Pasgelaai
Press release: First look at Craig Urbani as Dr Frank ’n Furter
2019-11-26Ready to thrill you with fun and naughty moments, The Rocky Horror Show is the boldest bash of them all.
Bibi Babbelbek praat tot sy blou word: ’n lesersindruk en ’n onderhoud met die skrywer
2019-11-25"Bibi Babbelbek praat tot sy blou word verdien ’n spesiale ruimte in die biblioteek van elke omgee-ouer."
Reisskets: Biker-biskop in die Afrikabos
2019-11-25"Wat het hul regtig nagelaat in die suidweste van Tanzanië, die Godsmanne? Geloof en ruïnes?"
Rooibos is lekker, maar dit is geen wondermiddel
2019-11-25Rooibos is een van daardie plante wat in Suider-Afrika byna mitiese status verkry het. Dit help glo vir byna alles, maar hokaai eers, skryf Elsabé Brits.
’n Transnasionale poëtika in Afrikaans: ’n onderhoud met Louise Viljoen
2019-11-25"Die Afrikaanse poësie is in die loop van sy ontwikkeling blootgestel aan ’n magdom invloede van oor die hele wêreld, met die gevolg dat dit al baie lank nie meer net gebaseer is op opvattings eie aan die spesifieke konteks waarin dit geskryf is nie."
Douvoordag: "Ons wou meer as ’n produk maak"
2019-11-25"Die kernstorie van die album gaan oor ... die ontdekking van wat uiteindelik regtig belangrik is en waarop jy jou kosbare tyd en lewe spandeer."
Resensie: Brisant deur Hein Viljoen
2019-11-25"Die epos lees vloeiend en maak mildelik gebruik van die uiteenplasingstegniek wat momentum gee aan die leeshandeling en soos ’n springveer die volgende versreël(s) voortsneller."
Die vierde industriële rewolusie
2019-11-25"Êrens het Suid-Afrika die bus verpas vir die vierde industriële rewolusie."
Is Cameron regter in sy eie saak?
2019-11-22"Waarmee ons hier te doen het, is dus nie net ’n regter wat onbehoorlik deur ’n litigant gekontak is nie, maar veel erger: die indruk is geskep dat regter Cameron as inkomende kanselier van die universiteit regter in sy eie saak was."
Fotogalery: Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se roman Die biblioteek aan die einde van die wêreld
2019-11-22Izak de Vries het foto’s geneem by die Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld. Die bekendstelling het op 19 November 2019 in Stellenbosch Hotel plaasgevind.
Resensie: Mooier as Marilyn deur Anita du Preez
2019-11-22"Die teks loop soos stroop sodat die verhaal se pas vinnig en op ’n drafstap in hoë hakkies op Kaapse keistene is."
Resensie: Waterberg echoes deur Richard Wadley
2019-11-22"Protea Boekhuis word gelukgewens met hierdie praguitgawe deur Richard Wadley, vir wie dit 'n lewenstaak was om hierdie omvattende boek saam te stel."
Filmresensie: Parasite
2019-11-22"Parasite word beskryf as ’n komedie, ’n riller, selfs ’n klasse-oorlog, maar uiteindelik is “tragikomedie”, uit die mond van die skepper van die film, die beste beskrywing."
FMR-resensie: Vervleg deur Petro Hansen
2019-11-22"Daar's nog ’n soort vervlegting in die boek: Die afsonderlike rubrieke word in so ’n volgorde geplaas dat skakels onderling ontstaan."
Pasverskyn: breyten breytenbach: woordenaar, woordnar deur Francis Galloway
2019-11-22In hierdie boek word op vernuwende wyse onderontginde fasette van sy (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap in opstelle toegelig en ’n blik op sy loopbaan as skrywer en openbare figuur gebied.
Innie shadows: ’n onderhoud met Olivia M Coetzee
2019-11-21"Dis baie moeilik om kallid mense se stories te kry in boekvorm. En daa is stories, maa daa is soeveel meer stories wat nog vetel moet wôd. ... En daa is baie min skrywers van kleur – which wel biesag is om te change, en dis lekke om te kan deel wies van die change."
Boer soek 'n vrou: Leer ken die diepsinnige Boer Damian
2019-11-21Remona Voges het met die omstrede Boer Damian van Boer soek 'n vrou gesels. Lees hier meer oor dié nederige boer met die lied in sy hart.
Hoop is nie skryfbestand* nie
2019-11-21“Maar dis so maklik
om te los en misluk,
uit te vee, te wis”
