Pasgelaai

All the king's horses

Ester October New writing 2019-11-12

“Harry’s burgeoning social life left Sue lonely and angry. In an effort to pick up the pieces, she had a makeover and tried to reconnect with him. She popped into his office to collect him for dinner after work, but found the office deserted.”

Lesersindruk: Die Wonderwese deur Carina Stander

Clari Niemand Lesersindrukke 2019-11-11

"Die Bergengel-trilogie is baie meer as fantasie. Dit is allegorie, besinning, kommentaar en prosa, en in die eerste plek ʼn goeie storie."

Koningin Lear: Tydlose Shakespeare sny diep

Maryke Roberts Teater 2019-11-11

"Om van ons land se beste akteurs op die verhoog byeen te hê terwyl hulle Antjie Krog se Afrikaans praat, is ’n raar voorreg."

Resensie: By die brandende berg deur Piet van Rooyen

Alta Cloete Resensies 2019-11-11

"By die brandende berg is die verhaal van ’n man en sy gesin se aftakeling, gesien in die konteks van die stroping van Afrika deur verskeie rolspelers wat hulle hande op haar rykdom wil lê."

Persverklaring: Vosloo-egpaar belê in US-leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2019-11-11

Ton Vosloo en Anet Pienaar-Vosloo, ’n egpaar met noue bande met die Universiteit Stellenbosch (US), het aangekondig dat hulle vanaf 2020 die Ton en Anet Vosloo-Leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk aan die US vir ’n tydperk van vyf jaar borg.

Nou, waarheen nou (3)?

Reusedwerg SêNet-briewe 2019-11-11

"Die paartie moet flippen vinnig tot 'n einde kom. Dit kan nie so aangaan nie. Die land brand."

Stof in die Karoo

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-11-11

"Buurman, hoeveel duim stof het jy gisteraand gehad ...?" 

Video: Kaapstad-bekendstelling van Grensgeval deur Marita van der Vyver

Cliffordene Norton Skrywersonderhoude 2019-11-08

Op Woensdag 6 November 2019 is Marita van der Vyver se jongste roman, Grensgeval, by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Annelize Visser het met Marita gesels.

LitNet: Rooibostee

LitNet Nuusbrief 2019-11-08

LitNet: Rooibostee

Rooibos, erfenissimbool

Pedro Dausab Seminare en essays 2019-11-08

"Op die nuus in Oktober/November 2019  het dit geblyk dat die Khoe- en San-gemeenskappe baie bly was dat hulle erkenning gekry het vir rooibos as hul erfenissimbool."

’n Aand van bewaring | An evening of conservation

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2019-11-08

LAPA vier bewaring en almal is welkom. 

Die tale van die springbok

Naomi Meyer Menings 2019-11-08

"Want as ons Saterdag saam kon juig, moet ons in die week met mekaar kan praat ook."

Pasverskyn: Innie shadows deur Olivia M Coetzee

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-08

Pasverskyn: Innie shadows deur Olivia M Coetzee

Press release: Zeitz MOCAA Collection reimagined in Two Together

LitNet Lifestyle and entertainment 2019-11-07

Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) has today revealed the details of an exciting new exhibition, presenting works from its collection in a new and reimagined format.

Persverklaring: Snaarstories 3 & Vriende van NALN-vereniging se algemene jaarvergadering

LitNet Boeke en skrywers 2019-11-07

Kom deel in ’n oggend van musiek, stories, lag, huil en skaamtelose nostalgie saam met Hannes Bosman en Igno van Niekerk op Saterdagoggend 9 November 2019, om 10:00 by NALN. 

Guy Fawkes se fireworks

Olivia M Coetzee Rubrieke 2019-11-07

"Ôs het as kinnes daa’in deelgeniem, maa wat die kinnes van vedag doen is op ʼn anne level."

Bloemfontein-bekendstelling: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-07

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne van Heerden se nuwe roman, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, wat op 26 November in Bloemfontein plaasvind.

Stellenbosch-bekendstelling: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

LitNet Jonathan Ball-portaal 2019-11-07

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne van Heerden se nuwe roman, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, wat op 19 November in Stellenbosch plaasvind.

Eileen Pooe’s Setswana PhD: an interview in three languages

Naomi Meyer, Eileen Pooe Universiteitseminaar | University Seminar 2019-11-07

"Maaforikaborwa ba tshwanetse go semelela mme ba iteke ba ithute dipuo bonnye di le PEDI godimo ga puo ya gaabomotho gonne Aforikaborwa ke naga ya dipuontsi le ditsontsi ..." | "South Africans have to go the extra mile and learn at least two more languages, because we are a multilingual and multicultural country." | "Suid-Afrikaners moet die ekstra myl loop en minstens twee ander tale leer, want ons is ’n veeltalige en multikulturele land."

Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie

Remona Voges, Boer Hentie kykNET Portaal 2019-11-07

Boer Hentie van Boer soek 'n vrou het met Remona Voges gesels.

Top