Pasgelaai

Fotogalery: Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se roman Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Izak de Vries Jonathan Ball-portaal 2019-11-22

Izak de Vries het foto’s geneem by die Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld. Die bekendstelling het op 19 November 2019 in Stellenbosch Hotel plaasgevind.

Resensie: Mooier as Marilyn deur Anita du Preez

Elize Parker Resensies 2019-11-22

"Die teks loop soos stroop sodat die verhaal se pas vinnig en op ’n drafstap in hoë hakkies op Kaapse keistene is."

Resensie: Waterberg echoes deur Richard Wadley

Gerard Scholtz Resensies 2019-11-22

"Protea Boekhuis word gelukgewens met hierdie praguitgawe deur Richard Wadley, vir wie dit 'n lewenstaak was om hierdie omvattende boek saam te stel."

Filmresensie: Parasite

Suzette Myburgh Film 2019-11-22

"Parasite word beskryf as ’n komedie, ’n riller, selfs ’n klasse-oorlog, maar uiteindelik is “tragikomedie”, uit die mond van die skepper van die film, die beste beskrywing."

FMR-resensie: Vervleg deur Petro Hansen

Danie Botha Resensies 2019-11-22

"Daar's nog ’n soort vervlegting in die boek: Die afsonderlike rubrieke word in so ’n volgorde geplaas dat skakels onderling ontstaan."

Pasverskyn: breyten breytenbach: woordenaar, woordnar deur Francis Galloway

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-22

In hierdie boek word op vernuwende wyse onderontginde fasette van sy (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap in opstelle toegelig en ’n blik op sy loopbaan as skrywer en openbare figuur gebied.

Innie shadows: ’n onderhoud met Olivia M Coetzee

Naomi Meyer, Olivia M Coetzee Skrywersonderhoude 2019-11-21

"Dis baie moeilik om kallid mense se stories te kry in boekvorm. En daa is stories, maa daa is soeveel meer stories wat nog vetel moet wôd. ... En daa is baie min skrywers van kleur – which wel biesag is om te change, en dis lekke om te kan deel wies van die change."

Boer soek 'n vrou: Leer ken die diepsinnige Boer Damian

Remona Voges, Boer Damian kykNET Portaal 2019-11-21

Remona Voges het met die omstrede Boer Damian van Boer soek 'n vrou gesels. Lees hier meer oor dié nederige boer met die lied in sy hart. 

Hoop is nie skryfbestand* nie

Charleine Collins Poësie 2019-11-21

“Maar dis so maklik
om te los en misluk,
uit te vee, te wis”

Stormwind

Daniel Manchest Poësie 2019-11-21

“Ek ruik die reën in die stof
Ek hoor die donderslag”

Press release: Cape Town City Ballet’s A Christmas Carol fun for all the family

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-11-21

Cape Town City Ballet presents a sumptuous production of A Christmas Carol – The Story of Scrooge that’s perfect holiday entertainment for the whole family! The production will be presented at Artscape Theatre from 14 to 24 December.

Press release: Zeitz MOCAA presents first museum solo exhibition in Africa by acclaimed Nigerian-born artist Otobong Nkanga

LitNet Kuns 2019-11-21

On Thursday 21 November 2019, Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) (Cape Town) opened an exhibition titled Acts at the Crossroads by internationally acclaimed, Nigerian-born artist Otobong Nkanga.

Toyota US Woordfees 2020: Video en foto's van die bekendstellingsfunksie

Naomi Bruwer Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-11-21

Die Toyota US Woordfees se 2020-program is 18 November op Rust en Vrede-wynlandgoed bekendgestel.

Toyota US Woordfees 2019: Onderhoud met Remona Voges oor Penseel & Kie

Naomi Meyer, Remona Voges Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-11-21

"Die sukses van 'n gedig hang (soos enigiets anders!) uiteindelik af van die eindelose vermoë om moeite daarmee te doen."

Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Naomi Meyer

Remona Voges, Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-11-21

"Inspirasie is ’n vonk én dis ’n stadige vuur ook."

 

Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Cliffordene Norton

Remona Voges, Cliffordene Norton Toyota Stellenbosch Woordfees 2019-11-21

"Hierdie jaar het ek die storie geskryf, gestuur, daarvan vergeet, en toe bam!"

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Kaaps-Afrikaans

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-11-21

In hierdie video gesels Ria Olivier, programbestuurder van die Afrikaanse Taalraad, met professor Frank Hendricks oor Kaaps-Afrikaans.

ATR-komvandaan-seminaar 2019: Die geskiedenis van Arabiese Afrikaans

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-11-21

Kyk hier na 'n video deur die Afrikaanse Taalraad oor die geskiedenis van Arabiese Afrikaans.

Op die duin

Salome Combrink Fiksie 2019-11-21

“My naam is Hanna dink sy, deurmekaar van die sand wat tot in haar onderklere inkrioel. Die harde maande alleen met haar haaslipman dwing haar elke dag teen skemer die duine uit.”

Bruin identiteit: ’n tussenin bestaan?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2019-11-21

"Ek weier om deel te wees van ’n georkestreerde poging om ’n hele groep mense minder te maak. ’n Groep waarvan ek deel is."

Top