Nuut by Human & Rousseau: My Rympiesbybel vertaal deur Elsa Silke

  • 0

Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters keer op keer sal wil hoor. Elke storie en illustrasie is spesiaal vir kleuters geskep en is perfek vir voorlees en as geskenk vir ’n doop, ooievaarstee, Kersfees en ander spesiale geleenthede. Hierdie boek sal ’n gekoesterde versameling in enige huis wees!

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top