Pasgelaai

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Fanie Snyman Seminare en essays 2019-11-15

"Kan die kerk (onwetend) geplunder word van dit wat wesentlik tot die identiteit, die aard en missie van die kerk behoort tot so mate dat ons op 'n dag gaan ontdek al wat van die kerk oorgebly het is niks anders as 'n leë dop nie en dat die kerk sy effektiwiteit en legitimiteit verloor het?"

Extrinsic barriers to promotion: Experiences of female teachers in leadership positions at secondary schools in the post-apartheid era

Idilette van Deventer, Philip C van der Westhuizen, Mariska Ewart Academic research 2019-11-15

“[M]anagement posts in education are still dominated by male teachers.”

Ekstrinsieke bevorderingshindernisse: Die ervarings van onderwyseresse in leiersposisies by sekondêre skole in die postapartheid era

Idilette van Deventer, Philip C van der Westhuizen, Mariska Ewart LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2019-11-15

“Onderwysbestuursposisies word tans deur manlike onderwysers oorheers.”

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2019-11-15

Is jy in graad ses en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af. 

Seepglad-rubriek nommer 3: Oor virtuele fietsry in Barcelona

Carinus Lemmer Rubrieke 2019-11-15

"[E]n alhoewel mens virtueel kan fietsry, is dit dan soos he(i)den-nagse seks net nie so lekker soos die real thing nie."

“If you have tears, prepare to shed them now” – toespraak deur Jan Heunis SC, president van die Konvokasie van die US, 2019

Jan Heunis Universiteitseminaar | University Seminar 2019-11-15

"Mens benodig nie internasionale studies nie, waarvan daar vele is, om te besef dat hierdie stand van sake Engels as dominante taal bevestig, nie net op tersiêre vlak nie, maar, soos ons sal sien, ook vanaf laerskool na hoërskool tot by universiteit. Menings mag wissel oor die wysheid hiervan, maar dit is seer eienaardig dat hierdie Hof, die uiteindelike bewaker van minderheidstaalregte ingevolge die Grondwet, sy goedkeuring daaraan gee." Aldus regter Froneman.

Persverklaring: Liefde by die Dam 2019

LitNet Leefstyl 2019-11-15

Elf bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars en groepe gaan vanjaar die verhoog behoorlik laat vlamvat: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Early B, Arno Carstens, Majozi, Karlien van Jaarsveld, Snotkop, Spoegwolf, Tasché, Lukraaketaar en Loki Rothman.

Boer soek 'n vrou: leer ken vir Boer Graham

Remona Voges, Boer Graham kykNET Portaal 2019-11-14

Boer Graham van Boer soek 'n vrou is nie so streng soos meeste mense dink nie! Lees sy onderhoud met Remona Voges hier. 

Boekpakkie-weggee: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers

LitNet Wen 2019-11-14

Is jou kind volgende jaar in die grondslagfase? In hierdie dol geskarrel aan die einde van die jaar is daar nou een minder ding om jou oor te bekommer. Jy kan drie boeke wen om jou kind volgende jaar te help om wiskunde met pret onder die knie te kry! 

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2019-11-14

Is jy in graad sewe en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af. 

Resensie: Sewe-en-veertig deur Irma Venter

Nadine Petrick Resensies 2019-11-14

"Sewe-en-veertig is die ideale leesstof vir die naderende somervakansie en dit bevat al die regte bestanddele om jou vas te pen in ’n leesgreep wat moontlik jou familie gaan irriteer."

Fiksie in die navorsingsomgewing – ’n onderhoud met Madelein Rust

Cliffordene Norton, Madelein Rust Onderhoude 2019-11-14

"Dis ’n wonderlike bonus dat toekomstige geslagte hierdie tydkapsules onder oë sal kry om uit te vind waarmee ons moes stoei."

Filmresensie: When I get home

Cliffordene Norton Film 2019-11-14

"Solange-ondersteuners sal die film geniet, maar iemand wat onbekend is met haar werk sal dit nie ten volle kan waardeer nie."

Book launch: Will South Africa be okay? by Jan-Jan Joubert

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-14

You are invited to the launch of Will South Africa be okay? on Thursday 21 November 2019 at The Book Lounge in Cape Town, where the author, Jan-Jan Joubert, will be in conversation with Mbuyiseni Ndlozi.

Pasverskyn: Grensgeval deur Marita van der Vyver

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-14

In swoel, afgeleefde Kuba, tussen kleurryke motors uit die vyftigerjare en geurige sigaarrook, word Theresa se soektog intiem vervleg met die lewens van mense wat in Angola as “die vyand” gebrandmerk is.

Institutes for advanced study: Elitist luxury or incubators of science?

Bernard Lategan Academic research 2019-11-14

“These facilities no doubt run the risk of becoming comfort zones, of being perceived as a reward after a strenuous career, or an end in itself.”

Institute vir gevorderde navorsing: Elitistiese luuksheid of bakermat van die wetenskap?

Bernard Lategan LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2019-11-14

“Is IGN’s hulle sout werd? Regverdig hulle die tyd en die middele wat blykbaar so mildelik aan hulle toegedeel word?”

Resensie: Shadow flicker deur Melissa A Volker

Yolanda du Toit Resensies 2019-11-14

"Melissa slaag ongetwyfeld daarin om die leser vasgenael te hou, van begin tot einde."

Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie III

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-14

In podcast 3 gesels die skrywers oor die tematiek in elkeen se drama – hoekom dit belangrik was dat elkeen die pen opgetel het om die storie te skryf en wat hulle beoog het om daarmee te sê.

Resensie: Penseel-studentebundel 2019

Nini Bennett-Moll Resensies 2019-11-14

"Die bundel reflekteer in sy geheel ’n nihilistiese bestaanswêreld, een waarin die studentedigters ontgogel staan voor die groter maatskaplike uitdagings van die dag."

Top