Stemnota: Vuurwapensaak – Malema-hofuitspraak (16 April 2026)

  • 0

Julius Malema is Donderdag tronkstraf opgelê in die vuurwapensaak.

Wat gaan die impak van die hofuitspraak van 16 April 2026 op Malema en die EFF wees?

Luister na politieke ontleder André Duvenhage se kommentaar.

YouTube-skakel na onderstaande stemnota: https://youtu.be/FniAtpHOcPI

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top