Pasgelaai

Skemerkelkies by ’n konvokasie

Henning Janse van Vuuren SêNet-briewe 2019-12-02

"I need stationary."

Navraag oor dagga

Tiens SêNet-briewe 2019-12-01

“Is ek reg met my interpretasie of nie?”

Swart Vrydag

Raed-na-Gael OU Profiel SêNet-briewe 2019-12-01

“Die materialisme moet seker ook maar ’n dag hê. Daar is mos vir elke dag van die jaar ’n dag vir iets, maar Swart Vrydag?”

LitNet: Aktivisme

LitNet Nuusbrief 2019-11-29

LitNet: Aktivisme

Wenners van die Grondwoorde 2019-digkompetisie aangekondig!

LitNet Skole 2019-11-29

Die wenners van die nuwe Grondwoorde-kompetisie is onlangs aangewys. Hier is hulle!

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Frederik Rudolph van Dyk Menings 2019-11-29

"Jansen se houding illustreer die diepgewortelde Engelse taalkolonialisme en onsamehangende afkeuring van Afrikaans en proaktiewe inheemstaligheid aan die Universiteit Stellenbosch. Maar ons het dit sien kom: Wim de Villiers het mos gesê dat dit nie 'die US se werk is om Afrikaans te beskerm' nie."

The Club of Rome’s search for planetary well-being through the eyes of a reformed theologian

Johan Buitendag Academic research 2019-11-29

“The juxtaposition of theology and science provides the need for a new value system apparent in social sciences.”

Die Klub van Rome (“Club of Rome”) se soeke na planetariese welsyn beskou deur die oë van ’n Gereformeerde teoloog

Johan Buitendag LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-11-29

“Hierdie artikel ondersoek die raakvlakke tussen teologie en wetenskap in die lig van die dreigende ekologiese krisis.”

Boer soek 'n vrou: 'n Onderhoud met die geheimsinnige Boer Theunis

Remona Voges, Boer Theunis kykNET Portaal 2019-11-28

Remona Voges het met die aantreklike Boer Theunis van Boer soek 'n vrou gesels. Lees hier meer oor dié avontuurlustige boer.

Janie Bay: “Ek leer al hoe meer!”

Henry Cloete, Janie Bay Musiek 2019-11-28

"Om te dink en om te skryf in Afrikaans het tyd geneem, maar ek moet sê, Hunter Kennedy het my al so baie geleer, net deur ons samewerking."

Twee dekades van taalaktivisme in die regswese: sonder Afrikaans is Suid-Afrika nie die moeite werd nie

Cerneels Lourens Seminare en essays 2019-11-28

"Te midde van hierdie taalstorm is die vraag: Kan ons niks meer doen nie en is dit te laat? Die antwoord is: Nee, dit is nie te laat nie."

Resensie: Alchemie van my muse deur Pieter Hugo

Risha Lötter Resensies 2019-11-28

"Op elke bladsy kon ek opnuut iets anders vind wat my roer of bewonderend laat stilstaan voor 'n vernuftige stukkie woordspel."

Black Friday (met apologie aan Psalm 23)

Marnus Kok Poësie 2019-11-28

"Selfs al laai ek my trollie tot oorlopens toe vol,
sal ek nie genoeg kry nie ..."

Vervaldatum

Abraham Rozendaal Menings 2019-11-28

“Selfs ons kleinkinders spandeer nou meer tyd in die kleinhuisie. Die gedrukte diertjies verskaf oneindige vermaak en die papier word met reëlmaat afgerol en dan soms weer opgerol.”

Sonreis

Andries Fourie Poësie 2019-11-28

“ek wag vir jou op Wensfontein
met oornagbaard
en goedkoop wyn”

Boekbekendstelling van Kansvatter: Die rustelose lewe van Ben Viljoen deur Carel van der Merwe

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-28

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Carel van der Merwe se boek, Kansvatter, op Saterdag 30 November 2019 by Protea Boekwinkel in Stellenbosch.

Ongetiteld

Shaun Warner Poësie 2019-11-28

“met my duim en voorvinger
plukpluk ek
aan my engelvere”

Weefspoel

Louise Schoeman Poësie 2019-11-28

“Verlies is fyn kant
tydsaam geweef”

Lesersindruk: Zwarte Socrates. Gesprekken over recht, tijd en verzoening deur Bert van Roermund

Gerhard Van der Schyff Lesersindrukke 2019-11-28

"Die ryk gesprekke stel die vraag hoe 'daders' en 'slachtoffers' van politieke en gewelddadige konflik met mekaar kan saamleef."

Persvrystelling: Oopmond – ’n getoor met gedigte en musiek

LitNet Leefstyl 2019-11-28

Oopmond, ’n woord-en-musiek aangeleentheid soos min, is Saterdag 30 November 2019 in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach-sentrum.

Top