Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, gemengde oefening

  • 0

Daar’s kwadrate, daar’s deelsomme wat verhef word tot die mag 3 ... wat gaan aan? As jy in graad 8 is, en jy wonder oor allerhande ingewikkelde Wiskundesomme en -konsepte vanjaar, gaan Lee-Ann Langeveld se video jou sommer baie help. Kyk hier!

Kyk en lees ook:

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top