Elders gesien: Dirk Mudge (1928–2020)

  • 0

Nicol Stassen skryf op Facebook:

Dirk Mudge (1928–2020), een van die mees merkwaardige mense wat ek in my lewe ontmoet het, is vanoggend (26/08/2020) op 92-jarige ouderdom oorlede. Sy outobiografie het hy op 87-jarge ouderdom in beide Engels en Afrikaans gepubliseer. Protea Boekhuis was die uitgewer daarvan.

Saam met hom is sy lewensmaat Stienie (regs) en Rya Immelman (weduwee van vermaarde Suidwes-skrywer Doc Immelman, links) met die bekendstelling van sy boek in Windhoek.

..........

Dirk Mudge (1928–2020), one of the most remarkable people I have met in my life, passed away this morning at the age of 92. He published his autobiography at the age of 87 in both English and Afrikaans. Protea Book House was the publisher of both books.

His life-long partner Stienie (right) and Rya Immelman (widow of renowned Namibian author Doc Immelman, left) are with him at the launch of his book in Windhoek.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top