Pasgelaai

'n Onderhoud oor kunsmatige intelligensie en die algoritme in die klaskamer: ’n probleem of probleemoplossing?

Naomi Meyer, Riaan van der Bergh SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2026-03-24

"Die grootste toekomsgedagte wat ek het, is dat ons nie moet praat van die KI-revolusie nie, maar van die KI-evolusie. Revolusie het negatiewe konnotasies, en evolusie kan vir ons dalk dui op genormaliseerde veranderinge en aanpassings."

Wanneer is om te lewe meer angswekkend as die dood?

Hanneke Lubbe Seminare en essays 2026-03-24

"Wanneer is dit meer angswekkend om te lewe as om te sterwe? Dit is ’n vraag wat veral nou weer op die voorgrond tree nadat Ian von Memerty die keuse uitgeoefen het om sy lewe vroegtydig te beëindig – sonder die hulp van ander."

Amerika, moenie julle militêre hoenders tel voordat hulle uitbroei nie

Abel Esterhuyse Menings 2026-03-23

"In die besinning oor hierdie fokusareas is die ongemaklike waarheid egter dat ’n lugmag nog nooit ’n oorlog op sy eie gewen het nie."

Die (vreemde) einde van ’n koerant deur Barnard Beukman, ’n lesersindruk

Ronnie van Jaarsveld Lesersindrukke 2026-03-23

"Dit gaan oor wié in die toekoms besluitreg het oor wát as nuus tel."

SteedsDink met LitNet Akademies: Stephanus Muller oor sy akademiese navorsing

Stephanus Muller LitNetKanaal op YouTube 2026-03-23

In hierdie video gesels Stephanus Muller oor onder meer: Africa Open Instituut; argivale erfenis, nalatenskap en universiteite; musiek, politiek en Afrikaans; paradigmaskuiwe in musikologie; en sy studies by Oxford. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

Kollig op akademikus Stephanus Muller

Stephanus Muller LitNetKanaal op YouTube 2026-03-23

In hierdie video gesels Stephanus Muller oor sy agtergrond en navorsing. Sy navorsingsfokus is Suid-Afrikaanse en Afrika-kunsmusiek. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

Springmielies: Waar is al die tuinkabouters heen?

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2026-03-23

"My kabouter kan dié twee potplante maar bewaak. Want kitsch of oudmodies, dit maak nie saak nie. Ek onthou daardie magiese tydjies wat ek my as kind met 'ander mense' se tuinkabouters kon verbeel – en dalk, net dalk, kan ek nog iets van daardie verwondering herroep."

Lewensviering van Christiaan Diedericks

Aretha du Rand In memoriam 2026-03-23

"Christiaan het nie net kuns nagelaat nie, maar maniere van kyk, luister en voel."

LitNet: Misdaad in Suid-Afrika

LitNet Nuusbrief 2026-03-20

LitNet: Misdaad in Suid-Afrika

Persverklaring: Menseregtedag, Kookwater-gespreksreeks

LitNet Menings 2026-03-20

Op Menseregtedag sal die paneel besin oor hoe vrae rondom identiteit, diversiteit en menswaardigheid in ons samelewing bymekaar kom, en hoe die waardes van die Grondwet ons steeds kan lei in die bou van ’n gedeelde en inklusiewe toekoms.

Wyngaard Weekliks: Misdaad in Suid-Afrika

Heindrich Wyngaard, Hein Willemse, Lennit Max LitNetKanaal op YouTube 2026-03-20

Suid-Afrikaners loop elke dag met misdaad in hul gedagtes of met vrees daarvoor rond. Waarom is dit so en wat kan daaraan gedoen word? In hierdie aflewering van Wyngaard Weekliks soek Heindrich antwoorde by Lennit Max en Hein Willemse.

Programuitleg van die Etienne van Heerden Veldsoirée (24–26 Julie 2026)

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-03-20

Dit is nog nie nodig om nou al te bespreek vir die gespreksessies nie, maar enige een wat belangstel om die Veldsoirée by te woon, word aangemoedig om vroegtydig hulle verblyf te bespreek. Meer besonderhede oor die ATKV-Skryfskool kan ook hier gelees word. Dit is nodig om vroeg te bespreek.

Die Anglo-Boereoorlog in kleur, volume II deur Tinus le Roux: ’n resensie

Ruhan Fourie Resensies 2026-03-20

 "[L]lesers sal hierop moet let. Die boek wat hulle vashou, is nie ’n kritiese omgang met die verlede nie, maar ’n weerspieëling van dominante narratiewe, maar net in kleur."

Die Straat van Hormoes

Evert Buurman Elders gesien 2026-03-20

"Hoewel die Partiërs bekend was vir hulle pyl-en-boog-vaardigheid, was Crassus van mening dat hulle nie oor genoeg pyle beskik het om sy getalle-oormag die hoof te kon bied nie."

Jonathan Roxmouth is terug in die Kaap – agter die klavier waar hy blom

Maryke Roberts Musiek 2026-03-20

"Jonathan Roxmouth is terug by Theatre on the Bay in Kampsbaai met Key change: my favourite pianists en wat ’n lekkerte is die vertoning nie!"

Hartsprogramme op RSG

Sidney Gilroy Elders gesien 2026-03-20

"Deesdae word die radio egter gereeld afgeskakel. Daar is bedags net te veel musiek wat so baie klink asof die lirieke en/of die musiek deur AI geskep is."

Hoe lyk Ramadaan in 2026?

Tasneem Daniels Leefstyl 2026-03-19

"Die twiede laaste Woensdag in Ramadaan was soe vêr’ie mees challenging, met ’n temperature van 44,8 grade Celcius. Tottie einde van Woensdag onthou ek ee’s wat my vriendin in Saudi vi my gesêrit om klapperwater ('air kelapa' in Bahasa Indonesia) te drink wanne’rt soe warm is want dit hou vi jou hydrated vi ’n langerer tyd."

KKNK 2026: Sade in Hollandse kombuise – ’n onderhoud met Christine Hees

Yolanda du Toit, Christine van Hees KKNK 2026-03-19

"Afrikaans is ’n taal met soveel kleurvolle uitdrukkings en spraakbeelde dat dit naas onmoontlik is om af te skud. Sommige probeer, maar dit werk nie altyd nie. Dis die bittereinders wat Afrikaners is. Dit sal aan jou kleef soos die knapsekêrels in die bosveld."

SteedsDink met LitNet Akademies: Marni Bonthuys oor haar akademiese navorsing

Marni Bonthuys LitNetKanaal op YouTube 2026-03-19

In hierdie video gesels Marni Bonthuys oor onder meer kanonisering, postkoloniale feminisme, Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TN&A) en KI. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Kollig op akademikus Marni Bonthuys: Suid-Afrika, Nederland en België

Marni Bonthuys LitNetKanaal op YouTube 2026-03-19

In hierdie video gesels Marni Bonthuys oor haar agtergrond en navorsing. Haar navorsingsfokus is Afrikaanse en Nederlandse letterkunde met die fokus op kanonisering, ruimte en identiteit, postkolonialisme en feminisme. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

Top