Pasverskyn: Rooikappie

  • 0

Titel: Rooikappie
ISBN: 9780798185387

Uitgewer: Human & Rousseau

Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.

Rooikappie loop deur die woud om ’n mandjie lekkernye vir haar ouma te neem. Maar langs die pad ontmoet sy ’n geheimsinnige wolf met glinsterende oë en skerp tande, en by Ouma se huisie is alles nie pluis nie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top