Pasgelaai
Klasgids, ’n digitale tydskrif vir taalonderwysers
2021-11-08"Klasgids is daar vir verryking, vir onderwysers wat nie tyd het om ’n teks vir hersiening in die klas uit te werk nie, vir onderwysers wat wil seker maak dat hulle standaard op die regte vlak is."
Ek onthou – ’n outistiese seun se lewensreis: ’n onderhoud met Anton en Corrie Müller
2021-11-08"Ek was altyd goed om ’n reeks boeke in ’n numeriese volgorde te rangskik. Ek was baie opgetense as ek agterkom dis nie reg nie. My oorlede ma het agtergekom ek is goed daarmee. En sy het besluit ek moet eendag in ’n biblioteek gaan werk." Anton Müller en sy broer, Corrie, het met Naomi Meyer gesels.
Anton Müller – Ek onthou: ’n outistiese seun se lewensreis: persoonlike indrukke
2021-11-08"Mense wat hom ken, sal sy stem in die teks hoor. Die skryfproses was ook vir Anton ’n manier om dankie te sê vir die liefde en ondersteuning wat hy vir meer as ses dekades uit soveel oorde gekry het. Dit kom letterlik op elke bladsy na vore. Anton se boek is ’n dokument van hoop vir talle ouers met kinders op die outismespektrum."
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
2021-11-08"Ek maak toe plan soos baie ander en brou my eie voorraad."
Press release: 16th South African Literary Awards, the 2021 winners
2021-11-08The 16th South African Literary Awards ceremony was held on 7 November 2021. Here is the complete list of winners.
Die Forum vir China-Afrikasamewerking na 21 jaar: Die opkoms van Afrika-agentskap
2021-11-08Die agtste ministeriële konferensie van die Forum vir China-Afrika-samewerking vind einde 2021 in Dakar, Senekal plaas. Fanie Herman verskaf konteks oor dié gebeurtenis en verduidelik watter impikasies dit vir Afrika en China inhou.
Inter-review with Fiona Snyckers, author of The school gates – light with a bite
2021-11-05"I wanted to make the point that competitive parenting has become a worldwide phenomenon."
"... en sy verlossing het nie gekom nie." In Suid-Afrika, Eilande gelees binne ’n resepsie van lyding
2021-11-05"Die lydingsresepsie van Eilande en die 'redding' waarvan daar sprake is, is universeel menslik; terselfdertyd kan dit ook, ten minste in sekere opsigte, gesien word as die persoonlike selfgelding van ’n skrywer."
"So, in desperation, did he cling to the word hope." In South Africa, Islands read within a reception of suffering
2021-11-05"Islands, then, is received by Brink as the quintessential novel illustrating South Africa’s overcoming of its colonial past – in other words, its liberation."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2021
2021-11-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persverklaring: Kom lag jou klaar vir top komediante by Suidoosterfees-inryteater!
2021-11-04Die gewilde komedie-show Lag my kla’ maak op 8 November om 20:00 weer ’n draai op die Suidoosterfees se inryteater-verhoog by die kykNET Atlantic Studios in Kaapstad.
Persverklaring: ’n Hemelse skattejag wag by Taalmonument
2021-11-04Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Saturnus – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se eerste somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag 6 November 2021.
Press release: Damon Galgut wins the Booker Prize
2021-11-04"Damon Galgut, after several shortlist nominations, has finally received the global acknowledgement he richly deserves," said Steve Connolly, CEO of Penguin Random House SA and Damon’s local publisher.
Open Book Festival 2021 announces stellar programme line-up for podcast series
2021-11-04Open Book Festival has announced the stellar line-up for its new podcast series which runs from 8 to 24 November.
Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …
2021-11-04"Dalene Matthee ... Sy’t van die Swartland gekom. Weskus se koers en had ’n effense bry. Lekker mens … swart krulkop, fyn sproete oor die neus, g’n make-up en plain down to earth. G’n aansit. Finish en klaar …"
Press release: Cape Town City Ballet leaps into spring with vibrant season line-up
2021-11-04Cape Town City Ballet leaps into spring with a vibrant new programme that will put a spring in your step. The season will be presented at the Artscape Opera House from 6 until 13 November.
Press release: Constellations returns to Spier this summer with magical fireside encounters under a starry sky
2021-11-04Spier, in association with Third World Bunfight, presents the second iteration of Constellations, a multi-layered outdoor presentation that will take place from 25 November to 18 December 2021.
Boekbekendstelling: Die troebadoer deur Marié Heese
2021-11-04Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Marié Heese se Die troebadoer op 17 November in Stilbaai.
Nuut by Protea: Geheime van die Wilde Woud deur Tonke Dragt
2021-11-04Die verhaal bevat al die bestanddele van ’n tydlose avontuur: ’n ware held, vriendskap, liefde, dapperheid, lojaliteit, ridderlikheid … en skelm skurke.
