Pasgelaai

KleinKosie

Merle Grace Fiksie 2020-06-22

"Sy kyk na my en Ben. 'Are you two okay? I saw the bakkie …' Dan na Kosie: 'So, ek hoor jy hou ’n mamba hier aan?' Haar Afrikaans is perfek."

LitNet: Toegang tot die reg

LitNet Nuusbrief 2020-06-19

LitNet: Toegang tot die reg

Elders gesien: NP Van Wyk Louw-gedenklesing in Kaaps

Frederik de Jager Elders gesien 2020-06-19

"Dit sal as ’n historiese oomblik afgaan. Die NP Van Wyk Louw-gedenklesing in Kaaps gelewer, en daai man het ’n kop van formaat op sy twee skouers. Boeta NP hy kô hystoe."

"Ek wil hê die leser moet die pad saam met Clint Bonthuys stap"

Cliffordene Norton, Christo Meyer Skrywersonderhoude 2020-06-19

"Clint was later nie net die hoofkarakter nie, hy het begin voel soos iemand wat saam met my op skool was. ’n Doodgewone matrikulant wat ook skelm agter die skoolsaal rook‎, probleme by die huis het en met meisies wat hom bewonder."

Translation and language acquisition – a literature review on the translation of interlingual subtitles

Elbie Adendorff Academic research 2020-06-19

"There is a place for translation in the language acquisition classroom, but it is not the only approach, method or resource tool that can be used."

Vertaling en taalverwerwing – ’n literatuuroorsig oor die vertaling van intertalige onderskrifte

Elbie Adendorff LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2020-06-19

"Daar is ’n plek vir vertaling binne die taalverwerwingsklaskamer, maar dit is nie die enigste benadering, metodologie of hulpmiddel wat gebruik moet word nie."

Press release: Call for entries – Eisteddfod 2020

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-06-19

While many eisteddfod events and other festivals planned for 2020 have been cancelled as a result of the COVID-19 challenge, The National Eisteddfod Academy (NEA) is happy to announce that its national eisteddfod activities for 2020 will go ahead as planned.

Persvrystelling: ’n Unieke uitsending van Jeanne Goosen se Elders aan diens

LitNet Teater 2020-06-19

Liefhebbers van Jeanne Goosen se werk kan uitsien na ’n uitsending van haar 2009-kabaret, Elders aan diens. Dié stuk word deur Nicole Holm, Frieda van den Heever en Luna Paige opgevoer.

Inskrywings vir die ATKV-Woordveertjies 2020 nou oop

LitNet ATKV-Portaal 2020-06-19

Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die ATKV-Woordveertjies is Woensdag 1 Julie 2020.

Skrywersonderhoud: Kleinboer gesels oor Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels

Remona Voges, Kleinboer Skrywersonderhoude 2020-06-19

"Aan die positiewe kant moet ek byvoeg dat seker die helfte van my digbundel op ’n Sondagoggend geskryf is terwyl my brein sy pad met woorde probeer oopkap uit die eiesoortige babelas wat dagga gekombineer met drank veroorsaak het."

My Coke is flat

Marthinus Van Rhyn Poësie 2020-06-19

"Die jaar smaak so bietjie soos flat Coke,
soos pap tjips ná ’n party"

Bome in die koue

Margaret Cordier-Biermann Poësie 2020-06-19

"in my klein kring
sirkeltjie getrek op die doek
van die heelal
speel palmboompies bal"

Kaantie wies NP Van Wyk Louw?

Jeremy Vearey Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-06-19

"Nogallie; in Boeta NP se gedagtes herrit gegegat oo sy Afrikaans tien Ingels. Om wee daai wood van hom te lien, op dié punt was hy nog te kleinburgerlik oo Afrikaans soes net hy en Afrikaners dit ken, sy kultuur, sy volk en sy nasie. Regte woore en gedagtes, maa nie vi ammel van sy tyd ie."

Staat van inperking

Sacha Landkroon Poësie 2020-06-19

"Maar mag nou asseblief
’n paar nuwe takke van die boomstomp
af groei, onder die oë van die engel
wat waak oor ’n see
van opgehewe hande?"

Pasverskyn: Die opstand van Poppie Nel deur Hans du Plessis

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-06-19

Daar onder raas die see toe Poppie Nel dié dag voor dominee Lukas Lucas op sy stoep staan in haar kuise lang romp. Sy moet glo met iemand praat sodat sy kan opstaan. Poppie is uit die kerk, maar die kerk is nie uit haar nie. Dit lyk egter nie asof sy wil nie – praat of opstaan nie.

Stilbaai

Frank Theart Poësie 2020-06-19

"Ek voel na jou ou bekende hand 
die vel is dun en koud
Die wyn in ons glase blink stil" 

Ligdoop

Margaret Cordier-Biermann Poësie 2020-06-19

"herinneringe wat ek lees 
in foto’s van onthou 
waar son 
baldadig oor alles vou" 

"Om mense te laat lag, is my roeping" – ’n onderhoud met Bennie Fourie

Remona Voges, Bennie Fourie kykNET Portaal 2020-06-19

"Ek wens ek kon sê ek was hierdie stout, rebelse kind, maar ek was eintlik maar ’n bietjie van ’n voorbeeldige kantpaadjieseuntjie."

Persvrystelling: Virtuele kunsgalery ’n eerste vir KKNK

LitNet KKNK 2020-06-18

"Ons glo dat hierdie ’n KKNK-instelling gaan word, wat nie net waarde vir ons ondersteuners toevoeg nie, maar ook meer geleenthede vir die visuele kunste in die toekoms skep," sê Hugo Theart.

In memoriam: Amanda Botha onthou vir Elsa Joubert

Amanda Botha In memoriam 2020-06-18

"Uit my talle notas soek ek nou na die essensie van haar menswees wat ek geken het. Met die lees van my notas hoor ek hoe sy praat, ken ek haar gesigsuitdrukking en houding, hoor ek hoe sy woorde beklemtoon. Vir my dus nou ’n gesprek van herinneringe."

Top