Pasgelaai
Gay is oukei
2020-06-30"Hierdie interaksie met Mika het my laat wonder hoekom ons in die eerste plek soms oortuig is dat mense wat anders as ons glo, dink, doen of lyk, nie oukei is nie."
In memoriam: "Macassar se eie Lady Di het tragies tot ruste gekom."
2020-06-30"Die leemte wat Kirvan laat is onmeetbaar groot. Kirvan se nalatenskap, soveel groter."
"Dit is ’n vreeslose daad om eienaarskap van jou identiteit te neem"
2020-06-30"As ’n queer-persoon is dit gevaarlik om hierdie geweld – homofobie – te konfronteer. Dit is ook gevaarlik om op te daag met die vermetelheid om, sonder twyfel, jouself te wees. Ons probeer konstant om ons identiteit te onderhandel in spasies en gemeenskappe waar ons as stereotipes, sonder menslike ervaringe, verlaag word."
Graad 7: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum
2020-06-29Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.
Teltegnieke en waarskynlikhede
2020-06-29"Tel? Ons reken ons almal kan tel. Dis reg, maar soms raak dit nogal lastig om reg te tel."
Digitale nuusmedia en radioaktiewe afval
2020-06-29"Met hierdie artikel word ’n poging aangewend om ’n dwarssnit van inligting oor radioaktiewe afvalbestuur te identifiseer en te ontleed."
Skrywersonderhoud: Hennie van Deventer oor Kroniek van ’n koerantman
2020-06-29"Niks stel jou in staat om so sinryk in ’n bepaalde omgewing te funksioneer soos ’n goeie koerant nie. Dit sal ek glo tot my laaste asemteug."
Nuut by LAPA in Julie 2020 | LAPA’s new books in July 2020
2020-06-29LAPA is trots daarop dat ons gereeld fiksie en feite meng. Hierdie maand het ons vyte ook.
Seen on Facebook: These anti-mask crusaders
2020-06-29"On my run in Newlands Forest this morning I bumped into yet another 'freedom fighter'. When I asked him where his mask was, he replied: 'I am running outdoors and if you don’t like it, then stay at home.' As we passed each other I shouted back that it was not about his safety, but the protection of others."
,
2020-06-29"Die dood is nie daardie vreesaanjaende oomblik waaroor elke moordskrywer skryf, wat elke mens vrees nie. Die dood is soos dit wat ek nou voel. Dis bloot soos ’n aftrede."
Korona-kortverhaalfees: Koos Kombuis oor ","
2020-06-29"Voor ons ’n nuwe fase kan betree, moet ons van baie bagasie ontslae raak, en die enigste manier om dit te doen, is deur die ineengestrengelde knope van karma en skuld los te maak en, in die woorde van Annesu de Vos, 'vry uit te stap'."
ATKV-Digipraat: wenke van ’n gereelde beoordelaar van redenaarskompetisies
2020-06-29"Die gesig moet praat! Moenie te veel gebare wys nie. ... Moet ook nie staar nie – ontspan, wees aangenaam en natuurlik – deur te dink oor en te bedoel wat jy sê. Verder: Nooit jaag nie – sê eerder minder, maar met pouses en beklemtoning."
Die Suid-Afrikaanse politiek – ’n tyd van fundamentele verandering?
2020-06-28"Reeds voor die uitbreek van COVID-19 was die Suid-Afrikaanse ekonomie, politiek en samelewing in krisis gedompel."
Ars Poetica
2020-06-28"aan die einde van die versreël
met die vingers van twee hande
die woord gebreek"
Winterson
2020-06-28"Ek weet van hierdie seisoen
die leed waarmee sy dreig
en die guur bedugtheid,
versluier in jou toegevoude lyf."
ATKV-Digipraat 2020: ’n Zoom-onderhoud
2020-06-27"’n Virus maak mense siek, ’n staat van inperking hou hul tuis.' Klink dit soos die inleiding van ’n wetenskapfiksieriller ... of dalk die openingsinne van ’n redenaarstoespraak? Skryf in vir die ATKV se Digipraatkompetisie. René vertel ook meer van die res van die ATKV se digitale projekte vanjaar, so luister hierna om te hoor waaraan jy alles kan deelneem."
Lesersindruk: Swart swaan deur Wilken Calitz
2020-06-26"Die uitstaande kenmerk van Swart swaan wat verseker dat die roman nie bloot net nog ’n plaaslike middelmatige skop-skiet-en-donder -verhaal is nie, is die toetrede van die element van fantasie."
The African Library: The theory of flight by Siphiwe Gloria Ndlovu
2020-06-26"The theory of flight is a beautifully told narrative, memorable and innovative, and a skilfully structured novel."
Press release: All African series, My better world, nominated for Annecy International Animation Film Festival
2020-06-26My better world, a 55-episode life skills series that follows the adventures of six African teens as they navigate the complex challenges of school, family, and friendship, was selected for competition at the 2020 Annecy International Animation Film Festival.
Toe ons oneindig was: ’n onderhoud
2020-06-26"Die titel verwys na die boek se eindtoneel, een van daardie situasies waar dit voel asof tyd stilstaan en iets baie belangrik aan’t gebeur is. Almal van ons kom sulke dinge oor in ons lewens. Ek onthou veral sulke oomblikke uit my tienerjare saam met vriende. ’n Mens voel asof jy sweef, asof moontlikhede onbeperk is."
