Pasgelaai

"Afstand tussen skrywer en leser verklein" – ’n onderhoud met Burgert A Senekal

Cliffordene Norton, Burgert A Senekal Onderhoude 2019-12-05

"Sosiale media beklemtoon die volgehoue relevansie van die literatuur in die menslike leefwêreld."

’n Besoek aan 1001 South African Stories: Visionary Women

Cliffordene Norton Menings 2019-12-05

"Dié maand se 1001 South African Stories-sessie het tydens die 16 Dae van Aktivisme-veldtog plaasgevind en die twee gaste, Lauren Jacobs en Mpho Malgas, het vurig oor geweld teen vroue gesels."

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Azille Coetzee Seminare en essays 2019-12-05

"My wit broosheid maak van mý die slagoffer en blok enige kritiese gesprek oor my (waarskynlik onbewuste) rassistiese aannames ..."

Boekresensie: Grondwoorde 2018 saamgestel deur Wouter J Gildenhuys

Dewald Koen Resensies 2019-12-04

"Die afgelope paar weke het dit my weer eens opgeval hoe die Afrikaanse taal gedurig onder beleg verkeer.  ... Meer projekte van hierdie omvang is nodig om nie alleen Afrikaans as taal te bevorder nie, maar ook om kreatiewe skryfwerk onder ’n nuwe generasie jongmense aan te moedig."

Filmresensie: Pain and glory

Maryke Roberts Film 2019-12-04

"Banderas groei en krimp saam met die storielyn en vang sodoende die karakter se sterk- en swakpunte perfek vas."

Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?

Jason Lloyd Rubrieke 2019-12-04

"Vermits dit bekend geword het dat die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs aan die bekroonde skrywer en digter, Valda Jansen, toegeken is, kan die beurskomitee gerus moeite doen om die riglyne waarbinne dié beurs toegeken word begryplik aan voornemende aansoekers te verduidelik."

Video: Bekendstelling van Carel van der Merwe se Kansvatter

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2019-12-04

Carel van der Merwe se biografie van Ben Viljoen, Kansvatter, is Saterdag 30 November in Protea Boekwinkel op Stellenbosch bekendgestel. Albert Grundlingh het met hom gesels.

Fotoblad: ATR-Kokertoekennings 2019

Menán van Heerden, Izak de Vries Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2019-12-04

Die Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op Vrydag, 29 November 2019 in Bellville plaasgevind. Izak de Vries en Menán van Heerden was daar met hul kameras.

Valda Jansen: ’n onderhoud rondom die 2020 Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs

Naomi Meyer, Valda Jansen Skrywersonderhoude 2019-12-04

"Die idee vir hierdie projek het so sewe jaar gelede reeds oor my pad gekom."

Sedgefield se leeskring loop ’n natuurpad

Estelle Kruger Leeskringkamer 2019-12-04

"Sedgefield Leeskring het behoorlik die natuurpad saam met Antoinette en oom Johannes geloop tydens Dianna Lombard se bespreking van Die lang man sonder skaduwee."

Danie Botha (1947–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2019-12-04

"My lewe is die vak wat ek die beste ken en die helderste oor kon skryf."

Hoëgraad-boemelaar

Jitsvinger Rubrieke 2019-12-04

"Dit is kragtig. Deurdringend. Subtiel. Dit is georganiseerd met wortels wat strek tot diep in die Ou Testament. Daar is nie 'n enkele rolprent of treffer wat die ware betekenis van geld verduidelik nie."

Video: Stellenbosch-bekendstelling van Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Naomi Bruwer Jonathan Ball-portaal 2019-12-04

Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld is op Dinsdag 19 November 2019 in die Stellenbosch Hotel bekendgestel. Naomi Bruwer het ’n video van sy gesprek met Etienne Bloemhof geneem. 

Bodily and moral impurity in Leviticus: an integrated purification system

Esias E. Meyer Academic research 2019-12-04

“The article engages with the debate on the difference between bodily or ritual impurity on the one hand and moral impurity on the other.”

Liggaamlike en morele onreinheid in Levitikus: ’n geïntegreerde reinigingsisteem

Esias E. Meyer LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-12-04

“Die artikel lewer ’n bydrae tot die debat oor twee soorte onreinheid in Levitikus.”

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

LitNet Wen 2019-12-04

Wat is 2019 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Jy het een week om R1000 te wen! 

Resensie: Die man van Quatro deur Calvyn van Niekerk

Dewald Koen Resensies 2019-12-04

"Sodra ’n leser dink hier is net nóg ’n nuwe misdaadroman in Afrikaans, word jy aangenaam verras met Van Niekerk se roman wat nie bloot ’n voorspelbare resep van clichés is nie."

Totsiens, Jan Heunis: ons dag sal kom!

Frederik Rudolph van Dyk Universiteitseminaar | University Seminar 2019-12-04

"Dis eers wanneer die pot kook dat die paddas dit berou. Veeltalige Suid-Afrika se water kook reeds ..."

Vreugde buite my venster 

Zebulon Kochk Poësie 2019-12-04

“Kyk! Vars blomme in die lig begin fleur en
teer ontluik”

Lesersindruk: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-le Roux

Trisa Hugo Lesersindrukke 2019-12-04

"Dit is ’n onthutsende verhaal oor die skending van onskuld, die toesmeer van dinge en ook die aandeel van elkeen wat kies om daaroor te swyg."

Top