Pasgelaai
Sarah plus een deur Kristel Loots: ’n resensie
2026-01-06"Ouer vroue, wat die grootste persentasie van lesers uitmaak, sal alwetend glimlag oor die swaartekrag wat aan jou lyf kom hang, die brille en pille, die kwinte en kwale. Been there, done that. As jy nie daaroor kan huil nie, dan lag jy maar daaroor."
My jaar van vrees en vryheid: ’n onderhoud met Marita van der Vyver
2026-01-06"As fiksieskrywer het ek dalk ’n voordeel bo ander – ek skryf my stories sonder om te weet hoe hulle gaan eindig. Al skrywende leer ek die einde ken. Nou kan ek seker ook sê: Al lewende leer ek my lewenslot ken?"
Wat sê Bettina? Trump as Venezuela se bevryder?
2026-01-05"Indien daar nie baie binnekort op beslissende wyse opgetree word teen Amerikaanse ingrepe in Venezuela nie, kan ons ons gereedmaak vir ’n nuwe era van imperialistiese ingrepe in verskeie wêrelddele."
’n Nuwejaarsgeskenk aan LitNet se lesers: Pieter-Dirk Uys se eenmanvertonings
2026-01-05"Hier is ’n Nuwejaarsgeskenk aan alle LitNet-lesers. Klik hier om vier gratis toneelstukke af te laai en te lees. Die tekste van hierdie vier eenmanvertonings ('one man shows') sal jou aan vroeëre tye herinner, jou laat wonder en jou hoop gee. Ons is hier, ten spyte van alles!"
Persverklaring: Stef Bos met "Die lewe moet 'n wals wees" by Die Boer teater-restaurant in Durbanville
2026-01-02En so kom Stef Bos na Die Boer in Durbanville: Om te sing en te vertel van die lewe wat ’n wals moet wees.
Press release: Cape Ballet Africa’s The Nutcracker at Artscape for seven shows only!
2026-01-02Following a record-breaking run in Johannesburg, The Nutcracker comes to Cape Town in February 2026 for seven performances only.
Persverklaring: Van Japan tot by die Taalmonument, Miku Suzuki se Afrikaanse reis
2025-12-29Aanvanklik was Miku se motivering om Afrikaans te leer prakties van aard; sy wou byvoorbeeld fassinerende plekname rondom Kaapstad, soos Kommetjie, korrek uitspreek. Mettertyd het dié praktiese doel ontwikkel in ’n opregte genot om met Afrikaanses te kommunikeer.
Seisoengroete aan die einde van 2025
2025-12-24LitNet wens al sy lesers en bydraers ’n salige feestyd aan die einde van hierdie jaar toe.
Persverklaring: Taalmonument spog met nuwe groen uitstalling
2025-12-24Dié spesifieke uitstalling wat tot Maart 2026 fisiek besigtig kan word, sluit onder andere werke van Clinton V du Plessis, Elmarie Stofberg, Emmie Bedeker, Jacques Boshoff, Jolyn Phillips, Krige Visser, Linette van der Merwe, Maritha Broschk, Martina Klopper, Natasha Harmse, Nini Bennett, Veronique Jephtas en Vincent Oliphant in.
Persverklaring: Inskrywings is oop – wen R30 000 met die Woordfeeskortverhaalkompetisie
2025-12-24Dit is tyd vir die elfde kompetisie van die Stellenbosch Woordfees-kortverhaalbundel.
Die Lasarus-effek: Ernst van Heerden (1916–1997)
2025-12-24"Ernst van Heerden was een van die mees verwikkelde en gerespekteerde figure in die Afrikaanse letterkunde. Sy lewe en werk is gekenmerk deur ’n fassinerende paradoks: die viering van fisieke krag teenoor die pynlike verwerking van liggaamlike aftakeling."
Kernredaksiekeuses: beste van 2025
2025-12-24Op die laaste nuusbrief van 2025 is die statistieke aangekondig: Wat was die artikels wat die meeste deur lesers gelees is? Kunsmatige intelligensie het ook insette gelewer en deur middel van rekenaardenke artikels van 2025 uitgesonder. Vier lede van die LitNet-kernredaksie noem elk artikels van 2025 wat hulle as onderskeie redaksielede getref het.
Wake up dead man is ’n waardige film vir die Kersdae
2025-12-24"Wake up dead man is uiteindelik ’n sonderlinge film oor geloof – deels ook omdat een van die hoofkaraters openlik ateïsties is."
Pareltjes uit Amsterdam: Oceanista – Fashion & Sea
2025-12-23In hierdie video besoek Johan Allers Oceanista – Fashion & Sea in Het Scheepvaartmuseum. Dié uitstalling toon hoe die see en seevaart ’n invloed het op modes en die klere wat ons dra.
Kortliks met Stefaans: My top-8-boeke van 2025
2025-12-23"Hier is my top-8-boeke van 2025. Ek het my keuse uit alle genres waar ek vanjaar gekuier het saamgestel."
Persverklaring: Reinet Nagtegaal-teksprys 2026 – meer tyd om in te skryf
2025-12-23Daar is nou meer tyd om in te skryf vir die gesogte Reinet Nagtegaal-teksprys vir 2026. Dramaturge, gevestig en opkomend, het nou tot 15 Januarie 2026 kans om in te skryf vir die grootste teksskryfkompetisie in Suid-Afrika, aangebied in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees.
Poëme: Op woordreise saam met die digter Wium van Zyl tussen hartland en verre velde
2025-12-23"Iemand wat na aan die natuur grootgeword het, is bedag op spore, die naelmerke van die muishond en die ratel, die ronde toonmerke van die rooikat en die luiperd, die sleepmerke van die geelslang."
Die Lasarus-effek: AD Keet (1888–1972)
2025-12-23"Albertus Daniel Keet was ’n veelsydige figuur in die Afrikaanse kultuurgeskiedenis: ’n gerespekteerde geneesheer, ’n musikale digter en ’n belangrike kulturele skakel tussen Suid-Afrika en Europa."
Missie J9: kreatiwiteit, KI en die kuns om mens te bly
2025-12-23"Op 70 besluit ek dat ek nie sommer irrelevant gaan raak nie. As die wêreld in ’n KI-era instap, dan stap ek saam; nie om my menslikheid prys te gee nie, maar om te kyk hoe ver ek dit kan rek."
Tussen huis toe gaan en onderweg bly. ’n Repliek oor geloof, tradisie en bewegende denke
2025-12-23"Daar is tekste wat ’n mens nie onverskillig lees nie. Nie omdat jy noodwendig met alles daarin saamstem nie, maar omdat dit iets raak wat lank reeds onder die oppervlak van ’n generasie se selfverstaan lê. Johann Rossouw se LitNet-bydrae oor geloofsbesering, verlange en die pad 'huis toe' is só ’n teks."
