Nuut by Lux Verbi: Uit die beek 2026 deur Stephan Joubert

  • 0

Uit die beek is net oor 100 jaar oud in 2026. In hierdie uitgawe begin ons lees by Genesis en lees ook Eksodus, Rut, 1 en 2 Samuel, Ester, Psalms, Spreuke, Prediker en Jesaja. Ook Markus, 1 Korintiërs, Filippense, 1 en 2 Tessalonisense, 1 en 2 Timoteus. Ons neem die seisoene van die kerkjaar ook in ag. Mag jy vanjaar hoor dat jy aan Jesus behoort.

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top