Pasgelaai

Seen on Facebook: When I saw these tulips

Irize Loots Elders gesien 2021-04-14

"When I saw these tulips yesterday in Amsterdam at all the stations – after an unofficial ten days in isolation at my Dutch home after my arrival – I was reminded that Life with so much beauty can only be celebrated."

LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen

LitNet Skole 2021-04-14

As jy in die hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys. Die kompetisie sluit op 2 Junie 2021. Hier is al die inligting.

Eintlik alles: ’n onderhoud met Alta Cloete en Lisa Uys

Cliffordene Norton, Alta Cloete, Lisa Uys Skrywersonderhoude 2021-04-14

Die romanseskrywer Ronelle Uys het haar lewe in 2017 weens kanker verloor. Haar dogter probeer sedertdien haar laaste manuskrip publiseer, en met die hulp van Alta Cloete is die werk in Februarie 2021 deur LAPA Uitgewers gepubliseer. Cliffordene Norton gesels met Alta Cloete en Lisa Uys oor die proses om Eintlik alles postuum gepubliseer te kry.

Press release: 2021 Commonwealth short-story prize shortlist announced

LitNet Books and writers 2021-04-14

South African writer Zoë Wicomb praised the "novel use of local non-standard Englishes as well as inventive inscription of native languages."

Persbericht ‒ Online najaarscursus literair vertalen Nederlands-Afrikaans: inschrijfperiode verlengd

LitNet NeerlandiNet 2021-04-13

De Online najaarscursus literair vertalen Nederlands-Afrikaans is bedoeld voor vertalers die aan het begin van hun professionele loopbaan staan en serieus van plan zijn om daadwerkelijk de komende jaren als literair vertaler aan de slag te gaan. Kandidaten hebben een relevante (ver)taalopleiding of vergelijkbare cursussen afgerond of al enige professionele ervaring als vertaler. Aanmelden voor deze cursus Nederlands-Afrikaans kan tot en met zondag 18 april 2021.

#opdielug met Jodi Jantjies

Robyn van de Rhede, Jodi Jantjies Onderhoude 2021-04-13

Robyn van de Rhede voer onderhoude met mense wat passievol is oor hul taal. Die volgende gas op die maandelikse Lekker LitNet-insetsel op Radio 786, in samewerking met die Afrikaanse Taalraad, is student en sanger Jodi Jantjies.

Review of 1986 by William Dicey

Helen Moffett Books and writers 2021-04-13

"This is a hallmark of the book that I personally found fascinating: the way Dicey returns women’s stories to the overarching narrative of that year."

Tussen realisme en wetenskapfiksie: die konstruering van die Ander in Wesens (2020)

Cilliers van den Berg Film 2021-04-13

"Want ‘omgaan met’ die onbekende beteken noodwendig ook ’n uitbeelding en dus aktiewe konstruering van die Ander, want die Ander word nie ontdek nie, maar wel gekonstrueer."

Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-04-13

"Die boek het genoeg kinkels om ’n paar s-draaie in enige leser se misdaadfiksiepad te gooi. Die speurder is die karakter wat jou laat wonder wat op aarde in die skrywer se kop aangegaan het om vir Ludo al dié lettertyd te gee."

Persverklaring: Jan H Maraisprys 2021

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-13

Die Jan H Maraisprys vir ʼn uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar gedeel deur Ina Wolfaardt-Gräbe van Pretoria en Hennie van Coller van Bloemfontein.

LitNet and the Jakes Gerwel Foundation’s second Kommadagga writing workshop

LitNet Slypskole 2021-04-13

LitNet and the Jakes Gerwel Foundation’s second Kommadagga writing workshop will be held in Somerset East from 5 to 26 October 2021. Prospective participants interested in crafting short stories, columns, articles or opinion pieces are invited to submit applications now.

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool

LitNet Slypskole 2021-04-13

LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se tweede Kommadagga-slypskool vind vanjaar van 5 tot 26 Oktober 2021 in Somerset-Oos plaas. Belangstellendes wat op kortverhale, rubrieke, tydskrifstories, artikels of meningstukke wil fokus en nog nie voorheen ’n boek gepubliseer het nie, kan nou aansoek doen.

The concept of accommodatio with Christoph Wittich (1625−1687) and his Cartesian-rationalist approach to the Biblical text

J.A. Schlebusch Academic research 2021-04-13

"According to his understanding of accommodatio, God not only revealed God-self in accordance with the cognitive limitations of fallible humans, but also in accordance with the contextually bound ignorance, misconceptions and prejudices of the Biblical text’s original audience ..."

Die begrip accommodatio by Christoph Wittich (1625−1687) en sy Cartesiaans-rasionalistiese omgang met die Bybelse teks

J.A. Schlebusch LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2021-04-13

"Om homself binne die raamwerk van die Protestantse Skolastiek te posisioneer en sy posisie te verdedig, het hy, as retoriese strategie, ’n sterk beroep gedoen op die begrip accommodatio, wat vir eeue reeds in die Augustiniaanse tradisie aanvaar en eksegeties uitgebou is."

Elders gesien: ’n Bitter skoonheid wat in die landskap gloei

Louis Jansen van Vuuren Elders gesien 2021-04-12

"In ’n desperate poging om die temperatuur ’n bietjie te lig, steek die boere konka-kerse in die wingerd aan. Dit is saans ’n bitter skoonheid wat in die landskap gloei."

Ontlaering 2021: Geworteldheid – die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes

LitNet Akademies en skole 2021-04-12

Program: Donderdag 29 April en Vrydag 30 April

Kan fleksie-argitektuur die kunste red?

Marguerite van Wyk Seminare en essays 2021-04-12

Fleksie-argitektuur is dié nuwe gonswoord volgens die gesaghebbende Wunderman Thompson-neigingverslag. Kenners vertel of dit ’n volhoubare oplossing vir die voortbestaan van die kunste kan bied. Volgens Saartjie Botha: "’n Teater het mense nodig. ’n Ruk gelede, toe ek die Fugard besoek, was alles daar: die stoele, ligte, ouditoriums. Maar die hart van die ruimte was weg." 

Die eenkantkind

Johannes van der Merwe Poësie 2021-04-12

"gisteraand was weer moles 
so sien sy hulle 
elke dag – die eenkantkinders 
stil kinders wat woede inhou"

Skielik

Salvia Ockhuis Poësie 2021-04-12

"net jou wegraak 
in die niet en blou; 
en ek wat langsaam 
oral soek na jou."

Seen on Facebook: The history of slavery has somehow gone beneath the radar

Steven Robins Elders gesien 2021-04-10

"Yet, it was only very recently, in the wake of the brutal murder of George Floyd, that the US and UK seriously began the kind of “memory work” that Germans have been doing for decades."

Top