Pasgelaai

Die rol van nie-akademiese mentorskap om studente uit gemarginaliseerde groepe by ’n universiteit te laat inskakel – ’n gevallestudie

Jerome Joorst LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2021-04-07

"As gevolg van die mentors se emosionele belegging in hulle gementordes, bou die nuwelinge ’n stel innerlike hulpbronne, sosiale vaardighede en kulturele strategieë op wat hulle nie net hulle voete in ’n vreemde veld help vind nie, maar hulle selfs daarin laat floreer."

Persverklaring: Lewer inset op hersiene US-taalbeleid teen 12 April 2021 

LitNet Akademies en skole 2021-04-07

Belangstellendes word daaraan herinner dat kommentaar op die eerste konsep van die hersiene US-taalbeleid (2016) tot komende Maandag, 12 April 2021 gelewer kan word. Kommentaar kan slegs via die digitale platform ingedien word.

Ek stap na my hart

Johannes van der Merwe Poësie 2021-04-07

"Ek stap deur strate van dronk herinneringe 
waar skimme skouer aan skouer loop 
om vloek en vleitaal te verenig" 

Seisoen

Von Villon Poësie 2021-04-07

"Al verlei herfs in koper en goud,  
sal ek onthou: 
Seisoene beweeg altyd verby." 

Berge

Andries Fourie Poësie 2021-04-07

"vele gangers van vergange
sing hier hul laaste avondslied
hier waar sy regtervuis se kneukels
oor gladde rostrumrotse
sy kwota afgunsbloed vergiet"

Father

Heidi Henning New writing 2021-04-07

"I’ll meet you in ten minutes 
At Cafe Anton for coffee 
You’ll be early as always 
Waiting for me" 

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Willie Breytenbach

Freek Robinson, Willie Breytenbach Onderhoude 2021-04-07

Wat gebeur tans in Mosambiek en hoekom? Freek Robinson gesels met Willie Breytenbach, emeritusprofessor in politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch.

Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen, ’n lesersindruk

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2021-04-07

"Fanie Viljoen se jeugroman Offers vir die vlieë lewer kommentaar oor die fisieke, emosionele en psigologiese nagevolge van geweld, oorloë en breinspoeling. Dit lewer egter ook kommentaar oor die menslike wil om menslik te bly."

US-taaldebat 2021: US-koor sing nog in Afrikaans

Marguerite van Wyk Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-07

"Die kwessie van sang en taal is egter veel groter as die vraag of ’n koor in Afrikaans mag sing al dan nie. Dit gaan eerder daaroor dat die koor (en selfs sêrgroepe) soveel beter daaraan toe is as hulle in soveel moontlik tale sing."

Paasnaweek en die derde vlaag

Bettina Wyngaard Rubrieke 2021-04-07

"Dit kos net een siek persoon."

US-taaldebat 2021: Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch

Dawie van Velden Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-07

"Mense van alle vlakke van die samelewing het ’n behoefte aan wetenskaplike inligting in hulle moedertaal van die wêreld waarin ons leef om sin te maak van ingewikkelde begrippe in verstaanbare taal. Universiteite is belangrike nasionale bates waar vernuwende denke tot verbetering van ons land en die wêreld moet lei."

Die kleinste ramp denkbaar deur Francois Smith: ’n ondersoek deur Izak de Vries

Izak de Vries Boeke en skrywers 2021-04-06

"Ek wil voorstel dat Die kleinste ramp denkbaar as ’n speurroman gelees moet word. Bennie Griessel sou dalk weer begin drink as hy gedwing sou word om hierdeur te lees, maar vir die regtig ernstige leser kan hierdie boek ’n besonder interessante leeservaring word."

Tweedehandse boeke en eerstehandse gasvryheid in Yolanda Barnard se Yolo

Melt Myburgh, Yolanda Barnard Boeke en skrywers 2021-04-06

“In Desember verlede jaar het ek na my duisende boeke gestaar – geliefde boeke, geleeste boeke, boeke wat vertroosting bring. En ek het gewonder wie hulle eendag gaan erf.” Só sê oudjoernalis en skrywer Yolanda Barnard, deesdae eienaar van die tweedehandseboekwinkel, Yolo, in Centurion.

Press release: New partnership sees the South African State Theatre’s Kucheza Afrika Festival in Cape Town

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-04-06

The Baxter Theatre will host two productions on 6 and 7 April 2021 ‒ Trapped by Unmute Dance Company at 6pm and Louise Coetzer’s (Darkroom Contemporary) Memoryhouse at 7.30pm.

Integriteit

Handré Brand Menings 2021-04-02

"Volgens Seok (2019) word integriteit en konsekwentheid van morele gedrag vanuit die vertrekpunt van die Confucianisme gesien as kwesbaarheid, met ander woorde ’n openheid en sensitiwiteit vir ander se emosies, hul omstandighede, asook vir die onvoorspelbaarheid van die lewe."

Persverklaring oor Kruis van liefde: ’n uitsending van die Paasoratorium

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-01

Hier is inligting oor ’n uitsending van die Paasoratorium op RSG op 2 April om 14:04. Verse uit die pen van die digters Hans du Plessis en Bernard Odendaal sal ook gehoor word. 

Persvrystelling: Naweekbederf op kykNET!

LitNet kykNET Portaal 2021-04-01

kykNET (DStv-kanaal) skop April af met naweke wat propvol kykgenot is! Kykers kan vanaf die komende naweek uitsien na nuwe programme.

Mediaverklaring: PEN Afrikaans besorgd oor taalbeleid en -praktyk aan die Universiteit Stellenbosch

LitNet PEN Afrikaans 2021-04-01

Teen hierdie agtergrond lewer ons oorhoofs kommentaar oor bogenoemde verwikkelinge wat taal by die Universiteit Stellenbosch betref en waarvan ons met kommer kennis neem.

Van dink na doen: ’n onderhoud met Louis van der Riet

Lidia Rauch, Louis van der Riet Onderhoude 2021-04-01

Van dink na doen is ’n nuwe podsending wat fokus op die wisselwerking tussen werklikheide op voetsoolvlak en akademiese navorsing. Lidia Rauch gesels met die teoloog Louis van der Riet. Louis het onlangs ’n gesamentlike doktorsgraad aan die Vrije Universiteit Amsterdam en Universiteit Stellenbosch voltooi. Hy en Lidia gesels onder meer oor die verband tussen waarheid en oorgangsgeregtigheid, die versoeningsdiskoers in Suid-Afrika, en witwerk.

US-taaldebat 2021: Hou op om in Afrikaans te droom

Virginia Keppler Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-01

"Afrikaans is juis sy eerste kopskoot toegedien met die aanvaarding van die US se 2016-Taalbeleid, en nou, terwyl hy lê en bloei, kry hy sy tweede skoot."

Top