Pasgelaai
“Is paradise a place in heaven or on earth, and why?” The nature and function of paradise according to the interpretation of John Chrysostom
2019-12-10“According to John Chrysostom, what is the nature and function of paradise?”
Is die paradys in die hemel of op die aarde, en hoekom? Die aard en funksie van die paradys volgens die interpretasie van Johannes Chrusostomus
2019-12-10“Wat is die aard en funksie van die paradys volgens Chrusostomus?”
Skrywersonderhoud oor Suiker Britz: dossier van ’n speurbaas
2019-12-10"Van die stories wat Suiker na aan die hart gelê het was die stigting van die eenheid vir verkragtingslagoffers, asook ’n eenheid gemoeid met die aankeer van reeksmoordenaars."
Die fees wat waai(b)! Die 2020-Suidoosterfeesprogram beloof ’n fees-ervaring uit die boonste rakke
2019-12-10Die 17de Suidoosterfees word van 27 April tot 3 Mei 2020 in Kaapstad aangebied. Feesgangers kan hul vere regskud vir ’n verskeidenheid uitstekende musiek- en toneelproduksies, skaterlagkomedies, interessante gesprekke en aktiwiteite. Daar is iets vir almal se smaak en met Suid-Afrika se voorste kunstenaars op die feesverhoog, het Kapenaars beslis rede om windmaker te voel.
“A pause between origin and destination”: Heterochronicity and minor transnationalism in Marlene van Niekerk’s volumes of poetry Gesant van die mispels and In die stille agterkamer
2019-12-10“She faithfully focuses on her trade with excellence and determination to create small but stirring poems that transcend temporal and spatial boundaries.”
“’n Pouse tussen oorsprong en bestemming”: Heterochronisiteit en laterale transnasionalisme in Marlene van Niekerk se Gesant van die mispels en In die stille agterkamer
2019-12-10“Van Niekerk se tekste vernuwe telkens die verwagtinge van wat as goeie Afrikaanse letterkunde beskou word.”
Lag ’n slag!
2019-12-09"Late Bloomer is kraakvars, skreeusnaaks en teen die halfpad-merk is jou wangspiere seer gelag, jou snaarstyf skouers ontspan en vee jy trane af oor sy pittighede."
Bazil en die bazaar
2019-12-09“So vra Ella Verwey die dag tydens ’n bybelstudie, hoe kook Bazil dan nou nog appelkooskonfyt al is dit winter? Hier is nie ’n appelkoos van ’n dag oud nie.”
Maintenance claims and sequestration under the Insolvency Act 24 of 1936
2019-12-09“It is unacceptable that creditors with claims for arrear maintenance could be held liable for contribution where the free residue is insufficient to cover the sequestration costs.”
Onderhoudseise en sekwestrasie ingevolge die Insolvensiewet 24 van 1936
2019-12-09“Dit is onaanvaarbaar dat skuldeisers wat eise vir agterstallige onderhoud teen ’n insolvente boedel het waar die vrye oorskot onvoldoende is om die sekwestrasiekoste te dek, kontribusiepligtig gehou kan word.”
LitNet Akademies Weerdink: Grond
2019-12-09"Grondonteiening sonder vergoeding" in 2019. Kan grondhervorming buite die raamwerk van die Grondwet plaasvind? Wat is die kategorieë grond wat hier ter sprake is? Grondwetlik beskou, is "grond" dieselfde as eiendom?
The ecotext in the classroom
2019-12-09“It is crucial that educators acknowledge the potential role of environmentally oriented narratives and utilise children’s love for stories by applying ecotexts in classrooms.”
Die ekoteks in die klaskamer
2019-12-09“Dit is belangrik dat opvoeders die potensiële rol van omgewingsgerigte verhale sal erken, kinders se liefde vir stories sal ontgin en die belangrike rol wat die ekoteks kan speel sal besef.”
Private rook en besit van dagga versus handel met dagga?
2019-12-09"Liberale veroorsaak chaos en gooi grense omver, sonder om te verduidelik wat in praktyk moet gebeur."
Oor troostantes en ander wyshede
2019-12-06"In die vroeë tagtigs het Ma ’n rubriek as klatannie gehad. Ja, een van dáárdie sosiale raadgewers wat vir Jan Publiek sielkundige advies in tydskrifte en koerante gee."
