Pasgelaai
Uitnodiging: ’n paneelbespreking oor Op pad na ’n klooster in die sneeu
2026-03-24Hiermee ’n vriendelike uitnodiging: Johannes de Villiers gesels tydens ’n paneelbespreking oor Op pad na ’n klooster in die sneeu (Human & Rousseau, 2025) met Martin Laubscher, Francois Smith en Johann Rossouw by NALN op 26 Maart 2026 om 18:00.
Persverklaring: KKNK se 30ste viering skop dié naweek af
2026-03-24Ingesluit op die teaterprogram is verskeie debuutproduksies, met van gevestigde gunstelinge en ervare kunstenaars op die verhoog, tot opwindende nuwe stemme, wat werklik iets vir elke feesganger se smaak en belangstelling bied.
'n Onderhoud oor kunsmatige intelligensie en die algoritme in die klaskamer: ’n probleem of probleemoplossing?
2026-03-24"Die grootste toekomsgedagte wat ek het, is dat ons nie moet praat van die KI-revolusie nie, maar van die KI-evolusie. Revolusie het negatiewe konnotasies, en evolusie kan vir ons dalk dui op genormaliseerde veranderinge en aanpassings."
Wanneer is om te lewe meer angswekkend as die dood?
2026-03-24"Wanneer is dit meer angswekkend om te lewe as om te sterwe? Dit is ’n vraag wat veral nou weer op die voorgrond tree nadat Ian von Memerty die keuse uitgeoefen het om sy lewe vroegtydig te beëindig – sonder die hulp van ander."
Amerika, moenie julle militêre hoenders tel voordat hulle uitbroei nie
2026-03-23"In die besinning oor hierdie fokusareas is die ongemaklike waarheid egter dat ’n lugmag nog nooit ’n oorlog op sy eie gewen het nie."
Die (vreemde) einde van ’n koerant deur Barnard Beukman, ’n lesersindruk
2026-03-23"Dit gaan oor wié in die toekoms besluitreg het oor wát as nuus tel."
SteedsDink met LitNet Akademies: Stephanus Muller oor sy akademiese navorsing
2026-03-23In hierdie video gesels Stephanus Muller oor onder meer: Africa Open Instituut; argivale erfenis, nalatenskap en universiteite; musiek, politiek en Afrikaans; paradigmaskuiwe in musikologie; en sy studies by Oxford. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kollig op akademikus Stephanus Muller
2026-03-23In hierdie video gesels Stephanus Muller oor sy agtergrond en navorsing. Sy navorsingsfokus is Suid-Afrikaanse en Afrika-kunsmusiek. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Springmielies: Waar is al die tuinkabouters heen?
2026-03-23"My kabouter kan dié twee potplante maar bewaak. Want kitsch of oudmodies, dit maak nie saak nie. Ek onthou daardie magiese tydjies wat ek my as kind met 'ander mense' se tuinkabouters kon verbeel – en dalk, net dalk, kan ek nog iets van daardie verwondering herroep."
Lewensviering van Christiaan Diedericks
2026-03-23"Christiaan het nie net kuns nagelaat nie, maar maniere van kyk, luister en voel."
Persverklaring: Menseregtedag, Kookwater-gespreksreeks
2026-03-20Op Menseregtedag sal die paneel besin oor hoe vrae rondom identiteit, diversiteit en menswaardigheid in ons samelewing bymekaar kom, en hoe die waardes van die Grondwet ons steeds kan lei in die bou van ’n gedeelde en inklusiewe toekoms.
Wyngaard Weekliks: Misdaad in Suid-Afrika
2026-03-20Suid-Afrikaners loop elke dag met misdaad in hul gedagtes of met vrees daarvoor rond. Waarom is dit so en wat kan daaraan gedoen word? In hierdie aflewering van Wyngaard Weekliks soek Heindrich antwoorde by Lennit Max en Hein Willemse.
Programuitleg van die Etienne van Heerden Veldsoirée (24–26 Julie 2026)
2026-03-20Dit is nog nie nodig om nou al te bespreek vir die gespreksessies nie, maar enige een wat belangstel om die Veldsoirée by te woon, word aangemoedig om vroegtydig hulle verblyf te bespreek. Meer besonderhede oor die ATKV-Skryfskool kan ook hier gelees word. Dit is nodig om vroeg te bespreek.
Die Anglo-Boereoorlog in kleur, volume II deur Tinus le Roux: ’n resensie
2026-03-20"[L]lesers sal hierop moet let. Die boek wat hulle vashou, is nie ’n kritiese omgang met die verlede nie, maar ’n weerspieëling van dominante narratiewe, maar net in kleur."
Die Straat van Hormoes
2026-03-20"Hoewel die Partiërs bekend was vir hulle pyl-en-boog-vaardigheid, was Crassus van mening dat hulle nie oor genoeg pyle beskik het om sy getalle-oormag die hoof te kon bied nie."
Jonathan Roxmouth is terug in die Kaap – agter die klavier waar hy blom
2026-03-20"Jonathan Roxmouth is terug by Theatre on the Bay in Kampsbaai met Key change: my favourite pianists en wat ’n lekkerte is die vertoning nie!"
Hartsprogramme op RSG
2026-03-20"Deesdae word die radio egter gereeld afgeskakel. Daar is bedags net te veel musiek wat so baie klink asof die lirieke en/of die musiek deur AI geskep is."
Hoe lyk Ramadaan in 2026?
2026-03-19"Die twiede laaste Woensdag in Ramadaan was soe vêr’ie mees challenging, met ’n temperature van 44,8 grade Celcius. Tottie einde van Woensdag onthou ek ee’s wat my vriendin in Saudi vi my gesêrit om klapperwater ('air kelapa' in Bahasa Indonesia) te drink wanne’rt soe warm is want dit hou vi jou hydrated vi ’n langerer tyd."
