Pasgelaai
Lesersindruk: Die 17de veer deur Nanette van Rooyen
2020-04-14"Die verhaal ontknoop op ’n redelik voorspelbare manier, maar dit bly steeds ’n lekkerleesboek."
Resensie: As if born to you deur Susan Newham-Blake
2020-04-14"Die boek se rou emosie het my soms magteloos gelaat oor hoe weerloos ons is; hoe ons kinderdae ons vir die res van ons lewens kan jaag; kan verhoed om geluk te vind; te vertrou en waarlik te leef."
Boekresensie: Blessed by Bosasa: Inside Gavin Watson’s state capture cult deur Adriaan Basson
2020-04-14"Geniet hierdie boek, maar hou ’n Fisherman's Friend byderhand vir die onafwendbare naarheid wat jou gaan oorval."
Dag 18: Kwarantynketting – "Die tyd van virtuele voortbestaan" deur Naomi Meyer
2020-04-13"Uiteindelik is siek en gesond wees – en lewe en dood – nie virtueel nie. Werklik."
Dag 17: Kwarantynketting – "Hoekie vir die (nie-) eensames" deur Cliffordene Norton
2020-04-12"Ek is bekommerd, maar vir die eerste keer in ’n lang tyd gee ek ook my volle aandag aan wat en wie ek in my hart ronddra."
Dag 16: Kwarantynketting – "Dowwe paniek en onwerklikheid in die Eikestad Mall" deur Danie Marais
2020-04-11"Onder die soeklig van die virus wonder ek opnuut oor die geldigheid van die gedigte waarmee ek in die laaste twee tot drie jaar gestoei het; gedigte oor die vrese en bevoorregte magteloosheid wat voorstedelinge teister."
Stil Saterdag 2020: God is ’n gat om ’n gat
2020-04-10"Stil Saterdag van die vol graf is ’n leë dag, ’n dag van wag, ’n dag van afwesigheid."
Dag 15: Kwarantynketting – "Koue wind" deur Ruan Kemp
2020-04-10"Party aande maak ek my denkbeeldige bure bang wanneer ek van die stoep af skree. Voel die koue wind. Party oggende maak ek my windbuks blaf, kyk hoe die duifpeste wegvlieg. Elke dag kom ’n ou tannie verby op ’n fiets met skreeuende remme. Ons noem haar Veteran; ’n verkoue gaan haar nie afskrik nie."
Omnium expetendorum prima est sapientia: Hugo of Saint-Victor (1097–1141) and the problem of hyperspecialisation in the contemporary concept of science
2020-04-09"The problem of hyperspecialisation in contemporary science is critically interpreted within this historical framework, with reference to hyperspecialisation as tempo-intensified specialisation, as the logical consequence of inductive specialisation and as focused on the prioritisation of the mechanical."
COVID-19: Die advokateberoep en die groot wegsluit
2020-04-09"Die eenvoudige gevolg sal wees dat tensy finansiële steun betyds beskikbaar gestel word, of die howe vinnig weer behoorlik fungeer, advokate se inkomste aansienlik gaan krimp of heeltemal gaan opdroog. Kollegas vertel reeds hoe talle prokureurs hulle kantore gesluit het sonder om gelde wat agterstallig sou word aan die einde van April te betaal ..."
Dag 14: Kwarantyn-ketting – "Onoplosbare liefde in die vloedtyd" deur Pieter Odendaal
2020-04-09"Hoe langer ek my afsonder, hoe meer deurlaatbaar word ek. Ons is almal onsigbaar aan mekaar verbind, een globale tasfees. Orals waar ons vat, lê microbes wat van ons verbygaan getuig. Ek wil my neus in jou oor begrawe en nooit weer opstaan nie. My hart is lankal reeds in Peru."
Omnium expetendorum prima est sapientia: Hugo van Saint-Viktor (1097–1141) en die probleem van hiperspesialisasie in die eietydse wetenskapsbegrip
2020-04-09"Behoort ’n student nie eerder deur ’n onderwysstelsel en opvoedingskultuur in staat gestel te word om eers 'geleerd' en 'behendig' te word as om so vroeg vakrelatief 'vertegniseer' te word nie?"
Extract: A childhood made up by Brent Meersman
2020-04-09"What is repressed must also be heard; the full story was demanding to be told. I had blotted out far too much for far too long."
Afspraak met moord – om sin te probeer maak van die sinlose
2020-04-09"Om Marinda Steyn sin vir sin oor die wreedste moord denkbaar aan te haal, vat aan jou."
Hoender en Moeder Perske – die prag van Xhosa-name
2020-04-08Koos Oosthuysen, wat die Bybelvertaling in isiXhosa gekoördineer het, gesels met Bertie Neethling oor sy LitNet Akademies-artikel, "Persoonsnaamgewing onder die Xhosasprekendes van Suid-Afrika".
Al Capone, waar is jy nou in grendelstaat?
2020-04-08"Dit was net voor betaaldag, wat grendelstaat inskop. Ons kon nie in oorvloed voorsiening maak vir mampoer en sigarette tabak, papier en filters nie. As ons darem ’n verskaffer gehad het, soos Al Capone in 1920’s met 'prohibition' in VSA na Spaanse griep..."
Hüzün
2020-04-08"Die tradisie kom uit die Sufi-mistisisme en bied ’n meer positiewe en medelydende begrip van die woord, en van die ruimte of plek van verlies en droefheid in ons lewens. Ons hüzün is nie heeltemal dieselfde nie, maar resoneer verbasend diep met ons Kapenaars. Die pragtige ou Groote Kerk-gebou met sy ryke geskiedenis en die ou slawelosie reg langsaan met sy tragiese geskiedenis."
Muiter aan boord RMS Exempli Gratia
2020-04-08"'We have to turn this ship around,' het die uitvoerende hoof met presiese panache tydens een van vele werksessies benadruk en die skip se nuwe koers geolie uitgestippel. Net daar, tóé, aan die begin van die tweede termyn, het ’n opgewondenheid in die personeelkamer posgevat. Dit het selfs begin reën ‒ ’n gewisse teken van ’n koersvaste, voorspoedige reis."
Koorsstilpunt
2020-04-08"Een nag vaar ek die Styx halfpad oor. My 'still point' breek aan. Tussen oorvaar en die stil oomblik voor omdraai. Tussen die lig wat nog brand net voor jy dit afskakel. Tussen hoe stil dit kan word as jy ophou asemhaal en weer begin. Daardie oomblik tussen die dans en geen dans nie."
