Pasgelaai

Joburg Film Festival film review: Vision portraits – interesting topic, average film

Réney Warrington Film 2019-11-19

"It is a moving portrait of artists losing their sight, the one thing they depend on most."

Toyota US Woordfees 2020: volledige program

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-11-18

Die Toyota US Woordfees se program vir 2020 is pas bekend gemaak. Laai dit hier af!

Verstaan die struktuur van wiskunde

Pieta van Deventer Skole 2019-11-18

Is jy ’n onderwyser of ’n leerder wat dors na kennis? Pieta van Deventer bied vir enigeen met 'n passie vir syfers ’n inleiding tot die basiese struktuur van wiskunde en hoe dit tot verdere klassifikasies en oplossings van wiskundige probleme kan lei.

Francois van Coke oor die suburbs en sy nuutste album

Marli van Eeden, Francois van Coke Onderhoude 2019-11-18

"Ek het grootgeword in die ’burbs en wou my hele lewe wegkom. Vanuit Bellville was Kaapstad baie ver en vol mistiek. Ek het vir myself uit suburbia uit gedroom toe ek ’n kind was. Ek het gesoek na iets anders as die vervelige, tradisionele bestaan." 

Jedi, Skynet of Projek Maven? En wat van Skybot?

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-11-18

"Skybot was die Russiese ruimtevaarder wat na ISS (internasionale ruimtestasie)  gevlieg het en daar gewerk het, om nuwe tipe vuurpyllanseerders te toets."

Rooi is die kleur van die politici

Henning Janse van Vuuren SêNet-briewe 2019-11-18

"Of is Suid-Afrikaners ʼn honderd jaar agter Duitsland …?"

LitNet: Wiskunde

LitNet Nuusbrief 2019-11-15

LitNet: Wiskunde

Book launch: Being Shelley by Qarnita Loxton

LitNet Books and writers 2019-11-15

You are invited to the launch of Being Shelley by Qarnita Loxton on the 25th of November. 

An interview with Fiona Snyckers

Janet van Eeden, Fiona Snyckers Books and writers 2019-11-15

"Most of my books deal with issues that affect women, and it’s hard to rank these in terms of importance."

Balletdanser se lewe is hartseer en ontstellend

Maryke Roberts Teater 2019-11-15

"Die man val voor jou oë uitmekaar en die eens trotse, fier danser, word ineengetrek van verslaentheid."

Resensie: Soekmekaar deur Dana Snyman

Alta Cloete Resensies 2019-11-15

"Soekmekaar is onontbeerlike leesstof vir elkeen wat hierdie land liefhet, elkeen wat ons uitdagings probeer deurgrond, elkeen wat probeer om ten alle koste die hoop te behou."

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Fanie Snyman Seminare en essays 2019-11-15

"Kan die kerk (onwetend) geplunder word van dit wat wesentlik tot die identiteit, die aard en missie van die kerk behoort tot so mate dat ons op 'n dag gaan ontdek al wat van die kerk oorgebly het is niks anders as 'n leë dop nie en dat die kerk sy effektiwiteit en legitimiteit verloor het?"

Extrinsic barriers to promotion: Experiences of female teachers in leadership positions at secondary schools in the post-apartheid era

Idilette van Deventer, Philip C van der Westhuizen, Mariska Ewart Academic research 2019-11-15

“[M]anagement posts in education are still dominated by male teachers.”

Ekstrinsieke bevorderingshindernisse: Die ervarings van onderwyseresse in leiersposisies by sekondêre skole in die postapartheid era

Idilette van Deventer, Philip C van der Westhuizen, Mariska Ewart LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-11-15

“Onderwysbestuursposisies word tans deur manlike onderwysers oorheers.”

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2019-11-15

Is jy in graad ses en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af. 

Seepglad-rubriek nommer 3: Oor virtuele fietsry in Barcelona

Carinus Lemmer Rubrieke 2019-11-15

"[E]n alhoewel mens virtueel kan fietsry, is dit dan soos he(i)den-nagse seks net nie so lekker soos die real thing nie."

“If you have tears, prepare to shed them now” – toespraak deur Jan Heunis SC, president van die Konvokasie van die US, 2019

Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2019-11-15

"Mens benodig nie internasionale studies nie, waarvan daar vele is, om te besef dat hierdie stand van sake Engels as dominante taal bevestig, nie net op tersiêre vlak nie, maar, soos ons sal sien, ook vanaf laerskool na hoërskool tot by universiteit. Menings mag wissel oor die wysheid hiervan, maar dit is seer eienaardig dat hierdie Hof, die uiteindelike bewaker van minderheidstaalregte ingevolge die Grondwet, sy goedkeuring daaraan gee." Aldus regter Froneman.

Persverklaring: Liefde by die Dam 2019

LitNet Leefstyl 2019-11-15

Elf bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars en groepe gaan vanjaar die verhoog behoorlik laat vlamvat: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Early B, Arno Carstens, Majozi, Karlien van Jaarsveld, Snotkop, Spoegwolf, Tasché, Lukraaketaar en Loki Rothman.

Boer soek 'n vrou: leer ken vir Boer Graham

Remona Voges, Boer Graham kykNET Portaal 2019-11-14

Boer Graham van Boer soek 'n vrou is nie so streng soos meeste mense dink nie! Lees sy onderhoud met Remona Voges hier. 

Boekpakkie-weggee: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers

LitNet Wen 2019-11-14

Is jou kind volgende jaar in die grondslagfase? In hierdie dol geskarrel aan die einde van die jaar is daar nou een minder ding om jou oor te bekommer. Jy kan drie boeke wen om jou kind volgende jaar te help om wiskunde met pret onder die knie te kry! 

Top