Pasgelaai
Ons was al hier
2020-04-21"Mense is desperaat. Honger maak hulle desperaat. Vrees vir siekte en dood maak hulle desperaat."
Die "skop-en-donner"-mag
2020-04-21"Daa is nou al ’n paa mense dood na die Mag mense 'genudge' en 'gepush' het. En nêrens praat die President gedurende sy speeches oo wat biesag is om te gebeerie deu die Mag wat hulle uitgestuuritie. Maa ôs moet luiste, en ôs moet die reëls volg."
Hoe die oorlog eindig
2020-04-21"Soos ons ’n vyand veg wat niemand kan sien
Soos die wêreld vasgevang is in die net COVID-19"
Draadkarman
2020-04-21"jy sien hom eers in seine
en daarna in sy lyf
hy stoot sy kar tot teen jou
half ongemaklik styf"
Resensie: Gaan Suid-Afrika oukei wees? deur Jan-Jan Joubert
2020-04-21"En as die skrywer nie antwoorde op hierdie vrae kan verskaf nie, kán Suid-Afrika in sy beskouing dan hoegenaamd oukei wees?"
Groot virus
2020-04-20"Ek is egter baie skepties wat voor die aankondiging van die virus gebeur het en tans aan die gang is. Daar is baie vrae wat in my kop maal oor die aanloop die aankondiging en verloop van die krisis."
Spoke
2020-04-20"Daardie nag het die wind net uit ’n ander rigting gewaai as gewoonlik, ’n seldsame windrigting, en dit veroorsaak die vreemde geluide van oorkant die rivier en die gevoel dat dinge vannag anders is."
5G, die platte aarde en ander eienaardighede
2020-04-20"Wat is dit oor internasionale krisisse wat al die vreemde mense met vreemde stories na vore laat kom?"
Suid-Afrikaanse kunstenaars wend hul tot aanlyn konserte te midde van sosiale inperking
2020-04-20Soos die gesegde egter lui, "’n boer maak ’n plan", en dis wat talle kunstenaars nou doen deur hul tot die internet te wend en tegnologie in te span om aanlyn konserte op die been te bring.
Fynskrif 3: ’n onderhoud met Neels van Jaarsveld
2020-04-20"Fynskrif was ’n onvergeetlike ervaring. ’n Absolute hoogtepunt. Elke seisoen was ’n unieke en spesiale reis."
Lockdown: Streaming content, part 1
2020-04-20"Most of us are under lockdown and turning to online entertainment. Some nights I don’t even know what to watch, and I write about film and series for a living. So, I thought it would help sift through the jumble, to compile a list of every title that a) I have ever reviewed positively and b) is available online."
Persverklaring: The Lost Boys of Bird Island | Die seuns van Bird Island onttrek en sal nie herdruk word nie
2020-04-20Nadat ’n aantal faktore opgeweeg is, het NB-Uitgewers besluit om die boek The Lost Boys of Bird Island en die vertaalde weergawe daarvan, Die seuns van Bird Island, te onttrek.
Persverklaring: Koelsoem Kamalie oorlede
2020-04-20Dié tannie van Bonteheuwel het luisteraars van RSG aan haar lippe laat hang met die heerlike resepte wat sy gedeel het, haar humor en die reguit manier waarop sy kon praat.
Landskap en kuns vanuit ’n ekoteologiese perspektief
2020-04-20Annalet van Schalkwyk, ’n LitNet Akademies-navorser, gesels met Pieter GR de Villiers oor ekoteologie en kuns.
Kwarantynketting: "Together alone in ons eie PRIVATE UNIVERSE" deur Carina Stander
2020-04-17"Wie van julle onthou 'Private universe' van die groep Crowded House op die album Together alone? In die 1990’s het ons dit op repeat geluister en toe ek dit gisteraand na al die jare weer opspoor, dog ek dis ’n mooi temaliedjie vir hierdie grendeltyd. Genadiglik leef nie almal in ’n Crowded House nie, maar ons is almal Together Alone."
Herinneringe van Hermanus
2020-04-17"Daar was die familiestrandhuis met menige goeie herinnering aan die tyd tussen 1962 en 2008 toe ons dit besit het. Daar was ook ’n paar hartseer tye, veral ten opsigte van my ma en haar psigiese agteruitgang."
Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020: ’n Onderhoud met Beyers de Vos
2020-04-17"Die vrae 'Het ek iets nuuts om te sê?' of 'Kan ek dit op ’n nuwe manier sê?' is wat my die moed – of vermetelheid – gee om te skryf."
Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?
2020-04-17Is jy in graad 9? Ken jy die reëls van faktorisering? Laai ’n gratis aanbieding, werkkaart en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.
