Pasgelaai

Dala Afrikaans in Stellenbosch se strate

Izak de Vries Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-09

Danie van Wyk, voorsitter van die DAK Netwerk, het op 9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid te kenne te gee.

Doodsvrees

Caren Kearley Poësie 2021-04-09

"ek wou jou tot lewe skreeu 
want iets in my het vandag gesterf 
en al wat ek wou doen was lewe 
soos een wat die dood nie vrees nie."

as kindsheid

Jannie Pretorius Poësie 2021-04-09

"sal jy jou neus teen myne vryf 
my gesig in jou hande hou 
my aan God opdra 
en my saggies soen?"

Griefskrif met sewe eise vir Afrikaans aan US oorhandig

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-09

"’n Griefskrif waarin geëis word dat Afrikaans steeds as volwaardige akademiese taal by die Universiteit Stellenbosch (US) aangewend word, is vandag (Vrydag 9 April) tydens ’n protesoptog aan die universiteit oorhandig. Die griefskrif met sewe eise vir Afrikaans is tydens ’n optog onder die vaandel van die DAK Netwerk ook aan die deure van die universiteit se hoofgebou vasgeplak."

US-taaldebat 2021: Denken ist heute überhaupt nicht mehr Mode (denke is vandag hoegenaamd nie meer mode nie)

Ronée Robinson Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-09

"Taal maak saak, om vele redes. Een van die sterkste oorwegings ten gunste van meertaligheid is die geleentheid wat dit tot verbreding van denke en uitkyk bied."

Clinton V du Plessis (1963–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-04-09

"Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou." Clinton V du Plessis se skrywersalbum in nou volledig bygewerk.

Christof Heyns in herinnering

Murray Hofmeyr In memoriam 2021-04-08

"Hy was versot op die lewe en het syne daaraan gewy om alle mense se reg om te lewe te bevorder." – Murray Hofmeyr bring hulde aan professor Christof Heyns, internasionale menseregtekenner, wat onlangs oorlede is.

LitNet: Die oortjies van die seekoei

LitNet Nuusbrief 2021-04-08

LitNet: Die oortjies van die seekoei

Pasverskyn: Weerlose meganika deur Anton Roodt

LitNet Boeke en skrywers 2021-04-08

’n Heerlik aweregse roman, sowel ryke verbeeldingsvlug as skerp satire.

Invitation: Launch of Bloody Sunday by Mignonne Breier

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-04-08

Tafelberg and Exclusive Books invite you to join the book launch via online webinar of Bloody Sunday by Mignonne Breier.

Persverklaring: Eerste lokprent vir Kaapse Vlakte neo-noir moordraaisel Skemerdans, die jongste Showmax Original

LitNet TV 2021-04-08

Showmax het pas ’n stylvolle eerste lokprent vrygestel vir Skemerdans, die volgende Showmax Original, wat vanaf 28 April 2021 beskikbaar sal wees vir jou kykplesier.

Insomnia

Anna-Marie le Roux SêNet-briewe 2021-04-08

"Ai, Oupa, hoe verlang ek nou na Oupa hier waar ek weer slapeloos op ’n wilde uur sit en tee drink!"

Uitnodiging: Bekendstelling van Weerlose meganika deur Anton Roodt

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-04-08

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Weerlose meganika deur Anton Roodt op Saterdag 17 April in Stellenbosch. Kerneels Breytenbach sal met Anton gesels.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-04-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2021-04-08

Is jou kind vanjaar in graad 2 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om in te kleur en te verf. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier onder af.

Strate toe vir Afrikaans by US: 9 April

Jean Oosthuizen Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-08

Danie van Wyk van DAK Netwerk: "Ons het niks teen Engels nie en is ook nie gekant teen transformasie nie. Bruin mense is die groep wat die meeste ly onder die universiteit se huidige taalbeleid. Die universiteit skuld bruin mense ’n verskoning vir die wyse waarop hulle ons in die verlede op grond van ras uitgesluit het en nou weer op grond van taal." Jean Oosthuizen lewer verslag.

Persverklaring: kykNET se hoogtepunte, April 2021

LitNet kykNET Portaal 2021-04-08

Hier is kykNET se hoogtepunte gedurende April 2021.

Persverklaring: Suid-Afrikaanse Akademie betreur taaldebakel op Stellenbosch

LitNet Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-07

"Ons kommer oor die taalkwessie by Stellenbosch spruit uit die waarneming dat een van ons land se inheemse tale, en daarby die jongste taal uit Afrikabodem wat die afgelope eeu tot volle wasdom as ’n wetenskapstaal ontwikkel het, se waarde klaarblyklik deur die Universiteit Stellenbosch geringgeskat word."

US-taaldebat 2021: Die oortjies van die seekoei

Andrew Nash Universiteitseminaar | University Seminar 2021-04-07

"Want al wil mens wat ook al verstaan, behoort die weggooi van ’n taal eintlik onbegryplik te bly."

The role of non-academic mentorship in involving students from marginalised groups at a university – a case study

Jerome Joorst Academic research 2021-04-07

"The study shows that while good management and teaching can play a role, non-academic mentorship not only helps to bridge access, but also to build survival capital through recognition and productive engagement."

Top