Pasgelaai
Lesersindruk: Die agste dag deur Ockie Strydom
2020-04-24"Die werklikheid van die COVID-19-pandemie het my aandag op hierdie bundel gevestig, nie omdat die pandemie as sulks daarin aangeroer word nie, maar omdat die verlies van vryheid en ook menslike verlies blatant en sonder huiwering aangespreek word."
Nou in die verlede: Die menslikheidsfaktor van die Pretoria-lugramp van 1968
2020-04-24"Tot vandag toe was dit die tweede grootste lugramp in die Suid-Afrikaanse burgerlugvaartgeskiedenis. Hierdie is die tragiese verhaal van daardie rampspoedige vlug 52 jaar gelede."
Kom Ons Jol bring musiek en kuier na kykNET
2020-04-24Kom Ons Jol, ’n splinternuwe en interaktiewe musiekprogram, bied aan kykers bobaasmusiek en hope geleenthede vir dans, saamsing en lag in die gemak van hul eie sitkamer of stoep. Boonop kom kuier van die land se top kunstenaars óók saam met hul akoestiese sessies elke Saterdagaand!
Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?
2020-04-24"Ons is ’n bastervolk van vele oorspronge en volledig en onlosmaaklik inheems as Afrikane. Ons is (nie as enigstes nie maar net so 'geregtig' as wie dan ook) van die oorspronklike synsnyers en agter-die-sterre-aan-lopers. Ons taal moes gesmee en gelouter en versoepel word omdat ons hier moes oorlewe, moes andersmaak en andersword. Die storie is nog lank nie verby nie ..."
Seen elsewhere: "I absolutely love being a South African"
2020-04-24"All jokes and memes aside, the mask struggles of our president did more for morale and the statesman's public image than any extended PR campaign could."
Inter-review with Lauri Kubuitsile about her book, But deliver us from evil
2020-04-24"This novel is full of the spirit of adventure and the desire for justice, which make for great storytelling."
Die dosent as kunstenaar
2020-04-24"Toe ek ’n aangrypende artikel van die bekende Elliot Eisner lees waarin hy die onderwyser met die dirigent van ’n simfonie-orkes vergelyk, was ek in ekstase – ek het my filosofie en metafoor gevind: die onderwyser as kunstenaar."
ATKV: Wêreldboekedag 2020 en die VVA se boektrommelprojek
2020-04-24Die viering van Wêreldboekedag op 23 April was vanjaar nog meer relevant as ooit tevore. As gevolg van die COVID-19-pandemie en die inperking wat daarmee gepaard gaan, kan die wonder van die geskrewe woord gebruik word om eensaamheid en ’n gebrek aan stimulering teen te werk.
Resensie: Kyk na my deur Nataniël
2020-04-24"Die skrywer is in alle opsigte ’n esteet: Kyk na my handel in wese oor die belewenis, die herkenning en die skep van estetika in alle gedaantes – die verteller verestetiseer bykans alles en die boek wemel van aangrypende poëtiese segginge ..."
’n Uitnodiging na empatie soos nooit tevore
2020-04-23"In Suid-Afrika raak ons so gewoond aan bedelaars by elke straathoek. Maar op hierdie Dinsdagmiddag lyk Johannesburg soos ’n spookdorp en ek sien die man raak. Belangriker as dit: Ek sien die mens voor my raak soos nog nooit tevore nie."
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – aanbieding oor DJ Opperman se gedig "Sproeireën"
2020-04-23Is jy in graad 12 en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Hierdie aanbieding is gemik op leerders wat die IEB-eksamen skryf. Die aantekeninge is deur Dewald Koen opgestel en sal leerders bystaan wat tuis studeer.
"TV-shows is in my bloed": ’n Onderhoud met Casper de Vries
2020-04-23"Is ek happy met wat ek bereik het en die heritage wat ek agterlaat? Absoluut. Dis uniek en dis Afrikaans!"
COVID-19 en die toekoms: projeksies, entstowwe, die ekonomie, rampe en inperkings
2020-04-23"Daar is geen aanduiding dat Suid-Afrika nie presies dieselfde COVID-19-pad sal loop as enige ander land nie. Die ergste lê nog in die komende maande voor."
Is illness God’s punishment? Theological perspectives from the Bible and the Apocrypha
2020-04-23"It is asked what the possible impact of these biblical views might be on society today, especially in light of the COVID-19 pandemic and its aftermath."
Is siekte ’n straf van God? Teologiese perspektiewe uit die Bybel en die Apokriewe
2020-04-23"Daar word ten slotte ook gevra wat die moontlike impak van hierdie perspektiewe uit die Bybel op ons vandag is, veral in die lig van die COVID-19-pandemie."
Wêreldwyd: "’n Viering van boeke is ’n viering van kultuur"
2020-04-23Wêreldboekdag word jaarliks op 23 April 2020 gevier ter bewusmaking van die belangrikheid van lees en boeke in die moedertaal. Merlyn van der Rheede het met Shawna-Leze Meiring, An-Mari Fouché en Nandi Lessing-Venter van LAPA Uitgewers gesels oor dié dag.
COVID-19-politiek: waar verlede, hede en toekoms ontmoet
2020-04-22"In samehang met bestaande politieke en ekonomiese uitdagings beskou, staan Suid-Afrika voor sy grootste krisis sedert die aanvaarding van die 1996-Grondwet, met sommiges soos Johann Rupert wat reeds praat van ’n ekonomiese parallel met die Groot Depressie van 1931."
Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist
2020-04-22"Het Nederlands staat onder druk. Op school, aan de universiteit. De studie van het Nederlands kan alleen 'wervend' zijn indien ze wordt ondernomen met oog voor culturele diversiteit en meertaligheid, als deel van Global Studies en met een kritische kijk op de wereld, met aandacht voor maatschappelijke en culturele contexten vandaag."
Elders gesien: "Wie wil jy in beheer hê in so ’n krisissituasie?"
2020-04-22"Sosiale media ontplof oor die President se toespraak gisteraand. Ek het dit twee keer gekyk en ek kan nie sien wat die mense so ontstel nie."
