óf die onverstaanbare etiologies wil verduidelik, óf waar dit daarom gaan om akute emosies in die lewe van die mens na vore te bring."
Voorbeeld van ’n Teengeweld-onderwys-lesplan vir Basiese Onderwys vir Volwassenes: vlak 1- en 2-leerders
2018-03-19In ’n onlangse artikel in LitNet Akademies (Opvoedkunde) verskyn navorsing om volwassenes in die klaskamer teen geweld toe te rus. Kyk hier na ’n praktiese lesplan wat uit die gesprek voortvloei.
Kennis is mag! Basiese onderwys vir volwassenes as teenvoeter vir geweld teen vroue en kinders
2018-03-19"Die hele samelewing, en nie net vrouens nie, is aandadig aan gewelddadigheid, omdat ons nie genoeg oor die onderwerp, en die oorsake en gevolge daarvan, praat nie. Dit vra dus vir die aanspreek (en veroordeling) van geweld in opvoeding en onderrrig op alle moontlike vlakke."
NALN: Twee feeste op een dag
2018-03-19Op 24 Maart word NALN 45 jaar oud. Kom kuier hierdie dag saam met ons en vier ook Elsabe Steenberg, geliefde skrywer, se 80ste verjaardag met die verskyning van ’n briewebundel, Waar rats die ribbok gaan, saamgestel deur Sarel Venter.
Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg
2018-03-19"Dis nie ’n boek vol lewenslesse en -waarhede nie. Dis inderdáád loslit humor op sy beste – lees dit in daardie gees. Genade, ons het nodig om oor lawwighede te kan lag."
FMR-resensie: Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg
2018-03-19"Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg is die komiese én lewensgetroue roman oor die bejaarde Hans van Kraaienburg."
Rian: 16 dinge wat ek nié moes sê nie deur Rian van Heerden: ’n lesersindruk
2018-03-19"Soos ek deur Rian: 16 dinge wat ek nié moes sê nie gelees het, het ek besef dat hy, weliswaar orator van formaat, ook maar net ’n gewone mens is wat soms worstel met homself, met ander en met die ou lewe."
Verhoudings onder druk: ’n onderhoud met Ronel du Toit
2018-03-19"Daar is bepaalde beginsels, veranderlikes of rigtingwysers wat vir alle verhoudings geld. Elkeen van hierdie 13 beginsels word in die boek verduidelik en in daaglikse situasies toegepas. Deur van die volgende beginsels bewus te raak kan jy meer voorbereid op die reis na volhoubare verhoudings wees."
