Pasgelaai

Hein Viljoen (1951–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2020-06-18

"Die digter is inderdaad soos ’n hol trom wat al die klank en gebeure om hom opvolg. Hy vang die groot kabaal van die lewe om hom op en verwoord dit."

Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 bekend

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 is vanaand (Donderdag 18 Junie 2020) bekend gemaak. Meer as 80 boeke wat in 2019 by Media24-uitgewerye verskyn het, is vanjaar ingeskryf in ses kategorieë met prysgeld van altesaam R210 000.

2020 Media24 Books Literary Prizes: Herman Charles Bosman Prize for English fiction

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Read the commendations of all the books on the shortlist – and the announcement of the winner!

2020 Media24 Books Literary prizes: MER Prize for Youth Novels

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Read the commendations of all the books on the shortlist – and the announcement of the winner!

Media24 Boeke Literêre Pryse: WA Hofmeyrprys vir Afrikaanse fiksie

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Lees die commendatio’s van al die boeke op die kortlys – en ook die aankondiging van die wenner.

2020 Media24 Books Literary Prize: Recht Malan Prize for Nonfiction

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Read the commendations of the books on this shortlist – and the announcement of the winner!

Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: Elisabeth Eybersprys vir Afrikaanse en Engelse Poësie

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Lees die aanbevelings vir hierdie kortlys – en ook die aankondiging van die wenner!

Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Hier is die aanbevelings op hierdie kortlys – en die aankondiging van die wenner.

Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke – commendatio’s

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Hier is die commendatio’s van al die boeke op hierdie kortlys, en die wenaankondiging.

Persverklaring: Nuwe publikasie – Van Wyk Louw

LitNet Boeke en skrywers 2020-06-18

Wyle Ampie Muller, Van Wyk Louw se gewese skoonseun en intieme vriend, en Ampie se vrou, Beverley Roos-Muller, het jare gelede ’n spesiale projek aangepak om die 50ste herdenking van Louw se sterfdag te vier. Hulle het digters, skrywers, kunstenaars en ander bekende persoonlikhede genader om hulle herinneringe aan Van Wyk Louw op skrif te stel ten einde ’n gedenkboek te publiseer.

Video: NP Van Wyk Louw-gedenklesing ‒ Jeremy Vearey (18 Junie 2020)

LitNet LitNetKanaal op YouTube 2020-06-18

Die NP Van Wyk Louw-gedenklesing wat op 18 Junie deur Jeremy Vearey gelewer is, kan hier gekyk word. Die web-lesing is geargiveer en kan enige tyd gekyk word.

"En dalk gaan niks verlore nie" – Tone Brulin en NP Van Wyk Louws Germanicus

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2020-06-18

"Ter gelegenheid van de vijftigste verjaardag van het overlijden van NP Van Wyk Louw keer ik terug naar Brulins regiedebuut in Zuid-Afrika. In Vlaanderen had de toneelschrijver en acteur/regisseur van de Koninklijke Vlaamse Schouwburg (Brussel) ruime naambekendheid verworven als theatervernieuwer."

Is "moffie" nou ’n licence to kill?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2020-06-18

"Vooroordele gegrond op seksualiteit was nog altyd raar in ons gemeenskappe, selfs tydens apartheid, toe vooroordele op alle en enige gronde aangemoedig was. Moffies was ons allies in die poging om mans beter te verstaan, ’n bron van inligting wat veilig en nie-bedreigend was."

Huldenummer/Huldigingsnommer Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TN&A) (2020–2): Daniel Hugo

LitNet NeerlandiNet 2020-06-18

Ter gelegenheid van zijn vijfenzestigste verjaardag wordt aan Daniel Hugo (1955) een huldenummer aangeboden. De kopijdatum is 1 oktober 2020. | By die geleentheid van sy vyf-en-sestigste verjaardag word ’n huldigingsnommer aan Daniel Hugo (1955) voorgehou. Die keerdatum vir bydraes is 1 Oktober 2020.

Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist IV

Yves T'Sjoen NeerlandiNet 2020-06-18

"De voorbije jaren heeft het Vlaams onderwijs minder ingezet op vakken die met kritisch denken en spreken te maken hebben. Niet alleen kennis van cultuur en maatschappij is fundamenteel. Ook argumentatieleer en spreek- en schrijfvaardigheid zijn bouwstenen van een democratische samenleving."

Persvrystelling: Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe

LitNet Akademies en skole 2020-06-18

Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsingswerk in Afrikaans by die simposium aan te bied. Die simposium sal op Vrydag 16 Oktober 2020 aanlyn aangebied word.

Skrywers inspireer onnies en leerders met Jeugdag-boodskappe

Melt Myburgh Skole 2020-06-18

Fanie Viljoen, Nadia de Kock, Wilken Calitz, Martin Steyn en Wilna Adriaanse onthou die onderwysers wat hulle geïnspireer het. Hulle het ook boodskappe vir vandag se taalonderwysers en leerders.

Resilience in the single-mother transracial family

Marita Oosthuizen, Awie Greeff Academic research 2020-06-18

"Families in which there is an adopted child of another race are confronted by all 'normal' adoptive family crises, while they also need to handle crises that arise from transracial adoption."

Veerkragtigheid in die enkelma-transrasgesin 

Marita Oosthuizen, Awie Greeff LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2020-06-18

"Die transras-aanneemma kom voor spesifieke uitdagings te staan wat sy moet oorkom, byvoorbeeld die status van transrasaanneming, rassensitiwiteit en die welstand van haar kind."

Ontplooiing van die SANW te midde van COVID-19

Marli van Eeden, Theo Neethling Onderhoude 2020-06-18

Theo Neethling lewer kommentaar oor die ontplooing van die weermag tydens die COVID-19-pandemie, deels met verwysing na sy 2017-LitNet Akademies-artikel.

Top