Pasgelaai

Die aap is uit die mou: Pharos se skoolwoordeboeke sal iets vir elke kind beteken

Naomi Meyer, Annemie Stoman, Delana Fourie Onderhoude 2020-05-28

"’n Kind in graad 1 kan nie ’n literêre werk lees nie, want hy het nog nie die vaardigheid daarvoor nie. Net so kan jong leerders nog nie ’n gesofistikeerde leksikografiese naslaanwerk (oftewel standaardwoordeboek) ten volle ontsluit nie."

Now we are all Swedes

Steven Robins Opinion 2020-05-28

"On 18 May, I had the opportunity of participating in an insightful FB discussion on a topic we are all obsessed with – COVID-19. Our discussion focused on the much celebrated 'Swedish way' of dealing with the virus. At the time, South Africa was under a strict level four lockdown, while Swedes seemed to be going about business as usual. Towards the end of May, most countries in the world were easing their lockdown regulations – it seemed that we were now all becoming Swedes."

Skrywersonderhoud: Johan Jack Smith oor die Eugène Marais-prys

Naomi Meyer, Remona Voges, Johan Jack Smith Skrywersonderhoude 2020-05-28

"Ek dink dis fantastiese motivering om weer, en beter, te skryf. Ek het gaan kyk na vorige skrywers, en het gedink: 'Bliksem, jy bevind jouself nou in goeie geselskap.'"

Hoop in die donker: ’n onderhoud met André van der Merwe

Naomi Meyer, André van der Merwe Musiek 2020-05-28

"Ek glo aan die einde van hierdie tydperk sal koorsang (soos baie kunsvorme) selfs sterker as voorheen terugkeer."

Elders gesien: "Troosgoed vir ’n bang gemoed"

Leana Lategan Elders gesien 2020-05-27

"Aangesien ek kwalik iets anders het om daardie tyd van die nag te doen, trek ek die Google-verseboek nader. ’n Paar minute later lees ek vir haar Jan FE Celliers se lang en pragtige verhalende gedig 'Die brand' voor."

Op vlug

Ferdi Wheeler Fiksie 2020-05-27

"Parkstasie, Johannesburg, wemel van die malende menigte wat wag om aan boord die ronkende busse te gaan, maar, anders as die ronddraaiendes, stap sy in ’n reguit lyn tussen hulle deur. Haar lyf is gespanne en die kennetjie is vorentoe gestoot. Sy systap die dralende skare met die geringste voetwerk." 

Die probleem met handewas

Yvonne Kotze SêNet-briewe 2020-05-27

"Jy maak die kraan oop met jou 'besmette' hande, was die hande en maak besette kraan weer toe met jou hande, veral by kinders."

Elders gesien: ’n Nuwe normaal?

Renette Symington Elders gesien 2020-05-27

"Ek weier om te aanvaar dat ek nie by my ouma en oupa kan kuier, of die kinders in my klas kan druk nadat ek hulle nege weke lank nie gesien het nie."

Legkaart van ’n jong lewe deur Dolf van Niekerk: ’n resensie

Johan Anker Resensies 2020-05-27

"Dit word ’n eie reis na ’n verlede met ’n ryke verskeidenheid van belewenisse en die blywende indrukke wat nog steeds vorm gee aan ’n groeiende bewussyn op hierdie pad."

Lesersindruk: Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, saamgestel deur Wendy Maartens

Anke Theron Lesersindrukke 2020-05-27

"Hierdie lekker storieboek is goed nagevors en bevat ’n ryk skat van verhale vir alle ouderdomme."

PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van romans deur Harry Kalmer en Jaco Jacobs

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2020-05-27

PEN Afrikaans kondig met trots die jongste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aan. Die PEN Afrikaans Vertaalfonds bestaan te danke aan die ruim ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys en ter wille van die bevordering van die Afrikaanse letterkunde in die buiteland.   

Waar was jy?

Petro Viljoen Poësie 2020-05-27

"Jy was by jou kerk, online het wonderlik gewerk.
Die gemeente was bymekaar, almal om elektronika geskaar."

Netreg

Zebulon Kochk Poësie 2020-05-27

"As bendes op bene kom 
in die dorpie van Netreg 
spoel liggaampies in sakke weg"

Wie rus in Wuhan?

Abigail Cloete Poësie 2020-05-27

"Kyk, hy kom gekroon met ’n sekelmaan in hand
Hy strek sy koue hand uit ver verby grens, see en sand"

Sigeunerhart

Anzé Bezuidenhout Poësie 2020-05-27

"my hart is ’n sigeuner
wat van bont lappies hou"

Sandkiaat kandelaar

Morné du Preez Poësie 2020-05-27

"Helderlig-druppeltjieblou
jou stilte om my vingers gevou
skiet my uit jou sonsopkoms,
bittersoet-vryevoet"

Hey, BBC Future! England made the South African bed, but now refuses to sleep in it?

Frederik Rudolph van Dyk Opinion 2020-05-26

"How your writer then gets to the conclusion, as voiced in the title – that the [Afrikaans] language may be under threat of extinction – is wholly unclear. If the language is under threat, then so are all other South African languages."

Swartryp

Berdéhan Brand Poësie 2020-05-26

"Gegewe die apokalips van voordag-ryp
sal die wingerde nou vroeër verwinter"

Dan eers sal die klippe uitroep

Berdéhan Brand Poësie 2020-05-26

"want tobies
sal éérs die fynskrif  lees
voordat die aarde weer kan asemhaal"

 

Danny Titus groet die ATKV

Melt Myburgh, Danny Titus Onderhoude 2020-05-26

"Afrikaans is vir té lank gesien as ’n witmanstaal, en wit mense het hulleself té lank as Europeёrs beskou. 'Daar was selfs Europeans Only en Non-Europeans Only-bordjies,' verduidelik hy. 'Vandag is almal ewe skielik van Afrika.'"

Top