Pasgelaai
Inclusive growth, an integral part of an inclusive economy
2025-09-29"This article argues that economic inclusion is essential for sustainability, unlocking the economy’s true potential, and fostering collective well-being. By examining the concepts of an inclusive economy and inclusive growth, the study develops a theoretical framework to address these challenges."
Inklusiewe groei, ’n integrale deel van ’n inklusiewe ekonomie
2025-09-29"Gegewe die ekonomie se sterk invloed op sosiale organisering, kan insluiting die broodnodige balanseerfaktor word om die kortsluiting te oorbrug. Konsepte soos ’n inklusiewe ekonomie en inklusiewe groei word in hierdie artikel ondersoek as deel van die ontwikkeling van ’n teoretiese raamwerk."
The ethical dilemma of the remuneration of chief executive officers of banks in South Africa
2025-09-29"There exists a school of thought that the newer generation CEOs are increasingly rewarded with bigger remuneration packages, and that this raises concerns about the fairness, accountability and legitimacy of executive compensation decisions."
Die etiese dilemma rakende die vergoeding van banke se hoof- uitvoerende beamptes in Suid-Afrika
2025-09-29"Hierdie studie gebruik paneeldata-ontleding om te bepaal of daar ’n verhouding tussen uitvoerende vergoeding en maatskappyprestasie in die Suid-Afrikaanse banksektor is."
Wat sê Bettina? Die probleem met nasionale gesondheidversekering
2025-09-29"Hoeveel mense word weggestuur vanaf staatshospitale, klinieke en daghospitale omdat die toetse wat hulle moet kry, as onnodig beskou word, of as te duur? Watter prys word daar op ons mense se gesondheid geplaas?"
Press release: Zimbabwean writer NoViolet Bulawayo wins the 2025 Best of Caine Award
2025-09-29The Caine Prize for African Writing is delighted to announce that Zimbabwean writer NoViolet Bulawayo has been awarded the 2025 Best of Caine Award for her short story, "Hitting Budapest". Marking the Prize’s 25th anniversary, the Best of Caine Award is an honorary prize celebrating the most outstanding winning story from the Prize’s 25 year history.
Persverklaring: Versevlei – ’n eietydse middagvervolgverhaal op RSG
2025-09-29Versevlei is ’n oorspronklike middagvervolgverhaal wat vanaf 29 September, elke weeksdag om 14:45 uitgesaai word.
Agterstories: Waarom belê Afrika in God?
2025-09-29"Godsdiens gaan [...] net soveel oor ekonomie as oor geloof."
Neville Alexander-gedenklesing: Afrikaans se erfenis – verlede, hede en die volgende 100 jaar
2025-09-29"Afrikaans is meer as sy verlede, sterker as sy hede en vol moontlikhede vir sy toekoms, maar net as ons betrokke bly, bou en skep."
’n Lesing, ’n voorreg, ’n viering van Afrikaans
2025-09-29"Dit was een van die hoogtepunte in my jaar. Ek het huis toe gegaan met dankbaarheid – vir die geleentheid, vir die mense en vir die besef dat Afrikaans, met al sy teenstrydighede en sy geskiedenis, steeds ’n lewende taal is wat die vermoë het om te groei en te verras."
Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir fiksie 2025
2025-09-27"Onrus op Steynshoop is daarom nie net ’n roman wat die hoogtepunt van 2024 se fiksie is nie, dit is ook ’n hoogtepunt in Winterbach se oeuvre."
Commendatio: Jan Rabie-Rapportprys vir debuut en tweede prosawerke 2025
2025-09-27"Dit is ’n uitsonderlike boek: verpletterend én lieflik, vol harde werklikheid én hart."
Commendatio: Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2025
2025-09-27"Haar stem. Dit is haar stem wat klokhelder na jou roep."
Commendatio’s: Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2025
2025-09-27Lees Bibi Slippers se commendatio’s van die 2025-boekresensiewenners.
Commendatio: Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2025
2025-09-27"ek en jy bestaan nie is ’n hoogtepunt in Danie Marais se oeuvre."
Commendatio: Herman Binge-filmprys 2025
2025-09-27"Vriende, medelesers, PJO Jonker se roman Die Onsigbare is ’n boek van hoop."
Persverklaring: Netwerk24 kykNET Rapport-pryse 2025
2025-09-27"Trantraal en Africa is twee van die sewe pryswenners wat Saterdagaand 27 September 2025 op ’n glansfunksie by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad bekroon is vir skryfwerk wat gedurende 2024 verskyn het. Altesaam vyf boekpryse en twee resensiepryse met ’n totale prysgeld van R1,4 miljoen was op die spel."
Uitnodiging: Die bekendstelling van Windvogel en Cupido deur De Graaff en Grootscholten
2025-09-26Die bekendstelling van Windvogel en Cupido: Die herkoms en betekenis van Nederlandsklinkende Khoisan-vanne in Suid-Afrika deur Bart de Graaff en Miriam Grootscholten vind op 25 Oktober plaas.
Pareltjes uit Amsterdam: Sandra Mujinga se Skin to skin
2025-09-26Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video besoek hy Sandra Mujinga se uitstalling Skin to skin in die Stedelijk Museum se kelder.
